The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Match2 - Lions vs WP |
Post Reply | Page 123 6> |
Author | ||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 22-Jun-2021 at 12:03pm |
|
Wednesday 23 June at Ellis park, kickoff 19:00
Lions: 15. EW Viljoen; 14. Jamba Ulengo, 13. Manuel Rass, 12. Dan Kriel, 11. Rabz Maxwane; 10. Fred Zeilinga, 9. Dillon Smit; 8. Francke Horn (Capt), 7. Vincent Tshituka, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Ruan Dreyer, 2. PJ Botha, 1. Nathan McBeth. Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. Banele Mthenjane, 18. Carlu Sadie, 19. Ruhan Straeuli, 20. Emmanuel Tshituka, 21. Morne van den Berg, 22. Aidynn Cupido, 23. Duncan Matthews. WP: 15 Tim Swiel, 14 Sergeal Petersen, 13 Rikus Pretorius, 12 Dan du Plessis, 11 Seabelo Senatla, 10 Abner van Reenen, 9 Godlen Masimla, 8 Juarno Augustus, 7 Evan Roos, 6 Marcel Theunissen, 5 David Meihuizen, 4 Ernst van Rhyn (captain), 3 Neethling Fouche, 2 JJ Kotze, 1 Ali Vermaak.
Replacements: 16 Jason Alexander, 17 Leon Lyons, 18 Sazi Sandi, 19 Justin Basson, 20 De Wet Marais, 21 Johan du Toit, 22 Paul de Wet, 23 Cornel Smit, 24 Lee-Marvin Mazibuko, 25 Hacjivah Dayimani, 26 Niel Otto. Edited by Transvaal - 23-Jun-2021 at 6:44pm |
||
True loin
Pasgebore Leeu Joined: 16-Jun-2021 Location: Randfontein Status: Offline Points: 37 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
waar is odendal, gehoop om jaco kriel te sien....
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ja ek ook. Sug
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Volgens die Leeus se website is die volgende spelers terug:
Ruben Schoeman Jaco Visagie Morne van den Berg. Hulle is almal in die matchday 23. Die volgende sperlers behoort teen die B&I Lions beskikbaar te wees: Jannie Du Plessis Jaco Kriel MJ Pelser Roelof Smit Divan Rossouw Stean Pienaar Burger Odendaal Sti Sithole Courtnal Skosan Asenathi Ntlabakanye Edited by valie - 22-Jun-2021 at 12:12pm |
||
True loin
Pasgebore Leeu Joined: 16-Jun-2021 Location: Randfontein Status: Offline Points: 37 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
middag almal, kan iemand my groot asb se hoe ek mt spel fout kan reg maak.... Loinπ
π
π
... Ek kry nie dat ek my profile name kan edit nie... Jammer dit is nou van die topic af.
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek vermoed die rede hoekom ons so baie ouens uit het, is agv die feit dat daar n covid geval(le) was en van die ander moes isoleer, wat met daai persoon/persone in aanraking was. Daai spelers kan dan seker eers weer vandag of more begin oefen.
|
||
Tin
Jong Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Sal eers kan verander as die leeus weer wen.... so jy sal dalk n ruk moet wag.
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
15. EW Viljoen - Rerig? Is hy familie van iemand belangrik dat hy week na week kans kry om weereens nie veel uit te rig nie? 10. Fred Zeilinga - Cupido was myle beter as wat Fred was Saterdag, maar Freddie begin weer... 3. Ruan Dreyer - Op 3... So ons is darem verseker dat ons weer baie strafskoppe in die skrums gaan afstaan?
19. Ruhan Straeuli - Pa se seun kry darem ook weer kans om te bewys hy hoort nie op die vlak nie... |
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
DHL Western Province: 15 Tim Swiel, 14 Sergeal Petersen, 13 Rikus Pretorius, 12 Dan du Plessis, 11 Seabelo Senatla, 10 Abner van Reenen, 9 Godlen Masimla, 8 Juarno Augustus, 7 Evan Roos, 6 Marcel Theunissen, 5 David Meihuizen, 4 Ernst van Rhyn (captain), 3 Neethling Fouche, 2 JJ Kotze, 1 Ali Vermaak.
Replacements: 16 Jason Alexander, 17 Leon Lyons, 18 Sazi Sandi, 19 Justin Basson, 20 De Wet Marais, 21 Johan du Toit, 22 Paul de Wet, 23 Cornel Smit, 24 Lee-Marvin Mazibuko, 25 Hacjivah Dayimani, 26 Niel Otto. |
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek gaan nie eers kyk nie ... ons gaan weer pakslae kry
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dayimani lag seker lekker. Hy vertel vir almal daar hoe ons rondtjommel by die GLRU.
|
||
Up the Vaal!
|
||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
WP lyk soos n klomp skool laaities teen die hardebaarde van die Leeus
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 532 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
LOL... True Loin, the Lion king in the loincloth !!
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 532 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Daai "hardebaarde" speel soos 'n klomp geriatics!
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hoekom het WP 26 spelers?
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die jonger Kriel boetie (Richard Kriel) lyk vir my na n belowende heelagter ... dit lyk vir my of die Bulle amper 60 spelers op hulle boeke het ... miskien wil hulle EW ruil vir Richard Kriel
|
||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dobson kies altyd 26, Dan besluit hy op die dag watter 3 hy uitlaat.
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Laaste paar keer wat WPStormers Ellispark besoek het het hulle die game in die dood snikke gewen
|
||
True loin
Pasgebore Leeu Joined: 16-Jun-2021 Location: Randfontein Status: Offline Points: 37 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
dis wat my regtig ongelukkig maak is dat ander spanne weet hul hoef nie hul sterkste span te kies nie... Ons is klaar n wen vir hul.
|
||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jannie Doep se hulle gaan die WeePee rol more aand. Die Leeus het die een reeds in die sakkie
|
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons het baie na aan presies dieselfde span gekies wat pak gekry het teen die Pumas, so geen hoop vir ons om die een te wen nie. Weer is ook glad nie lekker vandag nie, dis bewolk en koud. Gaan lekker koud kry op die park vanaand
|
||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Edited by OomPB - 23-Jun-2021 at 9:50am |
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons is moer-lucky dat Schoeman reg is om te speel. Wys net hoe swak ons diepte op slot is.
|
||
Up the Vaal!
|
||
Post Reply | Page 123 6> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |