The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Finaal - Vrystaat vs Leeus |
Post Reply | Page 123 4> |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 01-Sep-2019 at 9:13am |
Saterdag 7 September 2019 in Bloemfontein, afskop 17:00
Vrystaat: 15 Clayton Blommetjies, 14 William Small-Smith, 13 Benhard Janse van Rensburg, 12 Dries Swanepoel, 11 Tian Meyer (capt), 10 Tian Schoeman, 9 Ruan Pienaar, 8 Henco Venter, 7 Junior Pokomela, 6 Gerhard Olivier, 5 Walt Steenkamp, 4 Sintu Manjezi, 3 Erich de Jager, 2 Joseph Dweba, 1 Ox Nche. Replacements: 16 Jacques du Toit, 17 Charles Marais, 18 Reinach Venter, 19 JP du Preez, 20 Jasper Wiese, 21 Abongile Nonkontwana, 22 Louis Fouche, 22 Darren Adonis. Leeus: 15. Tyrone Green; 14. Madosh Tambwe, 13. Wandisile Simelane, 12. Duncan Matthews, 11. Stean Pienaar; 10. Shaun Reynolds, 9. Ross Cronje (Capt); 8. Hacjivah Dayimani, 7. Cyle Brink, 6. Marnus Schoeman, 5. Marvin Orie, 4. Ruben Schoeman, 3. Jacobie Adriaanse, 2. Pieter Jansen, 1. Dylan Smith. Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Nathan McBeth, 18. Johannes Jonker, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Len Massyn, 21. Dillon Smit, 22. Jan-Louis la Grange, 23. Jamba Ulengo Edited by Transvaal - 05-Sep-2019 at 5:41pm |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Leeus/Transvaal - 21 eindstryde voor 2019, 9 gewen en 1 gedeel
So hierdie is die unie se 22ste Curriebeker eindstryd 6 van die Leeus se 9 wenne was weg wedstryde: 1939 vs WP 1952 vs Boland 1972 vs Oos Transvaal 1993 vs Sharks 1994 vs Cheetahs 1999 vs Sharks Tuis wenne: 1950 vs WP 2011 vs Sharks 2015 vs WP Die gelykop was ook tuis in 1971 vs Noord Transvaal Telling in 2015 vs WP was 32-24 Ross en Warren het in die 2015 eindstryd gespeel, Jaco Kriel was die Leeus se kaptein. Weet nie of Warren dalk Satredag sal speel nie, twyfel. Ross het 2 driee in die finaal gedruk in 2015
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
1994 eindstryd in Bloem, Leeus wen 56-33
1994 Leeus span: 15 Gerbrandt Grobler, 14 Pieter Hendriks, 13 Japie Mulder, 12 Bernard Fourie, 11 Gavin Johnson, 10 Hennie le Roux, 9 Johan Roux, 8 Gerhard Combrinck, 7 Charles Rossouw, 6 Francois Pienaar (C), 5 Kobus Wiese, 4 Phillip Schutte, 3 Ian Hattingh, 2 Uli Schmidt, 1 Balie Swart. Christiaan Scholtz het ook opgekom gedurende die wedstryd as reserwe |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die kanse is goed dat ek en vroulief die wedstryd gaan bywoon
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sien FS is die oorgrote gunsteling om te wen, en mense praat van hoe goed die Pro14 vir hulle was en so aan.. Wat hulle vergeet is dat die FS die enigste span is wat met n volsterkte span speel, hierdie is die beste span wat hulle op n veld kan stoot. Daarteenoor speel al die ander Super rugby unies met verswakte spanne. Ek dink al 4 super rugby spanne sal die vloer vee met hierdie FS span.
So ek dink ons jong spannetjie het regtig goed gedoen om die finaal te haal. En hulle het die vorige game in Bloem gewen, so hul kan dit weer doen!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ja ek dink mense vergeet dat dit net Vrystaat is wat met 'n volsterkte span speel. As dit 'n dubbelrondte was, het die laaste deel van Curriebeker seker met Pro-14 oorvleuel en dan was hulle ook maar nerens soos laas jaar wat hulle onder ge-eindig het
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek hou nogals van hierdie enkel rondte formaat. Dis kort en kragtig, en elke wedstryd is belangrik.
|
|
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
Post Options
Thanks(0)
|
Interesting stats. So we do well in away games.
And let the press speak the Cheetahs up. If they rock up over confident, it will be to our advantage. Will be a tough game in any case.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
It will certainly be tough, Cheetahs looked very good last Saturday, specially in the latter stages of the 2nd half, perhaps the Sharks gave up and if you give up in rugby it gets ugly quickly.
|
|
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
Post Options
Thanks(0)
|
Agree.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dis die 3rde keer in die geskiedenis dat die Leeus en Cheetahs teen mekaar in 'n eindstryd speel. In 1994 het die Leeus gewen en in 2007 het die Cheetahs gewen, altwee wedstryde was in Bloemfontein, soos hierdie 3rde een, so die twee spanne het nog nooit in 'n finaal op Ellispark gespeel nie.
Die stats is maar net ter inligting, dit beteken nie regtig veel nie want veral die Leeus speel met spelers met min ervaring, in ons squad van 23 is dit net Ross wat in die 2015 finaal gespeel het.
|
|
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
I suppose its nice to be in the final, even if the comp is a little watered down.
The young guys, must taste victory and learn how to cope in finals pressure. The cheetahs had a lot more intensity in their game vs the sharks vs what we showed against the kwaste. We will have to step it up if we want to stand a chance in this game. |
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Een goeie ding is dat ons nie uit stoom uit sal hardloop in die laaste 20 minute soos die WP en Sharks het nie.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek het vir die Cheetahs 'n e-pos gestuur om te hoor of ons akkreditasie vir die wedstryd kan kry, hoop om gou van hulle te hoor
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
The comp is a little watered down, but this has been the most I've been interested in the CC for some time.
|
|
Up the Vaal!
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 532 |
Post Options
Thanks(0)
|
Met die uitsondering van Jantjies, sowel as Skosaan en Coetzee, dink ek dat hierdie baie naby is aan ons Super rugby span, so ek hoop ons doen goed. Albei spanne is fiks, vaardig en het veggees. Dink die groot verskil is die ervaring van Ruan Pienaar en Tiaan Meyer.
|
|
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Jip, ek dink dit is hoekom saterdag se finaal so belangrik is vir volgende jaar se super rugby. Klap die Cheetahs ons is dit bad vir selfvetroue.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die Cheetahs het vir ons media akkreditasie vir die finaal gegee so ons reis Saterdag na Bloem
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Lekker Tvl, julle moet dit geniet! Hopelik bring ons die beker terug huistoe!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Net om deel van dit te wees is klaar 'n belewenis, obviously was my laaste finaal 2015 so mens kry maar min kans om dit by te woon
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die Curriebeker finaal is so belangrik dat hulle die toets teen Japan op 'n Vrydag speel!
|
|
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 568 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 532 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sounds as if Mapoe is heading with Combrink to Stade Francais. Last I heard Kwagga is skipping Super Rugby next year. Don't know what his plans are the year after.
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Mapoe has already left and playing for Stade
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sien die Leeus gaan weer met die Blou truie met die wit streep in die finaal speel
|
|
Post Reply | Page 123 4> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |