The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
Friendly - Lions vs Stormers on 26 Sept 2020 |
Post Reply | Page <12 |
Author | |
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Vd Sluys lyk ook goed.
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
What the hell have the coaches been doing the last 6 months? I know it's only a warm-up, but this is the same shit as the beginning of the year.
|
|
Up the Vaal!
|
|
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
Baie beter show van die subs. Smit, Sadie en Ulengo het goed vertoon... Hoop die coaches het dieselfde game as ins gekyk...
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die heelagter van die 2de span en EW Viljoen lyk ook goed.
|
|
Up the Vaal!
|
|
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 568 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dreyer, Maxwane and Odendaal... The great hype, all the fizzle and non eof the performance
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 533 |
Post Options
Thanks(0)
|
Voorlangs het ons beter in die tweede helfde vertoon, maar dit was 'n tipiese eerste wedstryd met min vloei. Manne het darem hard probeer.
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ja Emiel stem dit sal beter raak ek dink EW Viljoen en odendaal gaan goed kombineer simelane se verdediging is average en dit het dit moeilik vir odendaal gemaak
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons het gesukkel van die eerste skrum af en as jy so erg gedomineer word, skep dit 'n platform vir aanvalle vir die ander span en al die momentum is met hulle, bykans onmoontlik om so situasie om te keer.
Bygese, dit het gelyk asof Malherbe inskrum op die haker, en ons is verseker 'n paar keer gestraf in die skrum waar ons nie oortree het nie, daar was ten minste 1 skrum waar die loskop van die Stormers gehinge het en Dreyer is gestraf, terwyl by 'n ander skrum ons ook gestraf is maar die Stormers loskop se arm was op die grond. Dan ons geel kaart met die lynstane op ons doellyn, ek kon eerlikwaar by meeste van daardie strafskoppe nie sien waarvoor ons gestraf is nie, so mens moet die skeidsregter daar bevraagteken. Odendaal is goed dopgehou, so hy het nie juis 'n verskil gemaak vir ons nie, behalwe dalk 2 goeie duikslae wat hy uitgevoer het, so hopelik stop hy die lekplek in ons middeveld. Dillon het baie skerper as Warner gelyk. Ek was ook nie tevrede met die dom foute van sommige spelers nie, Die vinnige ingooi by 'n lynstaan vroeg in die wedstryd wat gelei het tot 'n skrum amper op ons doellyn en die Stormers se eerste drie was totaal onnodig. Simelane wat voor die bal is as 'n speler dit vorentoe skop en dan nog steeds die bal jaag, dis 'n laerskoolseun fout. Skosan wat die bal probeer vang wat lyk of dit in elk geval sal uitgaan en dan die lynstaan vir die opponente gee. |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Nog 2 opmerkings, daar was een geval waar die manne die bal gejaag het wat vorentoe geskop is,en in die wye skoot kon mens sien een van die Leeus spelers hou 'n Stormer terug aan sy trui, dis onaanvaarbare spel en nie iets wat ek by die Leeus wil sien nie, en dan die drie van Gelant waar hy deur ons voorspelers hardloop, kom aan manne...veral Dylan Smith was hier aan die slaap gevang
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hier is die hoogte/laagte punte
|
|
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
I think lions supporters must make peace with the fact that we are not the best SA side anymore.
We have less money and less experience. Yes , it will be great if we win a couple of games, but we mustn’t have too high hopes. The team needs a couple of years to grow. I still like the fact that we want to play running rugby. The problem with so many subs is that you can’t “out last” your opponent , with all the fresh legs. Then on the game: - Dilon Smit always makes a difference when he comes in. Not sure why he doesn’t get more game time. - Scrums were poor , but Malherbe is so fat that he scrums in the hooking position and prop position at the same time. - Line outs were much better (finally) - Simelane must work on his defense, the 13 is critical on defensive alignment and we need him to get it right. - We have good depth in the loose forwards, the bench did well. - Elton had a great game and it was good that Gianni had a run out |
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons kort 'n ordentlike 7 (groot, sterk, fisieke baldraer) en ons slotte is eenvoudig nie dominerend genoeg nie. Ons mis Marx erg, ook in skrums. Dillon Smit moet van hier af ons eerste keuse scrummy wees... sy spel pas beter by ons spelpatroon en hy lyk skerp. Ons stutte stel hierdie hele jaar nog teleur.. moeilik om te verstaan. Ons agterlyn sal aanhou sukkel as ons nie op die voorvoet kom nie, maak nie saak wie speel in die agterlyn nie.
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
Defence was much better although the scoreline does not really show it.
Our driving malls all got sacked immediately and never got going. My biggest issue is still the same zig-zag across the field with no plan and no penetration on attack. We are way, way too predictable on attack. We are looking a lot better than we did but we still need to get a lot better still. Edited by Attie Karate - 27-Sep-2020 at 9:52am |
|
Up the Vaal!
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek dink ons was nie so sleg soos wat Marius vad Westhuizen ons laat lyk het nie, veral in die skrums. Malherbe het heeltyd in geskrum. Elke keer as die pressure kom, dan verander hy rigting binne toe. Dit haal ons haker uit die spel, wat beteken hulle haker en loskop skrum saam teen ons vaskop. Dylan en Dreyer was die slagoffers van vd Westhuizen se onbekwaamheid, eerder as wat hul deur hul opponente gedomineer is.
Hoewel ons verloor het, was daar vir my n paar positiewe: Ons lynstane was baie beter. Jaco Kriel se turnovers. Die plaasvervangers se spel. Wie my nogals in die 2de helfte beindruk het was ons hele voorry, Wilhelm vd Sluys, Dillon, Gianni, Tiaan Swanepoel, Jamba. Ons was bietjie verroes, maar ek dink nie ons hoef te negatief te wees nie.
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 533 |
Post Options
Thanks(0)
|
Alhoewel die Stormers die meerderheid van die tyd voorlangs gedomineer het, was ons ten minste meeste van die tyd mededingend, selfs met 14 man. Tweede helfde voorspelerpak het goeie voorvoet bal verseker, maar daar was nie baie variasie op die aanval agterlangs nie.
|
|
Post Reply | Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |