The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Bulls on the hunt for Pieter-Steph - report |
Post Reply |
Author | |||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 05-Aug-2019 at 11:01am |
||
https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/bulls-on-the-hunt-for-pieter-steph-report-20190805
Springbok and Stormers flank Pieter-Steph du Toit is reportedly being targeted as a potential signing by the Bulls. Afrikaans newspaper Rapport indicated on Sunday that the Bulls have put together an enticing offer for Du Toit's services. There has been uncertainty over the contracting of players at the cash-strapped Western Province Rugby Union and the report added that some of the union's Springboks are unhappy that the contracting process has not yet been finalised. It would, however, be a difficult decision for the 26-year-old Du Toit to leave the Stormers, as he would be far from the family farm in the Swartland. Du Toit started his professional career at the Sharks but moved closer to home when he signed for the Stormers in 2016. |
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
PSdT het die afgelope 2 seisoene een van my gunsteling spelers geword. Die ou speel met passie en hart en gee regtig alles op die veld... Hoe awesome sou dit nie wees om hom en Mostert in dieselfde span te kon gehad het nie? As jy daardie 2 op slot speel is jou opsies eindeloos op 6,7 en 8... Wens ons kon hom bekostig, maar ons mors mos eerder geld op hasbeens en neverbeens soos Lewies en Groom as om te bele in 'n speler soos PSdT en Sadie...
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons sakke is nie diep genoeg vir iemand soos Psdt. Hy kom darem hele paar vlakke duurder as iemand soos lewies
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Probleem is net timing met Sadie, teen daai tyd is Frans of Wilco se kontrak ook verby, dan sal hulle hom wil hou. Miskien ook die rede vir die 2bar bedrag.
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dit is virseker so, maar wat ek probeer se is dat ons sonder die dienste van 'n Lewies kon klaarkom die jaar. Ons het inelkgeval nie die uitspeelrondtes gehaal nie, Lewies was maar baie average op sy beste en ons kon eerder die jaar gebruik het om 'n jong slot soos Herbst of Vermaak meer wedstryd tyd gegee het en Lewies se salaris gebruik het om 'n beter jong speler te bekom. Selfde met Groom. Vat Groom en Lewies se salaris die afgelope 6 maande, sit dit bymekaar en ons is al redelik baie nader aan die R2 000 000 oordragsfooi vir Sadie.
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Almal in rugby kringe het geweet dat die 2 mil vir Sadie belaglik was en eintlik maar 'n vet pit wat WP ons gedruk het. Nie eers Europese klubs betaal so baie oordrag nie.
|
|||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Spot on! Dit is verby die punt van realisme.
|
|||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Stem wat die Leeus vir Sadie aangebied het, nl R600k is 'n baie meer redelike oordrag fooi. Dit maak glad nie sin om R2 miljoen te betaal en dan nog bo dit sy salaris en dalk na 'n jaar besluit hy ook om oorsee te gaan speel. Baie goeie besluit deur Strauli.
|
|||
Lions4life
|
|||
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |