The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Match 3 - Stade Francais vs Lions |
Post Reply | Page <123 |
Author | ||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wel hulle het 5 punte gemis, so mens kan nie die verloor regti daarop blameer nie
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Online Points: 1049 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Mens kry nogal respek vir Nohamba hy is briljant op die nat velde al die ander 9's sukkel van ons
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Online Points: 1049 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Tune lion ek se nie ons sou die game wen nie maar dit help met momentum ek dink 13-0 halftyd sou baie beter gewees het as 7-0 halftyd
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
3 geel kaarte het ons duur gekos
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Sou beter gewees het as ons n bal kon vang, nie 3 geel kaarte gekry het nie, slim rugby gespeel het, ens ens.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 532 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Voorspelers het in eerste helfde in die algemeen goed vertoon. Mens verwag dat hantering onder druk in die toestande 'n probleem Sal wees, maar wanneer daar ongeforseerde hanteerfoute ook gemaak word (Louw. Lombaard), dan moet mens jou afvra oor professionele vaardigheidsvlakke. Discipline in die tweede helfde was ook 'n probleem
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek sien die lugredery het ons truie verloor, dis waarom hulle in die opwarmingstruie gespeel het
|
||
Lion1986
Welpie Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 150 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dalk het ons 9 en 10 die truie vir mekaar gepass en iewers laat val
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Eina…
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Paar goed wat redelik goed was:
1 Lynstane 2 Mauls 3 Skrums 4 Verdediging, hoewel ons lynspoed baie sal moet verbeter. Bg is alles die werk van die afrigters. Paar goed wat dringend aandag kort: 1 Hantering 2 Dissipline Bg is alles spelers se verantwoordelikheid
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink dit begin tyd raak dat Nico Steyn sy kans op 9 kry
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
En dit is die hoof afrigter se verantwoordelikheid om spelers te kies wat bogenoemde kan doen. Op die einde van die dag is die span se resultate sy verantwoordelikheid. Dis nou die hoeveelste week in 'n ry wat ons nie net verloor nie, maar ordentlik pakslae kry. Wanneer gaan die unie iets daaromtrent doen?
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Online Points: 1049 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink ook ons moet kies watse kompetisie n ou wil goed indoen want ek dink dis beter om n jong span in die chalange cup te gebruik en ons beste span in die urc want ons het nie naastenby die diepte vir twee kompetisies nie ek dink ons sien dirlt nouben ek dink ook n ander probleem is spanne annaliseer ons te maklk want kyk hoe goed doen ons eerste helfte dan slaan hulle ons tweede helfte op ons swak punte so maw ons word te maklin ge annaliseer ons het nie n plan b nie net my opinie
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
As ons baie sleg in die volgende wedstryd teen die Dragons doen, sal ons waarskynlik nie kwalifiseer vir die uitklop rondtes van die Challenge Cup nie, en dan kan ons fokus op die URC
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons het virseker nie die diepte van die sharks of bulls wat 'n kompeterende B-span op die veld kan stuur nie. Maar om eerlik te wees, ons A-span is nie eers kompeterend nie, so wat help dit om op 1 kompetisie te fokus? Gaan ons nou 'n O/19 span stuur om nog verder te verloor in die Challenge Cup, en dan hou ons A-span aan om met 30+ punte te verloor in die URC?
Ek weet elke post wat ek deesdae hier skryf is negatief. Maar hel, dis moeilik om iets positief te se wanneer ons elke nwk pakslae kry en die unie gaan voort asof alles fine is.
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Volgens my het ons reeds gekwalifiseer vd uitspeel rondtes (99%) Top 6 spanne kwalifiseer van 8 - Bayonne val reeds uit - Verloorder tussen Cheetahs en Paloise is die ander span wat gaan uit val As Cheetahs en Paloise gelyk op speel met bonus punte is dit natuurlik n ander storie
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ekt sopas dieselfde ook besef, so hopelik is daar nie 'n gelykop of 'n verloor vir Pau/Cheetahs met 2 bonuspunte nie
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die sad ding is ons het in die begin van hierdie seisoen bewys ons het die spelers, ek voel baie sterk die probleem lê by die afrigting, dit sluit in motivation/confidence management (mens kan sien van die ouens het confidence verloor, Krappies, Lombard om 'n paar te noem), analise vir komende games, spankeuses, basiese afrigting, taktiek, aanvalspatrone, ens ens. Dit is baie baie duidelik van die bogenoemde word nie ordentlik gedoen nie, dus hoekom ek sê selfs spanne soos die Cheetahs, Pumas en Griquas sal ons 'n "go" gee. Goeie spelers is soos 35% van die wen resep, die res (65% dalk meer) is afhangend van die afrigters. Dit is bewys in 2018 deur Rassie met die Bokke toe hy onmiddelik 'n verskil gemaak het, dit is bewys in 2004 deur Jake White by die Bokke, by die Leeus met Ackerman en veral toe hy toe weg is weer by ons, ens ens.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Kitch Christie in 1995 met die Bokke wat die paar jaar voor dit (van 1992 maar swak gelyk het en 'n long shot vir die WC van 1995 is), daar is telkemale voorbeelde.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Post Reply | Page <123 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |