The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
REVEALED: WHY LIONS ARE STAYING AT ELLIS PARK |
Post Reply |
Author | |
Lionsinpta
Jong Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Stellenbosch Status: Offline Points: 342 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 14-Feb-2023 at 7:13am |
|
|
Lionsinpta
Jong Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Stellenbosch Status: Offline Points: 342 |
Post Options
Thanks(0)
|
Gaan 'n paar vere seker omkrap, maar hulle moet dink om wedstryde, anders as Springbok wedstryde, by kleiner stadiums te speel.
Finansieël kan ek nie sien dat hulle enige sins iets maak nie. Dan is daar ook die ander faktore, sekuriteit seker een van die grootste. Ongelukkig sien ek die Unie is in die selfde pekel as Worcester Warriors in die volgende 5 - 10 jaar.
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
Om op EP te bly gaan nog die unie se ondergang wees. Soos ons al 10 jaar gelede gesê het. Toeskouers word al hoe minder by die jaar, want die area raak goorder by die jaar. En daarby wil ek nie deur dit alles gaan om te kyk hoe my span verloor nie.Daar is bitter min wat die unie kan doen om die area beter te maak.
Ons het so paar weke gelede Imagine Dragons by FNB stadium gaan kyk. Het letterlik 15 minute gevat vandat ons in die kar geklim het tot op die highway. En daar was derduisende mense. Ek het geen behoefte om my kinders EP toe te vat nie. Sal hul eerder Loftus toe vat vir Bulls vs Leeus games. EP is beslis die beste stadion in die land, op die kakste plek in die land.
|
|
Up the Vaal!
|
|
AK
Ervare Leeu Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek stem.... Dit is die enkele grootste rede hoekom ek nie meer gaan kyk nie.... Nie lus vir moeilikheid nie en het al daar gehad.
|
|
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |