The Lions next play the Bulls at Loftus in the URC on 22 February 2025, kickoff is at 14:00 |
Match 10 - Bulls vs Lions |
Post Reply ![]() |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40105 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 17-Feb-2025 at 8:44am |
Saterdag 22 Februarie 2025 op Loftus, afskop 14:00
Referee: Aimee Barrett-Theron (SARU, 9th league game) AR 1: Morne Ferreira (SARU) AR 2: Sean Muller (SARU) TMO: Egon Seconds (SARU) Bulle: Leeus:
Edited by Transvaal - 18-Feb-2025 at 12:40pm |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40105 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die Leeus media persoon en ek het gesels oor 'n inisiatief wat hy wil begin, waar die ondersteuners die Leeus se wegwedstryde saam by 'n plek kyk. Ons gaan dit probeer vir hierdie wedstryd, as enige van julle belang stel, ons gaan bymekaarkom by spoorloos in Boksburg. Laat my egster weet as jy gaan kom saam kyk, want daar is MIN plek beskikbaar, so moenie net opdaag nie. Ek het 'n tafel vir 15 mense bespreek
Edited by Transvaal - 17-Feb-2025 at 9:57am |
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2773 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
wat van op Loftus :D
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40105 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
altyd iemand wat slimmer as die res is. Dis 'n oefenlopie vir ons weg wedstryde. Nie al ons weg wedstryde is so naby as Loftus nie
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40105 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
So is daar geen belangstelling van die forum nie? Gebruik ons nog die forum of moet ek dit maar toemaak?
|
|
![]() |
|
Blou ![]() Welpie ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 199 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Alhoewel ek nie meer so aktief is nie, lees ek wel nog nou en dan hier. Bietjie ver vir my om te kom. |
|
![]() |
|
Blou ![]() Welpie ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 199 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Wat is die "verkeer" hier oor die algemeen?
Wanneer het die gepeak? 2010ish? |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40105 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Aimee Barrett-Theron aangewys as skeidsregter vir Saterdag se wedstryd
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40105 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek is nie regtig seker nie, maar dit voel baie stiller as voorheen. Ek pos maar nog steeds op Twitter, Facebook en Whatsapp en die besigste kanaal is seker die whatsapp groep
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40105 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Chatting to Barend Pieterse and Asenathi Ntlabakanye ahead of URC match vs Bulls https://youtu.be/WYJ_BESjGMc
|
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1533 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
As dit jou net geld en moeite kos, maak toe.
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2773 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die forum is stiller, ons weet ook dat as ons wen dat daar meer belangstelling is. Ek geniet nog om hier te plaas en te lees wat aangaan.
|
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Online Points: 536 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Stem, ek dink die groepie wat hier menings plaas gee interresante insigte sonder om emosioneel en persoonlik te wees soos in sosiale media, maar soos AK hier bo se, as dit jou te veel tyd en geld kos, verstaan ons as jy toe maak.
Rakende naweek se wedstryd, dink ek nie die Bulle gaan ons nie die kanse gee wat ons die afgelope naweek gekry het nie. Ons pak sal (veral in die weer) hul kant moet bring en on skopwerk sal skerp moet wees.
|
|
![]() |
|
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek lees nog baie op die forum en dit is die eerste plek waar ek kyk vir nuus oor die Leeus .… Het dit nog altyd waardeer as ek iets wil uitvind , het Transvaal die inligting
Yes dit is maar baie still die laaste tyd Waar is daai WP oomie vd Kaap ens
|
|
![]() |
|
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dagse julle.
Soos meeste hier bo gese het, ek volg nog wat gese word op die forum, maar neem nie regtig meer deel nie. Seker maar omdat ek nie heeltemal inkoop met die Leeus se bestuur se besluite, veral mbt die hoofafrigter nie. So ja, ek kyk nog rugby en ja, ek ondersteun nog die Leeus, maar ek (soos die bestuur by die leeus) gee nie meer regtig om of ons wen of verloor nie. (Maar dit is altyd lekker as ons die Stormers wen.... Nou dat ek daaraan dink.... Dit is altyd lekker as die Stormers teen enige span verloor....)
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |