The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Finaal - Vrystaat vs Leeus |
Post Reply | Page <1 234 |
Author | ||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1048 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ja ek is trots op die manne ja daar is baie om aan te werk maar daai tweede helfte was beter en ek dink ons het due drui gevoel
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons het hulle teveel kanse gegee. Baie teleurgesteld in van die calls en Naas praat nou juis daaroor
|
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Terrible eerste helfte maar hierdie span het iets... byt vas met hulle.
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stem, maar ja n ou koppie in die kas sou lekker gewees het.
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ongelukkig hetfoute op kriteke tye in die eerste helfte ons die game gekos.
Marnus Schoeman en Madosh, wie beide baie goed was die jaar, het shockers gehad itv balhantering en onnodige dom strafskoppe wat hulle afgestaan het. Marnus het by 2 of 3 lynstane op die aanval die bale verloor as ons begin maul. Hy het ook n paar baie elementere strafskoppe by die afbreekpunte afgestaan. Madosh knock ook die bal 2 of 3 keer op die aanval. Ross se boxkick wat afgestorm word eindig in n drie. Greene sal sy spel moet afwissel met slim taktiese skoppe, en nie net elke keer reguit in die verdedigers vashardloop nie. Positiewe is dat ons jong pak glad nie teruggestaan het vir hulle groter, meer ervare vrystaatse ewekniee nie. Spelers wat vir my goed was is Simelane, Ruben Schoeman, Stean Pienaar en Reynolds, behalwe vir daai blaps met die strafskop wat hy agteruit geskop het. Ons het die eerste helfte die game teen onsself verloor, maar amper kom klop ons jong spannetjie die room van die vrystaat in hulle eie agterplaas
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Tambwe het ook 'n keer of wat baier skuins gehardloop...iemand moet vir hom wys waar die doellyn is. Maar ek dink hy gaan in elk geval Sharks toe
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Franco Smith & Tian Meyer after Currie Cup final 2019 |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
https://www.youtube.com/watch?v=13CkbMbV3mE
Hoogtepunte van die wedstryd
|
||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 568 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Marius vd Westhuizen should be ashamed of himself, he ruined the game as a contest. The policing of the scrums, breakdown and offside line boarded on the absurd.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Op die hoogtepunte kan mens ook weer swak verdediging van Simelane sien, dis iets waaraan hy hard sal moet werk en ons weet al 'n rukkie dis 'n swak plek in sy mondering
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ivan van Rooyen & Ross Cronje after Currie Cup final 2019 |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Fotos wat Lynn by die finaal geneem het
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek het net dele van die game gesien, meestal in die eerste helfte. Mens moet seker wag om te sien hoe die manne perform in Superugby maar ek kan nie help om te wonder of iemans soos n Green en Simelani ens so lekker om en deur teenstanders sal kan hardloop soos in die CC nie. Klein en nippy is nie noodwendig n wensresep teen NZ nie. Maar dalk verras hulle ons. Ek is nie n Reynolds fan nie maar dit wat ek van hom gesien het Saterdag was rerig goed. En dan laastens, Ross Cronje was op sy dag n baie goeie speler. Maar dis nie meer sy dag nie...
Edited by Vaal Leeu 3 - 09-Sep-2019 at 6:11am |
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek stem oor Ross. Hy het sy dae gehad, maar ongelukkig is hulle nou getel. Dit is maar moeilik om enigiets in currie cup vorm in te lees. Die laaste paar jaar het gewys dat goeie vorm daar nie noodwendig lei tot goeie super rugby nie.
Plus, ons sit nog met 'n olifant in die kamer.. Swys. Bly hy aan as afrigter? is sy issues nou uitgesort, en is daar n gauruntee dat hy nie weer n meltdown gaan he vlg jaar nie?
|
||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ross did the job of a no 9 very well on Saturday. He was at the breakdown point pretty quickly, got the ball to Reynolds or the first receiver quickly. Where we were not smart was using chip kicks and grubbers to force the Cheetahs to stand back a bit. They knew what to expect from us, and therefore we were very easy to defend against. As well as Ross played, Ruan played even better, and that was the real difference between the 2 teams.
Still immensely proud of the boys. Average age 22 years old. Cash in only his second season as head coach in the Currie Cup. That tells me we have a great future ahead of us.
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Is our average age really only 22?? Thats a real positive.
Again , we must find the right mix. Look at the difference a Ruan Pienaar made, we need one or 2 older heads with the youth. |
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 532 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Everyone has his own opinion, but comparing Ross to Ruan Pienaar would be like comparing a cart horse to racing thoroughbred. The difference was that great. Ross, very much like players such as Robbie Coetzee and Andries Ferreira, are honest players that perform OK when surrounded by experience and class, but certainly not the type of "expierience" (such as Ruaan Pienaar), who will guide an inexperienced outfit to greatness.
Edited by emiel1 - 09-Sep-2019 at 12:04pm |
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hopelik kan hy en die unie n manier vind om sy werklas te bestuur. Dit was dalk n goeie besluit om te onttrek by die bokke. |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Mylpale in Saterdag se finaal teen Vrystaat: Jan-Louis la Grange het in sy 10de Curriebeker wedstryd gespeel, en dit was Nathan McBeth se Curriebeker debuut vir die Leeus
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Om te dink hy sou nie eers gespeel het nie, en toe druk hy 2 driee van die bank af...ek is nogal jammer ons verloor hom, hy is regtig 'n speler wat alles gee
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Venter is a loss, but I am not sure why tsituka didnt make the side , if he is the man for the future , then surely he should have featured
|
||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Post Reply | Page <1 234 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |