The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Match 1 - Pumas vs Lions |
Post Reply | Page <1 234 |
Author | |||
L13
Pasgebore Leeu Joined: 11-Feb-2020 Location: Vietnam Status: Offline Points: 51 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
@Goue Leeu that's the issue. Losses happen, it's part of the process. Heck the Bulls lost to us a few weeks ago. The problem we have is - win or lose we have no game plan or structure. And from a coaching team that has been place for 2 or more seasons that is unacceptable.
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
dink met al die artikels van hoe “kak” ons was, sal daar genoeg druk op hulle wees om iets te doen. Of miskien nie 😂 wat n grap!
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1049 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Bietjie iets anders ek sien Harlequins het vir bristol geupset in die semis en tyron green twee drie gedruk hulle was 28-0 agter tpe draw hulle toe druk tyron in ekstra tyd een van hulle twee driee het gedink hulle gaan pakslae kry
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Julle het n goeie kans teen WP woensdag.
|
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Met 'n sterker span beskikbaar het ons seker 'n kans Woensdag, maar ek sal nie geld daarop sit nie.
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hier is die epos wat ek via die Lions website vir Rudolph gestuur het: Beste Rudolph
As 'n getroue Transvaal/Leeus/Goue Leeus ondersteuner vir meer as 30 jaar al, wil ek graag n paar goed van my hart af kry. Eerstens baie dankie vir die harde werk wat jy en jou span, ten spyte van baie moeilike omstandighede doen om Leeu Rugby lewendig en gesond te probeer hou. Wanneer n span deur n moeilike tyd gaan, moet dit n baie ondankbare werk wees wat julle doen. Dit bring my by die volgende punt: Ons (en ek se "ons", want vir Leeu ondersteuners is die unie en span soos familie) huidige vorm: 1. Die span maak aanhoudend basiese foute, wat ons wedstryde kos. 2. Vaste fasette is sub standaard. Skrums is 1 week goed en volgende week swak. Om van lynstane nie eers te praat nie. Kortliks - dit lyk nie of die ouens dit ooit oefen nie, as mens dit moet vergelyk met die ander spanne. 3. Die sisteem by die leeus. Volgens wat ek waarneem by ander unies is daar oor al die spanne in n unie n gemeenskaplike brand of spelpatroon, maw as n speler van n laer span af inkom weet hy presies wat om te doen. By ons lyk die spelers wat inkom heeltemal uit hul diepte uit. 4. Spelers bestuur. Spelers word by ons nie gekies nie, en gaan na ander unies toe om daar te gaan uitblink en kans staan om Bokke te word, soos Madosh Tambwe, James Venter ens. Dis onrusbarend om te hoor van Malcolm Marx wat een van die beste spelers in die wereld is, wat wil terug kom SA toe en nie dadelik deur ons genader word om terug huis toe te kom nie, maar met WP onderhandel. 5. Die spelers se attitude: dit lyk nie of daar enige "fight" in die span is nie. Is daar dan geen trots meer in die trui nie? As jy dit vergelyk met n span soos Griekwas wat, al is hulle n baie kleiner unie as ons, ten minste lyk of hulle wil speel, lyk dit of daar n klomp van ons spelers net daar is vir die geld. 6. Speler kontraktering: Ons het tans genoeg vleuels in ons unie vir ongeveer 4 spanne, maar steeds hou ons aan om vleuels te koop, dit terwyl ons duidelik n probleem op slot het. Ek wil nie net kritiseer nie, maar is daar enige vorm van accountability vir die gemors waarna ons teen die Pumas moes kyk? Dit was n donker dag vir Leeu rugby. Wat gaan die bestuur doen om seker te maak dit gebeur nie weer nie? Ek is betrokke by n online forum waar Leeu ondersteuners bymekaarkom, en hoewel ek nie noodwendig daarmee saamstem nie, is die algemene gevoel dat die afrigting span nie opgewasse is nie, en moet hulle vervang word of daar moet n tipe van direkteur van afrigting aangestel word, om die leiding te neem. Dit moet natuurlik n ervare afrigter met n bewese rekord wees. Ekself glo die afrigting span moet die kans gegee word om dinge reg te stel, en dat ons as ondersteuners die groter plan moet kans gee om te ontvou (ek hoop daar is so iets), maar ek hoor al van ondersteuners wat n epos vir die borge wil stuur om in te gryp. Van borge gepraat - ek hoop ek is verkeerd, maar dit lyk nie of ons n borg vir die Curriebeker reeks het nie. Nog n rede om ons vorm n prioriteit te maak. Niemand gaan hulle naam wil koppel aan dit wat ons Vrydagaand teen die Pumas gesien het nie. Ek het nou klaar gekla, en wil graag die span alle sterkte toewens met die eerskomende week se wedstryd teen die WP. Hopelik speel die spelers tot hul potensiaal en spring die bal n slag vir ons reg. Ons het regtig nodig om n wen kultuur te begin kweek. Sterkte. Leeu Groete |
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Edited by Attie Karate - 20-Jun-2021 at 10:57am |
|||
Up the Vaal!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Valie, baie goeie epos daai van jou. Laat weet of jy enige terugvoering kry
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 533 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Valie , ek dink jy kan aansoek doen vir 'n diplomatiese pos met so 'n brief. Persoonlik dink ek nie daar is die kundigheid op administratiewe vlak of afrigtingsvlak nie in die land nie, en ons het het nie die geld on 'n bekwame internasionale afrigter te bekostig nie. Ek dink dit was net Johan van Graan en JP Ferreira met Munster wat impak op Europese vlak kom maak (ek dink JP Ferreira se rol in Ackerman se sukses is totaal onderskat).
Edited by emiel1 - 20-Jun-2021 at 1:05pm |
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Stem, die dream team daai. Nie n klomp wat hier en daar iets wil doen of na kyk nie.
|
|||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Is Edwil vd Merwe al by die Leeus?
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek sit nou so en dink...
Ek weet nie of ek kans sien om gou weer 'n wedstryd te kyk nie... Dit is regtigwaar vernederend vir die "brand" om sulke vertonings te lewer. Gn wonder niemand stel belang om ons te borg nie... Ek weet ook nie of ek die URC gaan volg wanneer dit begin nie... As ons beste span (Bulle) so verneder word deur een van die Pro14 se swakker spanne, gaan ons deelname in die kompetiese in 'n nagmerrie ontaard... Ek hoop eerlikwaar dat SA Rugby eerder maar besluit om ons en die Cheetahs in 'n kwalifiserende wedstryd te laat speel vir 'n plek in die URC.
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dis nie asof die Cheetahs veel beter doen as ons nie. In hul laaste 2 westryde het hul teen daai invitational span verloor, en daarna teen nog iemand, kan nou nie onthou wie nie. Maar ek onthou albei was baie vernederend Ek sien nogsteeds uit na die URC. Ek dink die bulls het maar net 'n baie k@k af dag gehad. Hulle, sharks en wp behoort redelik goed te doen dink ek. Die leeus, ja ek weti...
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Sou Jaco kriel nie weer Junie begin speel nie?
|
|||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Eks bekommerd oor woensdag se wedstryd.
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek sien Cash se op die pers video dat daar harde woorde gepraat is na die puma game.
Wat ook i teressant was is dat hy genoem het dat die span in die laaste 3 weke net 4 keer kon oefen agv omstandighede. Ek neem aan dit was covid related. Geen wonder ons het so gesukkel in die vaste fasette nie...
|
|||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Lyk vir my meer asof hulle die laaste 3 jaar nie meer oefen nie Dit sal intresant wees om die statestiek te sien hoeveel van hulle games teen die WP Bulle en Sharks hulle die laaste 3 jaar gewen het ... sekerlik minder as 30%
|
|||
Post Reply | Page <1 234 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |