The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Round of 16 - Benetton vs Lions |
Post Reply |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 22-Jan-2024 at 3:27pm |
6 April 2024 in Treviso, Italy, kickoff 18:30 SA Time
Referee: Christophe Ridley (Eng) AR1: Jon Healy (Eng) AR2: Joe James (Eng) TMO: Dean Richards (Eng) Benetton: 15. Rhyno Smith, 14. Tommaso Menoncello, 13. Nacho Brex, 12. Malakai Fekitoa, 11. Onisi Ratave, 10. Jacob Umaga, 9. Alessandro Garbisi, 1. Thomas Gallo, 2. Giacomo Nicotera, 3. Simone Ferrari, 4. Niccolo Cannone, 5. Eli Snyman (c), 6. Alessandro Izekor, 7. Sebastian Negri da Ollegio, 8. Toa Halafihi Replacements: 16. Bautista Bernasconi, 17. Mirco Spagnolo, 18. Giosue Zilocchi, 19. Federico Ruzza, 20. Henry Stowers, 21. Lorenzo Cannone, 22. Andy Uren, 23. Tomas Albornoz Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Stean Pienaar, 13. Richard Kriel, 12. Zander du Plessis, 11. Rabz Maxwane, 10. Jordan Hendrikse, 9. Morne vd Berg, 8. Hanru Sirgel, 7. Emmanuel Tshituka, 6. JC Pretorius, 5. Darrien Landsberg, 4. Willem Alberts, 3. Conraad van Vuuren, 2. jaco Visagie (c), 1. Morgan Naude. Replacements: 16. Morne Brandon, 17. Ruan Dreyer, 18. Ruan Smith, 19. Ruan Delport, 20. Izan Esterhuizen, 21, Francke Horn, 22. Nico Steyn, 23. Ehrich Cronje. Edited by Transvaal - 05-Apr-2024 at 10:45pm |
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Datum en afskoptyd bevestig
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Chatting to Julian Redelinghuys and Willem Alberts ahead of Challenge Cup match vs Benetton |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Span opgedateer. Baie van die "fringe" spelers kry 'n kans
|
|
Leeuplesier
Pasgebore Leeu Joined: 06-Jan-2024 Location: Pretoria Status: Offline Points: 32 |
Post Options
Thanks(0)
|
Benetton het nogal 'n giftige agterlyn. Ouens sal goed moet verdedig. Hoop die Ingelse ref is beter as die nar van verlede naweek.
|
|
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 568 |
Post Options
Thanks(0)
|
Is Benetton also playing a "B" team?
|
|
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Kyk iemand? Ons maak te veel stupid foute!!
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons gaan die game verloor teen 14 manne. Ons speel hondkak
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
Absoluut pateties. Hul speel so swak dis amper asof dit aspris is. Ek kan nie onthou dat ek al ooit so baie basiese foute gesien het nie. Veral die tweede helfde.
|
|
Up the Vaal!
|
|
Leeuplesier
Pasgebore Leeu Joined: 06-Jan-2024 Location: Pretoria Status: Offline Points: 32 |
Post Options
Thanks(0)
|
Nee wat, dit het gelyk soos manne teen seuns. Geen leierskap op die veld nie. Geen inisiatief nie. Ek weet dit was nie die beste span nie, maar as jy dieselfde ding oor en oor doen en dit werk nie, moet jy mos 'n plan maak.
|
|
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 568 |
Post Options
Thanks(0)
|
Baie Baie swak gewees, amper gelyk soos die Leeus van 2012
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 532 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sjoe, twee weke in rugby is 'n lang tyd! Leeus het die afgelope paar jaar die potensiaal gewys om een of twee wenne teen top spanne per seisoen te behaal. Het self gedink die twee wenne teen die Sharks, en die een teen Connacht, was 'n voorloper vir beter tye, maar dit lyk meer of dit meer te doen het met die feit dat Connacht, en veral die Sharks, tans sukkel.
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ja, net wanneer 'n mens dink die Leeus kom nou reg, dan dis hulle spel op soos hierdie nwk. Dit is SO frustrerend
|
|
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |