The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
Chasing the Sun |
Post Reply | Page <12 |
Author | |
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek geniet die reeks, veral Rassie se kleurvolle taalgebruik en passie.
Gister se episode was vir my weer baie goed.
|
|
Up the Vaal!
|
|
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stem Attie. As mens eers by die deel verby kom waar die arme verdrukte kaptein sy roerende storie uithuil dan begin mens dit geniet. Rassie is n karater
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek is bietjie van n agter os so kyk dit nou eers. Trek by episode 3
Eerste ding wat my opval is dat Swys nerens feature nie. Hy was tog n groot deel van die afrigting span tot net voor die world cup. Maar daar is geen interviews met hom nie. Wonder waarom? Dan, die fokus is baie obviously op die swart spelers, waar hul in townships groot geword het en die swart ondersteuners. Ek verstaan wat die program probeer bereik, om die game uit te brei en te inspireer en transformeer blah blah blah. Maar be teken die wit ondersteuners nou ewe skielik niks? Dalk is ek maar net bietjie sensitief oor sulke dinge Andersins geniet ek dit vreeslik baie. Dis baie goed saamgesit en dis lekker om te sien wat behind the scenes aangaan. En ja, rassie is omtrent n karakter
|
|
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 568 |
Post Options
Thanks(0)
|
I was reluctant to watch the series because I knew what the underlying narrative was going to be, but if you struggle your way through the Siya worship in the first 25min of episode 1 it opens up and becomes a very good show, very informative and insightful.
It was just a bit one sided for me, they didn't give any back stories of the white players, surely not all of them grew up in privileged and in prosperity? But I suppose nobody cares about their stories.
|
|
Zibbie
Koning Leeu Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
|
ill give it a skip
|
|
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 568 |
Post Options
Thanks(0)
|
What the series also reinforced for me was that Duane was the real captain; he leads the team talks, Rassie tells him to talk to the referee, etc.
|
|
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
I agree Red. Zibbie skip the parts where they milk the politics, the rest is really good...
Edited by Vaal Leeu 3 - 06-Nov-2020 at 7:02am |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
het dit nie gekyk nie en stel ook glad nie belang nie
|
|
Paul
Jong Leeu Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek dink dit is 'n great program. Rassie is defnitief tans die beste coach in die wereld. Wat hy vermag het met die Springbok span is wonderlik. Hy weet defnitief hoe om met spelers te werk, hulle te motiveer en die beste uit hulle te bring. Op die einde dit is die belangrikste eienskap wat 'n hoof afrigter nodig het
|
|
Lions4life
|
|
Post Reply | Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |