The Lions next play Munster in Limerick, Ireland in the URC on 30 November 2024, kickoff is at 21:35 |
grappie |
Post Reply |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39865 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 07-Sep-2022 at 4:36pm |
Het hierdie nou net op facebook gesien, het my hardop laat lag so wees gewaarsku:
Die VERSKIL tussen Eben Etzebeth en Bakkies Botha SÉ JOHN SMITH is : Daar is 2 goed - 1)Eben Etzebeth speel en dan word hy die moer in gedurende die game. Bakkies Botha het klaar die moer in op die veld gehardloop. 2)Eben Etzebeth luister nog na sy kaptein. Bakkies Botha het na niemand geluister nie. Hy het sommer die 1e min.van die game begin klappe uitdeel. John Smith sê dis die moeilikste man wat hy in al sy jare as Springbok kapt. kon beheer. Hy was al so moeg van die ref. wat hom geroep het om met Bakkies te praat. Dan gaan hy maar na Bakkies toe en sê vir hom. Bakkies die ref. sê jy moet nou ophou met jou nonsens. Dan sê Bakkies vir hom. Gaan sê jy vir die ref. Hy is die volgende een wat gedonner gaan word. 3)John Smith sê hy was n rou Soutie. Maar Bakkies Botha het hom leer Afr. praat. Hy sê hy moes net, want as hy met Bakkies Eng. gepraat het, het Bakkies bloot vir hom gesê: Praat my taal, ek verstaan fokol wat jy sê. Tog sê John Smith dat in sy generasie tyd, was daar geen slotpaar in die wereld beter as Vic Matfield en Bakkies Botha nie.... |
|
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |