The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Rondte 4 - Leeus vs Guppies |
Post Reply | Page <1 234 |
Author | ||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek het Simelane gisteraand vir die eerste keer sien tackles maak of probeer maak van voor af, dis 'n goeie teken en wys dat hy aan sy verdediging werk
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wat my die blyste maak is dat die span heeltyd verbeter. En ook dat ons bereid is om lelik te wen, ipv 50 driee te wil druk maar selfde tyd 60 afstaan.
Ek was nog altyd 'n voorstander van ouer manne terug te kry, so ek is baie bly dat Jannie en Willem so goed doen! Ek begin selfs van Jannie hou, hy was altyd een van my min gunsteling spelers.. LOL
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink Peyper het regtig probeer om dit 'n aanskoulike wedstryd te maak, maar die spelers moes te veel gestraf word.
Ons konsentrasie en intesiteit was puik en die Haaie kon uiteindelik nie die druk absorbeer nie. |
||
Up the Vaal!
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die 14 of 15 strafskoppe wat die Sharks afgestaan het is redelik hoog. Dit is n strafskop elke 5 en n half minute net teen die een kant, dan sluit dit nie in die actual play time nie, so alreeds gaan dit dan n stop start game wees. Dit is die 2de game in n ry nou wat ons baie strafskoppe wen en beteken eintlik dat ons die ander span onder baie druk sit, maar dit het die uitwerking dan ook dat dit maar baie stop start game is.
Edited by TunaLion - 21-Dec-2020 at 10:02am |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
In die verlede het ek hom baie gekritiseer oor sy optrede as kaptein. Hy sou sy humeur verloor en op die ref skree en tekere gaan- dit het ook dan afgesmeer aan die ander spelers. Nou het hy sy emosies baie beter onder beheer en konsentreer hy meer op die spel- en dit smeer ook af aandie ander spelers. Puik Elton!
|
||
Up the Vaal!
|
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek het ook gehou van Elton se kommentaar na die Cheetahs wedstryd. Dit was 'n goeie wen maar ons het hulle laat speel aan die einde en kon maklik die bonuspunt verloor het. Elton het na die tyd dit duidelik gestel dat hy nie tevrede was met die laaste 15 minute nie en ons sal daarna moet gaan kyk. Dit wys die standaarde wat hy as kaptein stel en ook dat hy gemaklik voel om met outoriteit te praat.
Edited by Goue Leeu - 21-Dec-2020 at 10:18am |
||
Post Reply | Page <1 234 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |