The Lions next play Munster in Limerick, Ireland in the URC on 30 November 2024, kickoff is at 21:35 |
Match 38 - Sunwolves vs Lions |
Post Reply | Page <1 345 |
Author | ||||||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||
Ek moet se die jong Ruan Vermaak was baie goed op 8
|
||||||||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(1)
|
|||||||
Die coaches en die spelers het baie goed gedoen om ons terug in hierdie toernooi te kry na die slegte tuis verloor teen die bulle. Ja daar lê vrek moeilike games voor en 'n taai toer, maar ons is in die ding, die jonges het Super Rugby onder die belt en het regtig goed gedoen, die ouer manne lyk al hoe meer lus vir speel en begin een vir een vorm kry. Jammer oor al die beserings maar die Lions ken van rug teen die muur wees en sal dit oorkom. Hoop die manne rus 'n paar dae lekker en begin dan in erns slyp vir die sharks op die Park. Go Lions!!!
|
||||||||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||
Ek kon die naweek net die Stormers se game kyk, so het die Leeus game gemis maar is vrek nuuskierig om te weet hoe Mapoe toe op 12 gedoen het? Ek het die highlights gekyk en sy drie was vir my baie goed, veral die angle waarteen hy gehardloop het toe hy die bal gekry het. Maar oor die algemeen?
|
||||||||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||||||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1817 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||
Ekt baie van hom gehou op 12. Hyt spoed en is kreatief, baie meer soos SA se senters van 10 jaar of wat terug voordat ons almal besimpeld begin raak het met n 12 wat heeltyd crashball speel. Mapoe het ook goed kombineer met Simelane. Ek dink Swys moet hulle kans gee om hulself as n kombinasie te stig.
|
||||||||
Go LIONS!!!!!
|
||||||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||
Mapoe probeer vir my ook meer in die spasies inhardloop ipv reguit op die verdediger af.
|
||||||||
Zibbie
Koning Leeu Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||
lekker manne !!!! trots op die wen !
|
||||||||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||
Mapoe doen nie sleg maar is verseker nie bal verspreider
|
||||||||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 529 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||
Toe ons voorspelers die oorhand gehad het teen die Rebels in die tweede helfde sowel as teen die Sunwolves, het Mapoe en Simelane 'n paar mooi oomblikke op die aanval gehad. Of hulle verdediging gaan hou teen die sterk Kiwi senters in 'n 50-50 wedstryd is 'n ander storie.
|
||||||||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(1)
|
|||||||
Ek dink Mapoe doen baie goed op binnesenter die laaste twee games. Hy lyk na 'n beter binne as buite senter.
Al die krediet moet ook aan Swys gaan. Hy is 'n great afrigter! Om so goed met so baie beserings en so baie jong spelers te doen kan baie ander afrigters net van droom. Swys was beslis die regte keuse as afrigter na Johan Ackermann se vertrek!
|
||||||||
Lions4life
|
||||||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1817 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||
Dit is waar, ons gee him baie kritiek, maar min erkenning en hy verdien baie na die laaste paar games. Wens net ons verdediging sal verbeter want dit is steeds n swakplek. Joey Mongalo het baie om te leer. Ek hoop ons betrek weer bietjie vir Jacques Nienaber.
|
||||||||
Go LIONS!!!!!
|
||||||||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||
Stem ons verdediging moet nog baie verbeter.
|
||||||||
Lions4life
|
||||||||
Billy3
Pasgebore Leeu Joined: 23-Feb-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 49 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||
Wazza is seker amper weer reg om te speel?
|
||||||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39865 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||
Marx en Groom is in die span van die week vir rondte 6
|
||||||||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||
Groom het 'n goeie wedstryd gehad... ons benadering / wedstrydplan teen die Sunwolves het sy manier van speel beter gepas. Wanneer ons die spel vinnig wil maak en die bal in die hand wil hou, is Ross egter 'n beter opsie.
|
||||||||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||
Ek wil net sê n bye naweek suck..... niks rugby die naweek om na uit te sien .. klink vir my ek sal maar my grassnyer erens onder die stof moet gaan uit krap
|
||||||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1817 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||
Ek stem saam. Mens kan sommer sien hoe stil hierdie site was hierdie week.
|
||||||||
Go LIONS!!!!!
|
||||||||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1514 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||
Jip. welgedaan Swys en span.
|
||||||||
Up the Vaal!
|
||||||||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1514 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||||
Jip, Groom se beste wedstryd vir die Leeus.
|
||||||||
Up the Vaal!
|
||||||||
Post Reply | Page <1 345 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |