The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
SF - Lions vs Bulls |
Post Reply | Page <12 |
Author | |
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
jis ons is darem vrot. Die bulle kan maar net wag vir ons foute en hoef nie eers te speel nie
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons het die eerste 10 minute oraait gelyk, maar ons kan nie afrond nie, en Rasta laat die Bulle toe om die game stadig te maak.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
ook weer 'n stortvloed van foute aan ons kant, mens kan nie momentum kry as jy so baie foute maak nie, en jy gee die momentum vir die ander span
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die wedstryd is soos altyd op vip box
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Online Points: 1049 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek hoop net die manne speel die tweede helfte ons het niks om te verloor nie almal verwag hulle moet wen maar klink of ons meer druk op ons het as hulle ai
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Online Points: 1049 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek het n ander foon gekry so kon nie vipbox onthou nie maar dankie transvaal
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons maak dit maklik vir die Bulle
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Online Points: 1049 |
Post Options
Thanks(0)
|
Well done Alberts
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Online Points: 1049 |
Post Options
Thanks(0)
|
Lekker manne lyk beter
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Iemand moet vir Orie n paar PK's gee.
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Online Points: 1049 |
Post Options
Thanks(0)
|
Duane wat in die lynstaan staan en ouens stamp dan kry hulle n vryskop die ou moana rasta kan nie eers mooi vir die ouens vra om te skuif nie die ref maak net soos hy se
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Game over, gaan n 50 doen teen ons vandag
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hierdie is niemand ander se skuld as ons eie nie, Orie alleen het seker 5 strafskoppe afgestaan, waar van ten minste 4 totaal onnodig was.
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Online Points: 1049 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dit was maar pateties gewees die tweede helfte was darem beter as die eerste helfte dink ek behalwe vir die twee geelkaarte maar baie onnodige foute dink dit gaan oor ondervinding vandag
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hierdie groep kan baie goed word as hulle bymekaar kan bly.. Daar is klomp jong spelers wat baie mooi deurgekom het die seisoen. Ek weet nie hoe lank Alberts nog gaan speel nie... hy het 'n verskil gemaak vir ons op nr.4. As die Leeus wil aankope maak moet hulle 2 serious slotte koop. Al die great Leeus-spanne (in my leeftyd) het 2 baie goeie slotte gehad. Ek praat nie Marvin Orie, Wilhelm van der Sluys nie... ek praat Kobus Wiese, Hannes Strydom, Franco Mostert-kwaliteit slotte.
Edited by Goue Leeu - 23-Jan-2021 at 8:31pm |
|
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
Daar kan ek saamstem... Nie een van ons slotte is internasionale kwaliteit nie... Alberts is seker. Maar ons kort 'n enforcer en 'n grafter op slotte.
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 532 |
Post Options
Thanks(0)
|
As internasionale slotte 'n wenresep vir kampioen span was, het die Stormers al lankal 'n string Superrugby & CB titels ingepalm. Neewat, ons was vir 'n paar jaar een van die top mededingende spanne deur te konsentreer aan klem te le aan vaardighede, fiksheid en spangees in plaas van aankoop van spelers.
Toe ons 'n paar fases aan mekaar gesit het (waar Jako Kriel en Simelane prominent was), het hierdie Bul span maar bra gemiddeld gelyk.
|
|
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
let’s be hones, the things that costs us the game were not surprising at all. It’s individual players doing things they do wrong oftern:
- Marvin Orie has regular brain farts. He has improved , granted, however he is trying to be a “tough” , enforcer type lock and he simply isn’t that. On this forum , we’ve always aid we need a world class lock!!!! - We don’t take our penalties early , we were poor in te first half , but guess what , recalculate the final score if we just kicked 2 penalties, yes we would have won ! (I know it doesn’t work like that , but it’s the principle) - Ruan Dryer scrum technique. When smit dropped the ball in the bulls 22 with just under 10 minutes left. We should have secured the ball and scored, instead Dryer dropped the scrum and we conceded a penalty, in my mind that was the “game really over” moment. |
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek stem dat ons vaardighede gister 'n probleem was, veral die eerste helfte. Swak hantering en te veel balle verloor in kontak. Eintlik hierdie hele jaar nog 'n frustrasie.
Edited by Goue Leeu - 24-Jan-2021 at 11:03am |
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
This makes my blood boil, when the same players keep making the same dumb mistakes. Orie does many good things, he's a hard grafter and puts in lots of tackles. But like you said, he makes so many stupid mistakes that it cancels the good work he does. Dreyer should be dropped until his technique is sorted out. Whether fair or not, he's targeted in the scrums and a walking penalty. I don't know what to say about Jantjies anymore. He's a Lions legend, but so hot and cold. Wins us one game and loses the next...
|
|
Post Reply | Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |