The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Emmanuel Tshituka suspended for three weeks |
Post Reply |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 04-Apr-2023 at 11:25am |
The Emirates Lions back row, Emmanuel Tshituka (No 6), has been suspended for three weeks following an independent Disciplinary Hearing yesterday evening (Monday 3 April) arising from his club’s EPCR Challenge Cup, Round of 16 match against Racing 92 at Emirates Airline Park.
Tshituka was sent off by the referee, Karl Dickson (England), in the 18th minute of the match for striking the Racing 92 full back, Louis Dupichot, with his forearm in a dangerous manner in contravention of Law 9.11. Law 9.11 Reckless or dangerous play – leading with the elbow or forearm Under World Rugby’s Sanctions for Foul Play, Law 9.11 relating to dangerous play, leading with the forearm, carries the following sanction entry points - Low End: 2 weeks; Mid-range: 6 weeks; Top end: 10 to 52 weeks An independent Disciplinary Committee comprising Samantha Hillas KC (England), Chair, Mitchell Read (England) and Yannick Jauzion (France), heard submissions by video conference from Tshituka, from the player’s legal representative, Marius Botha, from the Emirates Lions Team Manager, Tracy van Ginkel, and from the EPCR Disciplinary Officer, Liam McTiernan. The committee upheld the red card decision, finding that Tshituka had been guilty of a reckless act of foul play. It then determined that the offending was at the mid-range of World Rugby’s sanctions and six weeks was selected as the appropriate entry point. Due to the player’s clear disciplinary record and his timely apology to Dupichot, the committee reduced the sanction by three weeks before imposing a three-week suspension. Tshituka is free to play on Monday 24 April, however, if he applies for and successfully completes a World Rugby Coaching Intervention, he will be free to play on Monday 17 April. Both the player and EPCR have the right to appeal the decision. |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Daar is maar baie snaakse karakters in rugby..Rustyd het ek met 2 skeidsregters in die media centre gepraat, die een het gese dis nooit 'n rooi nie en die ander een het gese besliste rooi. Vir my was dit ook rooi, as mens die emosie uit dit uit haal kan jy mos dink jy kan nooit 'n speler afstamp met jou voorarm teen sy keel nie
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hier is 'n video, stem nie altyd saam met alles wat die ou te se het nie, hy is maar baie een-ogig, maar net sy kanaal het die veideo gehad
|
|
J J
Pasgebore Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Krugersdorp Status: Offline Points: 95 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dit was n dom fout gewees, speler wegvat by los gemaal net met skouer of net die ou probeer wegstamp by los gemaal met voorarm word streng geblaas. Sou hy wel nie kontak gemaak het met die gesig nie sou hy wel gestraf gewees het vir net die voorarm. Hy kon weggekom het as hy effens gedraai het sodat dit gelyk het asof hy met die skouer ingaan of sy hand uitgesteek het vir die afstamp. Voorarm saam met die s.g. "Spear Tackle" is hulle baie streng op. Stem saam dat dit n rooi kaart was.
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1048 |
Post Options
Thanks(0)
|
JJ stem volgens die reels is dit rooi, maar daar is 'n baie fyn lyn om nie 'n joke van rugby te begin maak nie wat ek bedoel is wat ek sien Schalk Burger het gese die ou het seer gekry oor 'n swak takcle dit begin vir my bietjie te tegnies raak ek verstaan daar is reels maar as hulle nie versigtig is nie gaan jy begin kry waar spanne tegniek gebruik om 'n speler met 'n rooikaart van die veld te kry. As daai 15 laag getackle het glo ek nie sou hy seer gekry het nie hy het hoog ingegaan vir die tackle. As 'n voorbeeld as Tshituka hom gemis het met sy arm en hulle het koppe gestamp was racing se 15 weer af met 'n rooikaart heel moontlik
|
|
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |