The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Match 2 - Lions vs Pumas |
Post Reply | Page 123 4> |
Author | ||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 17-Jan-2022 at 12:57pm |
|
Wednesday 19 January at Ellis Park, kickoff at 15:30
Referee: Aimee Barrett-Theron Assistant Referees: Jaco Peyper, Local Television Match Official: AJ Jacobs Lions: 15. Quan Horn, 14. Boldwin Hansen, 13. Manuel Rass, 12. Tyler Bocks, 11. Zeilinga Strydom, 10. Vaughen Isaacs, 9. Ginter Smuts, 8. Jarod Cairns, 7. Sibusiso Sangweni, 6. Mark Snyman, 5. Lunga Ncube, 4. PJ Steenkamp, 3. Asenathi Ntlabakanye (c), 2. Morne Brandon, 1. Banele Mthenjane. Replacements: 16. Dameon Venter, 17. Heiko Pohlmann, 18. Sibusiso Shongwe, 19. Ruan Venter, 20. MJ Pelser, 21. Nico Steyn, 22. James Tedder, 23. James Mollentze. Pumas: 15. Devon Williams, 14. Tapiwa Mafura, 13. Sebastian De Klerk, 12. Ali Mgijima, 11. Lundi Msenge, 10. Tinus de Beer, 9. Lucky Dlepu, 8. Kwanda Dimaza, 7. Phumzile Maqondwana (c), 6. Daniel Maartens, 5. Darrien Landsberg, 4. Malembe Mpofu, 3. Ig Prinsloo, 2. Corne Fourie, 1. Ruan Kramer.
Replacements: 16. Llewellyn Classen, 17. Dewald Maritz, 18. Simon Raw, 19. Brandon Valentyne, 20. Khwezi Mafu, 21. Giovan Snyman, 22. Alwayno Visagie, 23. Andries Viljoen. Edited by Transvaal - 18-Jan-2022 at 4:56pm |
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Waarom word daar op 'n naweek gespeel en dan weer mid week?
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die hele curriebeker werk so, naweek en midweek wedstryde, ek dink dis om 2 rondtes in te pas
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wat ek nie verstaan nie, is hoekom kon hulle nie die komende naweek speel nie? Daar is anyway nie CC games hierdie naweek nie.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dink dit is om miskien die ouens in die URC te kan gebruik en vice versa as Covid die squads tref. Dink die realiteit is dit gaan gebeur, so dit is eintlik nice dat alles nie op dieselfde dag gebeur nie |
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Maar dan sal ons nou bv in die URC met 'n moeg span moes speel as ons URC span getref word deur COVID, deurdat die CC span dan 3 wedstryde in 8 dae moet speel, wat ook nie veel help nie. So dit maak eerlikwaar min sin vir my, ek sal eerder dan net die 28-0 uncontested verloor vat as wat 'n mens 89-7 moet verloor soos wat Montpellier se 2de/3de span teen Leinster hierdie naweek verloor het. En Leinster is een van die spanne in die URC. So not in my lifetime will ek hê ons U20's moet teen Leinster of enige URC span speel, selfs as hulle nie 3 games in 8 dae moet speel nie en uitgerus is.
Edited by TunaLion - 17-Jan-2022 at 6:13pm |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die ander spanne in die URC speel ook mos in meer as 1 comp, so iewers sal dit miskien gelyk wees, maar ja ek hoor wat jy sê. Daar is seker n kwessie van TV regte en logistics wat ook nie lekker werk op dieselfde dag nie
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Sigma Lions Name Match 23 for Pumas Clash The Sigma Lions have named their team ahead of their second Carling Currie Cup encounter against the Pumas at Emirates Airline Park on Wednesday, 19 January 2022. At the back, former Junior Springboks Tyler Bocks and Manuel Rass link up in the midfield. Scrumhalf Ginter Smuts starts in the number nine position to face his old side. Other changes sees lock Lunga Ncube slot in for the injured Simon Dionisio. Sibusiso Sangweni and Morne Brandon (both who did duty for the Emirates Lions on their Vodacom United Rugby Championship away tour) complete the forward pack. Sigma Lions 15.Quan Horn 14. Boldwin Hansen 13. Manuel Rass 12. Tyler Bocks 11. Zeilinga Strydom 10. Vaughen Isaacs 9. Ginter Smuts 8. Jarod Cairns 7. Sibusiso Sangweni 6. Mark Snyman 5. Lunga Ncube 4. PJ Steenkamp 3. Asenathi Ntlabakanye 2. Morne Brandon 1.Banele Mthenjane Substitutes 16. Dameon Venter 17.Heiko Pohlmann 18. Sibusiso Shongwe 19.Ruan Venter 20. MJ Pelser 21. Nico Steyn 22. James Tedder 23. James Mollentze Pumas TBC Kick off is at 15:30
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 532 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Al ons driee behalwe een het gekom van lynstaan dryfbweeging deur ons voorspelers laas Saterdag, so hopelik gaan ons nie Tshituka en Dionisio te veel mis nie.
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek sien Roelof Smith is nou by die WP
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
ja sien so, maar hy was darem maar vreeslik baie beseer by ons...wat gaan nou anders wees by WP?
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Pumas se span opgedateer in die eerste pos
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wedstryd beamptes opgedateer in eerste pos
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
7 veranderings vir die Pumas....dink julle hulle speel hulle B span teen ons? LOL!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
of het hulle B-span teen die Bulle gespeel?
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hy het in 2 jaar blykbaar net 4 games vir ons gespeel.... eish
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Was maar n gemengde span, ek dink wel die Pumas teiken ons vir n wen..
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek het ons squad bladsy opgedateer met die eerste Curriebeker wedstryd
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
#Curriebeker - #Leeus 0 vs #Pumas 0 - Afskop oor 10 minute!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
#Curriebeker - #Leeus 0 vs #Pumas 0 - Afskop!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Reeds 'n paar foute...1 lynstaan verloor, 2 strafskoppe afgestaan, en die afskop nie skoon gevat nie...maar steeds 0-0 na 6 minute, eerste skrum nou
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Reset nodig vir eerste skrum
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Goeie eerste skrum vir ons en strafskop voordeel...ons hardloop en verder veldop gaan die pumas onkant
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
ons losskakel mis die strafskop regs verby, maar hy het die afstand gemaklik gehad van die middellyn af
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Baie swak tackle in die middeveld, dink dit was ons nommer 7, en pumas gaan druk amper
|
||
Post Reply | Page 123 4> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |