The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Match 7 - Stormers vs Lions |
Post Reply |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 17-Dec-2024 at 12:00pm |
Saturday 21 December 2024 in Cape Town, kickoff at 15:45
Referee: Christopher Allison (SARU, 2nd league game) AR 1: AJ Jacobs (SARU) AR 2: Stephan Geldenhuys (SARU) TMO: Marius van der Westhuizen (SARU) Stormers: 15. Warrick Gelant, 14. Suleiman Hartzenberg, 13. Ruhan Nel, 12. Sacha Feinberg-Mngomezulu, 11. Leolin Zas, 10. Manie Libbok, 9. Herschel Jantjies, 8. Marcel Theunissen, 7. Ben-Jason Dixon, 6. Deon Fourie (c), 5. JD Schickerling, 4. Salmaan Moerat, 3. Frans Malherbe, 2. Joseph Dweba, 1. Ali Vermaak. Replacements: 16. JJ Kotze, 17. Brok Harris, 18. Neethling Fouche, 19. Adre Smith, 20. Willie Engelbrecht, 21. Paul de Villiers, 22. Paul de Wet, 23. Jean-Luc du Plessis. Lions: 15. Tapiwa Mafura, 14. Rabz Maxwane, 13. Ehrich Cronje, 12. Marius Louw (c), 11. Edwill van der Merwe, 10. Sam Francis, 9. Morne van den Berg, 8. Francke Horn, 7. WJ Steenkamp, 6. Jarod Cairns, 5. Ruan Delport, 4. Ruben Schoeman, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. PJ Botha, 1. Juan Schoeman. Replacements: 16. Franco Marais, 17. Morgan Naude, 18. Conraad van Vuuren, 19. Darrien Landsberg, 20. Izan Esterhuizen, 21. JC Pretorius, 22. Sanele Nohamba, 23. Manny Rass.
Edited by Transvaal - 20-Dec-2024 at 11:49am |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Chatting to Jaque Fourie and Juan Schoeman ahead of URC match vs Stormers https://youtu.be/dwF82J_d0ls
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Christopher Allison aangewys as skeidsregter
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Span opgedateer in die eerste pos
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stormers ook opgedateer, hulle het 'n sterk span gekies
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Tyd om bietjie reklame vir LionsWorld te maak, ons het 'n Whatsapp groep waar ons hoofsaaklik Afrikaans praat, kom sluit by ons aan: |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
A late change for the Emirates Lions ahead of kick-off; Raynard Roets replaces Darrien Landsberg on the bench. Landsberg suffered a dislocated finger.
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
Daar is baie gesé oor die Stormers se beserings, maar as ek so na ons span kyk het ons ook seker baie beserings. Dis ver van ons beste 23. Het nie veel hoop nie.
|
|
Up the Vaal!
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ekt baie snert gelees oor 19 beserings aan die Stormers se kant, maar hierdie was baie naby aan hul beste 23. Enigste spelers wat ek kan sien wat nog beseer is van hulle van hul A-span is seker Damian Willemse en Kitshoff wat moontlik in hul beste 23 sal wees.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
Mag ek net vra wat doen Marius Louw nog in ons span, nevermind as kaptein? Sy talle mis tackles en knock-ons begin ons baie kos. Dan probeer hy baie gereeld ook te fancy wees met sy passes na ander spelers wat ook geknock word. As mens al hierdie dinge op tel teenoor dit wat hy positief doen, is dit oorweldigend 'n netto negatiewe balans. Ek wou baie van hom hou en wou hê hy moet perform, maar na al hierdie tyd verbeter dinge net glad nie vir hom met dieselfde foute week na week. Ons het stringe goeie senters wat eerder kan speel in sy plek, gee selfs 'n jong ou kans as dit moet...
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1049 |
Post Options
Thanks(0)
|
Tunalion stem saam met jou en dan verloor hy baie sy kop ook en kry dan n kaart so hy maak verseker baie foute wat natuurlik n negagiewe uitwerking op die span het
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 533 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek verstaan dat jy nie jou beste speler noodwendig kaptein moet maak nie, maar waarom dan die swak skakel in jou span leier maak? Daar was 'n paar mooi terugvegpogings (veral laaste 20 min), maar min planmatigheid op die aanval. Ons sukkel om mededingend in wegwedstryde te wees (kon nog nie eers 'n weg bonuspunt die seisoen kry nie), en soos ons tans speel gaan ons sukkel om 'n local derby (weg of tuis) te wen.
|
|
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |