The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Chasing the Sun |
Post Reply | Page 12> |
Author | |||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 06-Oct-2020 at 12:46pm |
||
Wie van julle het Sondag die eerste episode gekyk?
Wat het julle gedink?
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Nie gekyk nie, het nie DSTV nie
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek is ook 'n roofkyker op familie se profile.
Anyway, ek het baie daarvan gehou.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Almal praat hiervan, sal ook graag dit wil sien.
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Het dit nou net gekyk...
Goeie storie, helfte van die storie is oor hoe goed en inspirerend Siya Kolisi is though...
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ag nee in daai geval gee ek dit 'n mis. Ek het niks teen hom nie, maar hy kan gelukkig wees hy maak ooit die bok span. En mens kan ook nie eens se dis danksy sy leierskap dat hy daar is, hy is nie in dieselfde liga as iemand soos WW nie
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Die ander helfte gaan maar oor Rassie se planne en hoe hy die dinge gedraai het. Nie 'n slegte program nie, dink dat 'n mens wat patrioties is dit nogal kan geniet. Ek is ongelukkig lankal nie meer baie patrioties nie. Die bokke se wen laasjaar het nie rerig enige emosie by my ontlok nie, het omtrent dieselfde gevoel daaroor soos as die Sharks die Curriebeker wen teen die Bulle.... Nie bly en opgewonde nie, maar ook nie ontsteld nie. Kolisi is glo 'n nice ou, maar as ons eerlik is, moet ons erken dat hy vir 80% van sy loopbaan slegs in die span was omdat hy die regte politieke boksies "getick" het... Selfde met sy kapteinskap. Hy was die kaptein vir die media en vir die "mense" en Duane was die kaptein op die veld, weereens 'n briljante skuif deur Rassie gewees. Rassie het nie sy gelyke as afrigter nie, hy weet hoe om die spelers te laat glo in sy plan, weet hoe om die publiek en politieke kant te speel en kyk na al die fynere aspekte soos bv. hoe om die skeidsregters in 'n mate te manipuleer... Die bokke sal ek ongelukkig nooit weer kan ondersteun soos voor 2007 nie.
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Witboer ek kon dit nie beter gese het nie. Ek voel presies soos jy wn ek kan ongelukkig nie van Siya hou nie hy is n peoples pleaser en geniet die limelight te veel. Hy het n ou soos Kriel ontneem om vir die springbokke te on speel, ek staan vir kies die beste en hy was verseker nie die beste in sy posisie nie.
|
|||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
The problem is that we have MANY talented okes in the loosies. Kriel and WW were both injured last year, so we cant really compare them to Siya. There are aspects of our captain that really agitates me, however people look for purpose. If you have a purpose , it drives you. Having Siya as the captain , wearing the number 6 jersey and lifting the trophy was a huge motivational driver. We have a lot of black talent in this country at springbok level we can compete and represent. That is a huge positive. I didnt like the BLM speech Siya gave, before that I didnt have an issue with the guy, now I feel different. |
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Siya and Jaco Kriel started their senior careers at more or less the same time, yet Siya has managed to play for the Boks more than 50 times compared to Jaco's 11 tests... a Player of Jaco's ability and judging on his performance since 2010, should have played more than 50 tests already. Problem is that there was a fair player of color that was selected ahead of a great white player, just to make up the numbers... Same with Oupa Mohoje, Rudi Paige, etc etc... I know they play different positions, but it says alot that both Mohoje and Paige played more tests than Kriel. Sure we have great players of color, but Kolisi is not one of them. Is he a great leader? I don't know, but it doesn't seem to look like it considering the fact that he was replaced in all of the World Cup games... How much is your captain really worth if you replace him with 20 minutes to go, in a world cup final with the scores at 18 - 12? Or with the scored dead even in a Semi Final of a world cup with 10 to go? Sure McCaw was replaced in the 80th minute of the 2015 final, but NZ already had the game in the bag by then. But generally replacing your "inspirational" captain who is a "great" player in a tight (at that stage) World Cup final truly says alot... Edited by WitBoer - 08-Oct-2020 at 3:07pm |
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Well said Niela. I feel exactly the same. His BLM "speech" was a disgrace and made me not want to support the Boks anymore at all. Will still support the Lions for the time being though, although I havent even watched any of the matched over the past 2 weeks.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wat presies het hy oor BLM gese? Laas wat ek gesien het het hy gese almal kan dit op hul eie manier support?
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hyt sy lewens storie vertel basies en hoe hy baie in sy lewe diskrimineer was. Hy begin by hoe hy arm groot geword het, wat dan maw is omdat hy swart is en dit is witmense se skuld dan dat hy arm groot geword het (en nie die ANC/government se skuld nie). Dan vertel hy van hoe hy toe n borg gekry het om na Grey te gaan (wat actually n priviledge is) en hoe moeilik dit wa som daar in te pas (wat dood normaal is vir enige kind wanneer hulle na n nuwe skool gaan al erken hy hy het n beste vriend daar gemaak wat hy nogsteeds mee pelle is en wit is). Dan kla hy oor die skool was n ander taal as wat hy ken (dit sal mos rasisties wees van my om na n Xhosa skool te gaan en te kla dat hulle my nie in Afrikaans klas gee nie). Dan kla hy weer oor hoe hy as jong mens by die Stormers n kontrak gekry het en weer gesukkel het om eers daar in te pas (wat weereens n human condition is, called anxiety, en pretty much meeste mense ervaar dit wanneer hulle veral by hul eerste werk begin). Nevermind die beurs en die kontrak by die Stormers, dit word als verdwaai as rassisme. Dan kla hy weereens oor die taal wat anders was by die Stormers. Weereens, dit is rassisties om te wil hê almal moet jou taal praat en jou kultuur weez, maar die ironie van sy statement gaan hom te bowe. Uiteindelik kla hy oor toe hy na die Springbokke toe gaan en hoe hy nooit regtig geoel het hy pas hoort daar nie (wat eintlik die geval moet wees, want spelers moet wil heeltyd impress vir jou nasionale span). Dan kla hy oor die lynstaan roepe wat in Afrikaans is - dit is vir obvious redes in Afrikaans, sodat die ander spanne nie kan verstaan wat hulle roep nie. Ek kon na daardie nie verder luister nie.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hy sê ook, hyt eers gevoel hy hoort daar toe hy die kaptein geword het -
ekt gevoel dit is bietjie bad om te sê, want so om in te pas iewers,
moet mens in control wees van die ander? Dit is mos bietjie egotisties,
of hoe.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
En om daarby aan te sluit, sy "liberale" vroutjie se vloermoer oor die witmans wat baat vind deur Siya se naam en lewe in n boek te gebruik. Sy het mos n hashtag groep gehad met die naam van save Siya. Dit lyk gelukkig of daar ook nie veel van gekom het nie. Sy gesukkel is nie omdat hy nie kanse gegee is nie, sy gesukkel is omdat hy diep binne weet hy is nie werklik op meriete daar nie. As jou selfbeeld nie lekker is nie is dit gewoonlik ander mense se skuld...
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ag shame man. Dit moet so moeilik wees om 'n free ride jou hele lewe lank te kry danksy jou velkleur. Ek kannie verstaan waarom mense dit nie raaksien en op hul kniee neerval voor hom nie. En hoe durf hulle nie in sy taal met hom praat nie, ek meen come on, hoe moeilik kan dit wees om gou Xosa te leer voor jy met hom praat? |
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Sy vrou het 'n hele paar skroewe los... So mal soos n haas daai ding
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja leeubok wat se hulle soort soek soort so albei het maar 'n paar skroewe los. Dit waaroor hy praat dat elke keer as hy by 'n nuwe span gekom het was dit moeilik, beleef ons almal nie dit nie in die werksplek en die tye toe ons rugby gespeel het maar ons gaan nie moan by almal daaroor nie. Dit was maar net sy karakter, ek wonder actually hoeveel van sy wit tjomme praat hy nie sleg agter hulle rue nie
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons kyk dit om die rugby aspek daarvan te geniet en om te sien wat het agter die skerm gebeur, want let's be honest- niemand het gedink ons kan die WB wen nie.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Maar wat dit erger maak is dat hy nêrens iets genoem het van actual rassisme nie. Ek is eintlik self n introvert in baie aspekte en vir my is dit moeilike om tussen onbekende mense te gaan. Maar selfs vir ekstroverte kan dit ook moeilik wees. Mens noem dit anxiety en awkwardness. Not perceived racism, especially where there is none.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Kolisi is die eerste internationale rugby kaptein wat elke wedstryd gesub word ... dit opsig self sê al genoeg
Edited by monster - 09-Oct-2020 at 12:55pm |
|||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek het op die forum gese ons gaan die RWC wen... anyway , Siya het baie moeilik groot geword en dit is tough . Dit is n inspiring story , maaaaar Siya kan nie se dit is agv sy vel kleur nie, van die dag dat hy n bietjie talent gewys het in rugby , het sy vel hom net gehelp. Dit is wat dit is , hy het niks om oor te kla nie. As ek in n squatter camp moes groot word , brand arm en ek word bok captain en lift die RWC , sou ek nie n dag kla oor iets nie. Hy is meer privileged as 99.9999% van mense in SA
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Well said. Hyt n moeilike lewe gehad, maar net omdat n mens wit is beteken nie my lewe was baie makliker nie, maar ek hou dit nie teen iemand nie. My hindernisse het my sterker gemaak en gemaak wie ek is, selfde met hom. Nêrens het ek in sy storie gehoor waar hy terug gehou was agv van sy velkleur nie. Inteendeel, hyt beurse en kontrakte gekry anyway op jong ouderdomme, so hy kan nie kla nie. Sy speech het die ras debat meer skade gedoen as wat dit gehelp het.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Post Reply | Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |