The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Lions in turmoil after players lose faith in Ivan |
Post Reply | Page 12> |
Author | ||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 20-Feb-2023 at 6:36pm |
|
https://www.iol.co.za/sport/rugby/urc/lions-in-turmoil-after-players-lose-faith-in-ivan-van-rooyen-and-his-coaching-staff-58ea94ea-2342-472b-b1c8-4dba3851fbfc
Fed-up Lions rugby players vented their frustration and distrust in the incumbent coaching structure by slapping them with mediocre ratings last week. IOL Sport understands the players were, according to insiders, instructed to rate their coaches and management staff out of 10. The players were split into several groups. The scorecard made it clear that the team's relationship with their head coach, Ivan 'Cash' van Rooyen, reached a nadir when he got an average rating of between three and four out of 10, a figure correlating with his disastrous winning ratio of only 39%. Conditioning coach Stefan van Deventer mostly got ones, IOL Sport understands. CEO Rudolf Straeuli was not "one of our rating options", said the players who spoke to IOL. Backline, attack, and skills coach Ricardo Laubscher allegedly got an average score of four, while scrum coach Julian Redelinghuys’ score was not immediately known by the time of publication. Coaches Albert van den Berg and Jacques Fourie got an average of between seven and eight out of 10. One group gave the Lions' contracts and operations manager, Tracy van Ginkel a -3, while the "majority of the other groups" thought she was worthy of a one. The rift between the players and management widened after "things were not well organised" at the hotel they were staying at in Paris, France. This was for their game against Stade Francais. "It was so bad, we were taken in a bus from the hotel we were at just to end up back at the very same hotel," insiders said, adding that "we thought we were going to a restaurant but ended up returning to our hotel to get a buffet". Another player said it was everything but a buffet. "We were chowing hotdogs on tour. Usually we have proper nutritious meals planned out but we were given hotdogs and wondering if this was last minute emergency plan to feed us," said the player. Dietician Carey Anne Seady said rugby players should keep their distance from processed foods such as hot dogs. "They need to have carbs and protein, especially during tour," said Seady. "They should not be eating processed food, nothing fatty ... I would say rice with chicken breasts, a nice salad or a tomato based pasta," she said. They say Van Ginkel was running around that day, "looking very unorganised". "Tracy is the same woman who knew that our jerseys for our game against Stade Francais were at large, but did nothing about it. She knew about the mishap for almost two weeks. Stade Francais had to ask their fan store to pay for the printing of numbers on our warm-up jerseys, we were really embarrassed," said another insider. "Another problem that happened is that we had to walk 2km to do our own washing because Tracy didn't want to pay for the washing at the hotel ... so we had to walk to a laundry place, they gave us €20 to wash our own laundry." Nyaniso Sam, Lions media manager, refused to comment, while Van Rooyen, Van Ginkel and Straeuli were also unavailable. This comes while Van Rooyen failed to avert a disaster at this weekend's game at Ellis Park in Johannesburg, where the Sharks drowned out the roar of the Lions by securing a 29-7 victory. |
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jislaaik. Dis baie swak. Dis egter goed dat die goed uitkom. As dit in die ope is kan die borge dalk hopelik hulle stemme dik maak.
Edited by valie - 20-Feb-2023 at 8:03pm |
||
Lion1986
Welpie Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 150 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
En dis presies wie mense gedink het die spelers sou swak ratings gee.
Pateties. Dit voel soos daai tyd toe die Unie die ontersteuners teen Jaque Fourie, Willem Alberts etc. wou kry. 14 jaar later sit ons nou weer hier. Ons word weereens so swak bestuur.
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1048 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek sou Rudolf en Cash laat gaan het Kevin terug kry op n kort kontrak om die goed bo in orde weer te kry dan sal ek vir Jacque Fourie intrek as afrigter as ons nie iemand anders kan bekostig op die oomblik nie. En n goeie persoon kry om takentvolle spelers te kontrakteur want die persoon wa tdit nou doen kom nie die mas op nie
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1048 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die goeie ding is nou weet ons die spelers voel soos oms ondersteuners dis amper dieselfde wat n ruk terug by wp gebeur het en nou speel hulle weer mooi rugby
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Online Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dit stem baie saam met wat ons almal weet ons afrigting en bestuur is pateties en die rede vir die resultate. Die spelers doen hul beste, maar jinne met sulke swak bestuur waar mens op toer moet tyd spandeer aan jou eie wasgoed en so rondgery word doelloos na waar jy opgeëindig het vir hotdogs as professionele sportman, watse resultate kan ons as ondersteuners enigsins verwag anders as verloor na verloor.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1048 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stem tuna Lion klink omtrent sooa by universiteit spanne en ek dink n span soos maties is selfs beter georganiseerd dis sad maar ek is bly dit het uitgekom nou gaan hulle begin druk kry want die borge gaan nie baie van die hou wat hulle lees nie
|
||
AK
Ervare Leeu Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Moeilik om `n gelikkige span te wees as jy aanhou verloor.....
Dink ons unie is weer by `n T aansluiting.... En daar is `n paar kritiese besluite wat geneem moet word.... Anders gaan daar net een span oor wees in Gauteng en ek wil rerig nie hul ondersteun nie....
Edited by AK - 21-Feb-2023 at 7:57am |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die trant van die artikel maak dit moeilik om te sien hoe Cash kan aanbly as afrigter. Mens moet dit ook dalk met 'n knippie sout neem, dis dalk een speler wat die prentjie donkerder skilder as wat dit werklik is.
|
||
AK
Ervare Leeu Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Heel moontlik.... Maar ons speel nie soos `n gelukkige span nie.... En joernalis dalk ook wat bietjie sensasie soek... Maar feit is wel daar sal ongelukkige spelers wees... En BAIE ondersteuners.
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Online Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek weet nie, as van die situasies wat genoem word regtig gebeur het, kan ek nie sien hoe die spelers die mense goeie ratings gegee het en enigsins nog happy is.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 568 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
it is Brendan Nel, so you take the article with a whole spoon full of salt and not just a pinch.. but where there is smoke there is fire.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
It's actually a guy I've never even heard of, Brandon Nel, not to be confused with Brendon Nel
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
If you look at most of his atricles for IOL it's clear that he's not even a sports writer
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
So is die artikel nou waar of nie? Ek hoop actually dit is. laat ons nou maar rock bottom bereik, en hopelik kan daar skoon gemaak word en oor begin. Want ons kannie so aangaan nie.. Maandag oggend op East Coast Radio was ons weer die laughing stock. Ouens het gelag oor die score en die rekord getal van 22 mense wat die wedstryd bygewoon het. Dit was embarrasing om te sien hoe vol loftus was net na ons game
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Daar is verseker baie waarheid in die artikel, en as Cash die vertroue van die spelers verloor het, is dit sy einde, geen afrigter kom terug van so situasie nie
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Transvaal is dit nou vlg inside info?
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
nee ek het geen inside info oor hierdie saak nie, so alles was ook nuus vir my
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Online Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
EEk dink dit is baie naïef om te dink als is hunky dory by die Leeus en dat die spelers happy is en nog enigsins vertroue het in meeste van die afrigters. Ten minste kan die spelers sê hulle het hulself opgewerk en deur die ranks gekom van skole rugby, ouderdom rugby en nou professionele rugby, terwyl nie al ons afrigters of personeel agter die skerms dieselfde kan sê nie. Dit is hoekom dit simpel is om te sê die spelers is die wat nou ewe skielik nie rugby kan speel en vang of pass nie, hulle sou nie op die vlak wees as hulle nie daardie basics kon doen nie. Dit is al die sideshows en slegte taktieke wat hulle onder druk sit en maak dat hulle swak lyk. Veral Cash het homself op geen vlak bewys as hoofafrigter nie, nie deur die range gekom as hoofafrigter nie en is in die posisie diepkant ingegooi om te moet perform op so hoë vlak. Hy't homself nie aangestel nie, so dit is niks persoonliks nie, maar hy hoort nie in sy posisie nie. Selfde kan van paar ander afrigters by ons gesê word.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Online Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wat baie weird vir my is dat Cash altyd die kondisionering afrigter was, mens sou verwag dat hy as hoofafrigter nogsteeds daardie rol vervul het en hy was eintlik goed daarmee, Leeus spanne onder hom was redelik fiks gewees, veral in die Ackermann en Mitchell era's. Nou het hulle n nuwe kondisionering afrigter aangestel, so letterlik Cash se rol is dan wat? Taktiek en spankeuses? Dit is soos onder Allistair Coetsee as Springbok afrigter, hy so string hulp afrigters eventually wou aanstel, toe vra ek altyd, wat is dan sy doel... Hierdie laat my baie dink aan daardie Bokspan. En nes daardie Bokspan van 2016/2017 het almal ook maar clueless gelyk, nie bal kon vang of pass, en dit is die Bokspan wat toe verloor het teen Italië en twee maal pakslae gekry het teen NZ met tellings in die 50's. Almal het dit afgeskryf op die swak Springbok spelers en SA wat geen diepte op enige posisie meer het nie. Toe wen ons die All Blacks in NZ die volgende jaar met dieselfde pak en baie van dieselfde spelers in meeste posisies, net met n ander afrigtingspan.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
So bietjie hoop... Lig in 'n baie donker tonnel... Miskien kan ek binnekort my lapa weer "decorate" met Lions memorabilia. Maar ja... Ek dink nogsteeds die groot probleem le heel bo... Help nie jy vervang die pistons as jou kar bearings geslaan het nie........
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Online Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Haal jy die "memorabilia" af wanneer die span swak speel?
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Blou
Welpie Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 195 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dis seker hoekom hy laas memorabillia opgesit het in die 1990s.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Goeiste blou ons het darem 3 goeie super rugby jare gehad 2016, 2017 en 2018, drie finale in 'n ry. Voel nou baie lank gelede maar dis net 5 jaar terug
|
||
Post Reply | Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |