The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
Hendrikse ready for unexpected green and gold role |
Post Reply |
Author | |||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 25-May-2022 at 3:29pm |
||
The call from coach Neil Powell was fairly unexpected and the reason for the call mind-blowing for the 20-year-old Jordan Hendrikse, but the request by the Springbok Sevens coach to join the Blitzboks in London has had the talented flyhalf
buzzing with excitement. Hendrikse has already had a few team training sessions and his excitement has been ‘through the roof.’ Come Twickenham on Saturday and Sunday, Hendrikse will don the Blitzboks jersey for the very first time - a challenge he cannot wait to confront after joining the team in London from Wales, where the Emirates Lions completed their Vodacom
United Rugby Championship campaign against the Dragons in Newport last Saturday.
“I last played Sevens at school, so was surprised to get that request from coach Neil. What a great feeling this is, and I am still processing it,” Hendrikse said on Wednesday.
“There are so many emotions, but nervous and excited are definitely two of them,” he said with a broad smile. The former Junior Bok said although his sights were not necessarily set on the Blitzboks jersey, the honour was massive, and that it would be a huge moment for him to represent his country.
“I already experienced the bond the guys have as a team and it is clear they are a family, so being part of this is incredibly special for me,” he said. “The goal and aspirations were always to play for my country and to wear the green
and gold in rugby, so this is massive for me. “I was already getting ready to travel back to South Africa when the call came, so my mind shift changed quickly. I am always up for a challenge and I’m looking forward to this weekend with some nervous anticipation.” Hendrikse said the information received from the training sessions were clear and detailed.
“I just need to make sure that I get on the same page as the guys, and the session today was full of detail, so I could take it all in,” said Hendrikse. “The main challenge for me is to adapt, but as I said, I love a challenge, so I’m looking
forward to spending the weekend with this squad and doing so in the green and gold will just add that bit extra.”
The Blitzboks schedule for Saturday, 28 May 10h54: Argentina 13h22: Ireland 17h08 Kenya |
|||
L13
Pasgebore Leeu Joined: 11-Feb-2020 Location: Vietnam Status: Offline Points: 51 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
"Hendrikse said the information received from the training sessions were clear and detailed"
Subtle statement on the quality of our coaching at the Lions?
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
The 7s have been coached well for a long time and they should have a lot of things in place for new players. We can only hope we get there before losing whatever we have again..
Edited by PaBz0r - 26-May-2022 at 7:21am |
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Well, our head coach has been with us since about 2009 in some way or another, while he has been head coach since 2019. Things should be pretty much in place already, but whatever.
Edited by TunaLion - 26-May-2022 at 3:44pm |
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(1)
|
||
van 2018 af hoofafrigter van die Curriebeker span
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Thx Transvaal, ekt vergeet hyt toe al oorgeneem by die CC. So ja, weet nie hoe veel jaar soek die ou nog om te "settle" en sy merk af te druk nie.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek dink nie enige ander afrigter sou veel beter doen nie. Kyk maar coach Ackers, sy span in Japan was nou 2de laaste op die log en is gerelegeer. As jy nie die spelers het nie, kan jy niks doen nie
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek dink Ackers moet maar weer terug kom Leeus toe en vir Swys ook weer terugbring hy sukkel elkgeval in japan en dan klomp ouens soos Sous ens teruglok Leeus toe
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Toe Cash oorgeneem het, was daar nog redelik 'n groepie spelers met ervaring by ons. Maar ek is jammer, ek weier om te glo dat 'n hoofafrigter met geen vorige ervaring op dieselfde vlak is as een met dekades se ervaring. Om dit te sê is om New Zealand se hele model af te skiet wat hulle die beste unie in die wereld gemaak het vir so 'n lang tyd op internasionale en SR vlak. Daar mag redes wees hoekom Ackers nie perform in Japan nie en selfs ervare afrigters het swak seisoene. Mens moet ook onthou dat hy nog relatief groen self is as hoofafrigter.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Edited by valie - 27-May-2022 at 9:39am |
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Jake White (Jacob Westerduin) was ten minste nie 'n fisio nie en toe 'n hoofafrigter nie. Hy was ook 'n skool afrigter by Parktown Boy's High en toe vir Jeppe waar hy goed vertoon het en homself so opgewerk het (gaan lees maar op oor sy geskiedenis), so jou vergelyking tussen White en Cash is nie regtig in my opinie geldig nie. Maar ervaring is nie als nie, maar top vlak is nie die plek om daardie ervaring op te doen nie. Daar is uitsonderings waar mense sonder ervaring uitblink. Die erens wat mens begin moet nie die topvlak wees nie. Ek wil F1 ry, gaan ek sommer nou 'n bestuurder word vir Ferrari waar miljoene rande op die spel is, of moet ek eers begin met karts ry en myself daar bewys en so op werk? Wat is die logiese besluit tussen die twee? Om iemand wat hulself reeds op verskeie vlakke aan te stel of 'n gamble te vat ter waarde van die unie se toekoms en miljoene rande op iemand net omdat hy vir jare al by die unie is in totaal en al 'n ander posisie? Mziwake voel ek kan mens nog verdedig soos jy doen en ek stem saam hy is in die super diepkant ingegooi. Met Cash kan mens hom nie so verdedig nie op dieselfde manier nie. Gebruik maar laas jaar se CC as 'n goeie argument waar ons heel laaste geeindig het en pakslae gekry het teen spanne soos die Pumas, ens. Wat is jul argument dan dat die Pumas ons klop? Het hulle span dan die beter spelers? Hoekom kry ons dan nie hulle hele span by Ellis Park nie? (Weereens ek verwys na laas jaar se CC voor die URC begin het).
Edited by TunaLion - 27-May-2022 at 10:56am |
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(1)
|
||
Wat van Jimmy Stonehouse wat al jare lank baie average spelers by die Pumas afrig en gereeld die groter spanne pakslae gee. Net vir al sy goeie spelers om dan kontrakte by die groot unies te kry. Maar vlg seisoen is die Pumas weer daar en gee weer 'n paar groot spanne pakslae.
As Cash van 2018 af al afrigter was, se ons dan nou dat al die spelers wat ons in die laaste 4 jaar gehad het is swak, en geen ander coach sou beter doen as Cash nie? Jammer maar ek glo dit ook nie. Ja coaches gaan almal deur dips, en partykeer werk dit netnie uit by sekere clubs nie. Soos Ackers nou, en ek verbeel my Jake was ook al by 'n club of 2 waar hy nie goeie resultate gekry het nie. Ditto Eddie Jones Cash het nou al 4 jaar lank kans gehad by ons. Hoe lank moet ons nog swak resultate duld voordat mense besef hy is dalk die probleem? Wie weet, dalk gaan hy na 'n ander unie/club en doen baie goed daar. Maar dis duidelik hy kom nie die mas op by die leeus nie
Edited by Leeubok - 27-May-2022 at 11:20am |
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Nee LeeuBok, dit is die wereld wat conspire teen Cash. Hy moet ten
minste nog 4 jaar gegee word as probation en eers daarna mag ons hom
dalk begin judge. Moet nie noem van die kleiner unies wat ons top span
in vorige CC kompetiesies geklop het nie, want daar is 'n miljoen redes
hoekom dit gebeur het wat niks met Cash en sy skills of ervaring te doen het nie.
{{wink wink, nudge nudge}}
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
My grootste pet hate is die unie se aanvaarding van "mediocrity". Dis asof hulle netnie streef om die beste te wees nie, nie eens in SA nie. Dis bewys in Cash se kommentaar noudie dag dat hul tevrede is met hul plasing in die URC. Dalk is dit hoekom niemand in die unie wil bele nie??
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons het op elke vlak probleme, dit voel vir my niks anders as enige iets vanaf ons "PRO" gegaan het nie.
Ons is steeds nie n besigheid nie, 'n Rugby besigheid wat nie die mense kan lok om te kom kyk nie, nie iets wen nie en nie geld vir sy aandeelhouers maak nie, is nie n besigheid wat moet bestaan nie. |
|||
Lion1986
Welpie Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 150 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja, Cash het geen verskonings meer nie. As dit net spelers is, dan moet die Cheetahs nie n game in die currie cup wen nie.
|
|||
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |