The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
Match 5 - Leinster vs Lions |
Post Reply |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 21-Oct-2024 at 10:21pm |
Saterdag 26 Oktober 2024 in Dublin, Ierland, afskop 18:15
Referee: Craig Evans (WRU, 60th league game) AR 1: Peter Martin (IRFU) AR 2: Stuart Gaffikin (IRFU) TMO: Aled Griffiths (WRU) Leinster: 15. Hugo Keenan, 14. Andrew Osborne, 13. Hugh Cooney, 12. Robbie Henshaw, 11. James Lowe, 10. Sam Prendergast, 9. Luke McGrath, 8. Caelan Doris (c), 7. Josh van der Flier, 6. Max Deegan, 5. Ryan Baird, 4. RG Snyman, 3. Rabah Slimani, 2. Gus McCarthy, 1. Michael Milne. Replacements: 16. Stephen Smyth, 17. Andrew Porter, 18. Thomas Clarkson, 19. Brian Deeny, 20. James Culhane, 21. Cormac Foley, 22. Ross Byrne, 23. Charlie Tector. Lions: 15. Quan Horn, 14. Richard Kriel, 13. Henco van Wyk, 12. Rynhardt Jonker, 11. Edwill van der Merwe, 10. Kade Wolhuter, 9. Morne van den Berg, 8. Francke Horn (c), 7. Jarod Cairns, 6. JC Pretorius, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. PJ Botha, 1. Juan Schoeman. Replacements: 16. Franco Marais, 17. Heiko Pohlmann, 18. RF Schoeman, 19. Ruan Delport, 20. Renzo du Plessis, 21. Sanele Nohamba, 22. Marius Louw, 23. Ehrich Cronje.
Edited by Transvaal - 25-Oct-2024 at 2:11pm |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
https://youtu.be/wco89_TdVUQ
Chatting to Ricardo Loubscher and Morne van den Berg ahead of URC match vs Leinster
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons het 4 verander van die span teen Zebre, Jonker in vir Louw, Wolhuter in vir Nohamba, Ntlabakanye in vir Van Vuuren en Botha in vir Visagie
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek's verbaas dat die politici nog niks gese het oor die Leeus nie, net 3 spelers van kleur in die wedstryd 23.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Leinster Rugby v Emirates Lions, 5.15pm, Saturday The game of the weekend, a top-of-the-table clash with first hosting second at the Aviva Stadium. Both teams have won all of their league matches to date, so something has to give. Lions coach Ivan van Rooyen is under no illusions about the scale of the threat posed by Leinster. “They are probably the best rugby team in the world, aren’t he?” he said. “They have got 90 per cent of the Ireland team which is ranked number one. In terms of consistency in rankings, they are probably the best team in the world over the last three years, so we know it’s going to be a huge challenge. “They have got multiple threats all over on attack and, with Jacques Nienaber there, they will put your skill set under pressure. “They’ve also got a very good kicking game and a good set-piece. So we know there are going to be challenges all over. “For most of our touring squad, it’s the first time ever at the Aviva, so again a nice little challenge for us there. “Obviously we have got some plans and ways we think we can challenge them, which we can expose. “I know it sounds very cliched, but we have literally got nothing to lose. We can go full kitchen sink.” Leaders Leinster, who have racked up a maximum 25 points, are boosted by having Ireland centre Robbie Henshaw back available. |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Leinster se span ook opgedateer, hulle het 10 vaerander in die begin XV
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
Seker moontlik die sterkste spanne wat albei op die veld kon sit. Gaan baie moeilik wees vir die Leeus, maar met Wolhuter terug mag ons hulle dalk verras. Dink ons gaan moontlik net baie sukkel in die skrums.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek verstaan nou na 4 games net nog nie ons plan met die twee senters op die bank nie....
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
tawwe wedstryd sover maar ons hang in. 6-10 agter rustyd
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Leinster wen 24-6, hulle was beslis die beter span
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Coach Ivan van Rooyen and Captain Francke Horn after URC loss to Leinster
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
Baie waar, maar ons het impress in sekere aspekte. Ons skrums was goed teen 'n top span, ons verdediging was goed. Ons taktiese game en lynstane kort baie werk. Ekt baie gehou van hulle lynstane, gooi die bal vinnig in terwyl ander span dit nog nie verwag nie, net na die lynstaan vorm, geen toertjies en snert nie. Ding wat my van die game gepla het was paar obvious dinge wat die ref gemis het, soos die aanslaan vroeg in die game toe hul skrummie die bal in RJ vasgegooi het en Krappies die bal opgepik het. Sure, hulle het die strafskop gekry vir die "holding the ball", maar sekerlik moes ons voordeel hê vir die aanslaan wat net sekonde of twee voor dit gebeur het (juis die rede hoekom Krappies die bal gekry het). Hulle was ook super gereeld onkant op verdediging, waar speler of twee 'n meter of so onkant was, wat baie maklik was om te sien. Moet my nie verkeerd verstaan nie, hulle sou ons steeds klop, en die ref het ook forward pass of so gemis van die Leeus, maar die gehalte van die skeidsregters is net baie onder-gemiddeld in die URC. Ek sien dit ook in die ander games wat ek kyk, waar ek neutraal is.
Edited by TunaLion - 27-Oct-2024 at 12:24pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 533 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons was gister, soos baie kere die afgelope twee seisoene, redelik mededingend teen 'n top 'n span, veral as in ag geneem word die moeilike omstandighede. Verdediging was puik, veral deur Jonker en van Wyk in die middeveld, skrums was meestal baie goed, en Pretorius en Cairns was prominent in die afbreekpunte en ook baie van hulle balle vertraag. Daar was ook soos gewoonlik probleem punte. Ons lyk gewoonlik goed op die aanval wanneer die spel los raak, maar in wedstryde soos gister s'n waar die opponente voorlangs kompiterend is en verdediging topklas is, lyk ons ietwat planloos op die aanval, selfs in periodes in die eerste helfde waar ons goeie voorvoetbal kon kry. Ons kort ook een of twee wereldklas spelers wat die span in crunch games kan lig, iemand soos hulle agsteman Caelen Doris, wat gister die groot verskil tussen die twee spanne was. D's ook kommerwekkend dat ons na twee of drie seisoene nog nie 'n tweede gereelde agsteman of heelagter kon onwikkel of kontrakteer nie.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek het so bietjie probeer om my eie review van die wedstryd te doen
https://youtu.be/u-g4DVqKabs |
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek dink Cairns is ons tweede 8ste man eintlik, probleem is net dat Ruan Venter en Sibo Qoma albei beseer was in die 1ste gamne (as ek reg onthou). Ek glo ook Gianni Lombaard is ons tweede 15, maar hy is ook nog beseer van die CC. Dan het Andries Coetzee wat ons vir laas seisoen terug gekry het glad nie perform met sy terugkoms nie. Tapiwa Mafura is 'n gehalte 15. maar hys was ook beseer - as ek dit reg het is hy dalk nou oor sy besering en kon hierdie game speel as hulle hom afgevlieg het. Die ander ding is wat mens nie op die TV kon sien in die game nie, was dat dit gereën het op tye in die game (dalk heeltyd), net soos laas week teen Zebre, wat die hantering moeiliker maak en dat ons aanval power lyk. Oor die algemeen is ek positief. Net 'n paar tawwe games wat kom nog in die URC (Munster weg in Nov en dan die Stormers weg in December).
Edited by TunaLion - 27-Oct-2024 at 6:48pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Lombard is oor sy besering, hy het saam getoer maar is glad nie gebruik nie, wat nie goed vir sy selfvertroue kan wees nie. Ek dink die reen was ook meestal in die 2de helfte van die wedstryd
|
|
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |