The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
2023/2024 bepalings |
Post Reply |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 19-Jun-2023 at 2:49pm |
Die trekking word Woensdag gedoen, dan sal ons weet wat die bepalings is. Ek sien Heineken onttrek as borg so dis nogal seker 'n probleem
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
So vandag word die trekking vir die bepalings gedoen
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons is in pool 2 saam met Benetton, Montpellier, Newcastle Falcons, Ospreys en Usap (Perpignan)
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Volgens die reels gaan ons 4 van die 5 spanne speel, 2 weg en 2 tuis, en ons gaan waarskynlik nie teen Benetton of Ospreys speel nie
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die URC en Europese rugby is opwindend, maar ek mis maar nog die ou, gewone Super 14. Voor die conferences. Al het ons so swak gevaar. Ek weet die tydsones en die finansies was ñ probleem in SR, maar die rugby was moer lekker om te kyk. Die verskillende style van SA, Aus en NZ.
|
|
Up the Vaal!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dit gaan ook interresant wees om te sien of NZ swakker of sterker is sonder ons in Super Rugby
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
Attie stem 100 persent saam jou het dit so gelaaik daai tyd wat party wedstryde 4uur die oggende was ek my Pa en twee boeties het altyd opgestaan koffie ingegooi en vasgenaal gesit en kyk maak nie saak woe gespeel het nie mis verseker ook daai tye
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek verstaan iets dan nie. 5 spanne minus Benetton en Ospreys = 3 spanne. Maar ons speel teen 4 spanne. Hoe werk dit dan? Of bedoel jy ons gaan teen net 1 van die twee nie speel nie?
Edited by TunaLion - 22-Jun-2023 at 6:10pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
dis reg, ons gaan teen 1 van die URC spanne speel en nie treen die ander een nie
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hulle probeer verhoed dat mens te veel teen dieselfde spanne speel
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hier is ons 4 wedstryde:
10 Desember 2023 - WEG teen Perpignan 14:00 16 Desember 2023 - Ellispark teen Newcastle Falcons 17:15 13 Januarie 2024 - WEG teen Montpellier 21:00 21 Januarie 2024 - Ellispark teen Ospreys 15:00
|
|
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |