The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Carling Currie Cup dates juggled to beat COVID-19 |
Post Reply |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 21-Dec-2020 at 11:27am |
The kick-off dates of two Carling Currie Cup matches have been moved to combat the threat of COVID-19 infection.
The Vodacom Bulls’ home match against the Xerox Lions – scheduled for Saturday, 26
December (kick-off 19h00) has been postponed to Wednesday, 6 January 2021 (kick-off 19h00), because of infection in the Vodacom Bulls’ squad. The Vodacom Bulls’ subsequent match against the Phakisa Pumas – scheduled for two days later on Friday 8 January (kick-off 19h00) – has been pushed back two days to Sunday 10 January (kick-off 16h00) at Mbombela Stadium. |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
So die effek hiervan is dat ons volgende wedstryd eers op Saterdag 2 Januarie teen die Pumas in Nelspruit is, en dan 4 dae later speel ons die Bulle op Loftus, Woensdag aand 6 Jan afskop 19:00
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hoe de moer kan hul nou skielik planne maak om games te skuif?
Nee, dis snert. Die reel is dat die game af is en dis 2 punte elk. Hierdie "kompetisie" raak net al hoe minder geloofwaardig. Dis onregverdig. |
|
Up the Vaal!
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
breek bietjie ons momentum, maar nouja. Dalk kan ons 'n klomp ouens laat rus of van die bank af speel teen die Pumas?
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dis die magtige bulls, jy kan hulle nou mos nie punte ontneem deur die wedstryd af te stel nie...
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons kan verseker die wedstryd wen, so dis nie sleg vir ons dat die wedstryd wel voortgaan nie
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
Herskedulering is natuurlik die beste opsie, maar hul wou dit nie doen vroeer in die komp. Dan moet jy mos daai standpunt volhou tot die einde.
|
|
Up the Vaal!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Blykbaar moet beide spanne gewillig wees om te herskeduleer, en dis nou duidelik dat die Cheetahs en die Pumas nie wou instem vir herskeduleer teen ons nie
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dit was nog altyd n opsie, dit was net soos wat ek n paar weke terug hier op die site gesit het dat die spanne nie wou herskeduleer nie. Die Cheetajs was veral lekker grootbek dat hulle "ingedoen" was teen ons, maar toe kom dit tot die lig dat ons agteroor wou buk om seker te maak die game gaan voort, maar dit was hulle wat nie wou speel nie. En ek moet hier krediet aan die Bulle gee, hulle is van die min spanne wat wil speel en sal instem met so iets.
Edited by TunaLion - 21-Dec-2020 at 3:23pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Zibbie
Koning Leeu Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
|
dit bring die vraag by my op hoekom die Pumas gewillig is om teen die Bulle te speel , maar nie teen ons nie
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die Pumas game is nie die een wat regtig uitgestel word nie, dit vind nogsteeds plaas op dieselfde naweek. Dit is nie in gedrang agv COVID nie. Dit gaan plaasvind, maak nie saak wat nie, tensy die Bulle of Pumas weer COVID kry daardie week.
Edited by TunaLion - 21-Dec-2020 at 9:01pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Zibbie
Koning Leeu Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
|
ek bedoel super rugby unlock
|
|
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |