The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Match 13 - Sharks vs Lions |
Post Reply |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 29-May-2023 at 2:34pm |
Saturday 3 June 2023 in Durban, kickoff at 19:05
Referee: AJ Jacobs Assistant Referees: Cwengile Jadezweni, Phumzile Mbewu Television Match Official: Marius van der Westhuizen Sharks: 15. Nevaldo Fleurs, 14. Yaw Penxe, 13. Murray Koster, 12. Alwayno Visagie, 11. Aphelele Fassi, 10. Lionel Cronje, 9. Tiaan Fourie, 8. Henco Venter, 7. James Venter, 6. Dylan Richardson, 5. Reniel Hugo (c), 4. Ockie Barnard, 3. Khutha Mchunu, 2. Fez Mbatha, 1. Khwezi Mona. Replacements: 16. Kerron van Vuuren, 17. Ntuthuko Mchunu, 18. Hanru Jacobs, 19. Marco de Witt, 20. Vincent Tshituka, 21. Bradley Davids, 22. Rohan Janse van Rensburg, 23. Marnus Potgieter Lions: 15. Quan Horn, 14. Boldwin Hansen, 13. Manuel Rass, 12. Marius Louw (c), 11. Edwill van der Merwe, 10. Gianni Lombard, 9. Sanele Nohamba, 8. Francke Horn, 7. Ruan Venter, 6. JC Pretorius, 5. Darrien Landsberg, 4. Ruben Schoeman, 3. Ruan Dreyer, 2. Morne Brandon, 1. Rhynardt Rijnsburger. Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. Morgan Naude, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Raynard Roets, 20. Emmanuel Tshituka, 21. Morne vd Berg, 22. Rynhardt Jonker, 23. Andries Coetzee.
Edited by Transvaal - 02-Jun-2023 at 2:13pm |
|
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons moet eenvoudig die een wen met n bonus punt
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Chatting to Marius Louw and Darrien Landsberg ahead of Sharks clash https://youtu.be/aWVTvVbUClg
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Span opgedateer
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sharks se span ook opgedateer, nogal verbaas dat hulle nie die span gelaai het nie
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
8 van die begin XV het ook teen ons in die vorige Curriebeker wedstryd op Ellispark begin
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons was goed die eerste 20 minute en was 14-0 voor maar ons het die Sharks terug in die wedstryd laat kom en rustyd is 14-14
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Weet nie of ek myself moet straf met die volgende 40 nie. Ons speel seker nie sleg nie, maar dit voel net nie of ons
die confidence het om hulle te bêre nie
Edited by PaBz0r - 03-Jun-2023 at 8:03pm |
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1048 |
Post Options
Thanks(0)
|
Te veel hanteerfoute ai
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1048 |
Post Options
Thanks(0)
|
Met al die hanteerfoute kan ons maar vergeet om te wen
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Daar het ons dit.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Nie ons beste poging nie, dis naby aan ons URC span en min van hulle span is URC, so moes eintlik 'n maklike wen vir ons wees
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons is maar weereens ons eie grootste vyande. Ons het n 2 man overlap en Quan Horn skop die bal. Ons balretensie uiters swak. Krappie is n goeie rugbyspeler, maar nie n goeie skrummie nie. Lets face it: ons het nie die spelers diepte om met die ander groot franchises te kompeteer nie, en klink my daar gaan nog ouens waai. Ons staan n baie groot kans om ons plek in die CC ook te verloor.
Edited by valie - 03-Jun-2023 at 9:03pm |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Klomp ouens in die span wat ongelukkig steeds swak skakels is. Ons het dringend nuwe bloed in 'n paar sleutel posisies nodig
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1048 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stem saam wys jou net hoe confident is die sharks in hulle diepte dat hulle nie eers baie urc spelers gebruik in die urc nie ons urc span is maar n sterk cc span iets sal drasties moet gebeur vir ons om weer in enige uitspeel wedstryde te kom ons het basies hier en daar n ster spelers en meeste van hulle gaan waai in die volgende jaar of twee soos edwill en ons hoor nie juis van veel aankope nie
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 532 |
Post Options
Thanks(0)
|
Alhoewel ons laas week uiteindelik gewen het, het 'n Jong WP span ons vir lang tye laat klippe kou . Sharks was die week baie meer klinies. Voorlangs was ons kompeterend, en het ons genoeg goeie besit gehad, maar dit lyk of ons geen idee het wat om met die bal te doen nie. Met uitsondering van van der Merwe, lyk dit of ons agterlangs met 'n klomp spelers sit wat hard probeer, en alles gee, maar 'n lae plafon van potensiale groei het .
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Lyk my ons kan nog die play offs haal as die Sharks, Cheetahs en Pumas hulle games wen, en die bulle, wp en Griekwas nie n bonuspunt kry nie. Dan moet ons punteverskil net beter as die van die bulle wees, en ons moet natuurlik met n bonuspunt wen. Dis egter redelik onwaarskynlik.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek dink die Bulle behoort die Cheetahs te klop so dink ons is seker maar uit.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Nog steeds baie swak vir my dat ons nie die Sharks kon klop nie, dit beteken maar net swaar tye as ons teen hulle vol sterkte span gaan speel
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek kan netnie insien hoe dinge beter gaan raak by die leeus nie. Daar sal grootskaalse verandering moet wees onder die spelers EN afrigters EN bestuur. Geen kwaliteit speler sal nou belangstel om by 'n sukkelende unie aan te sluit nie.
|
|
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |