The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Whatsapp Scam |
Post Reply ![]() |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 10-Jan-2020 at 7:58am |
Neem kennis hiervan, en as jy nie 2 factor authentication op jou whatsapp het nie, stel dit dadelik op om hierdie probleem te vermy:
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek het in die laaste tyd ook 'n snaakse storie op youtube gehad, waar my youtube history se ek het vreemde videos gekyk, en dan kry ek recommendations om dieselfde tipe goed te kyk. Ek kom toe agter mens moet in youtube dit forseer om uit tv's te log, jy kan nie net die password verander nie. Ek dink dit was iemand wat youtube gekyk het op 'n tv wat ek aan hulle verkoop het, of dit was een van die tv's wat in die laaste 2 jaar of so uit ons huis gesteel was.
|
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ja, jy moet fisies uit alles uitlog, alle sosiale media, alles. Moenie dit net close nie. So ook jou bank-app op jou foon. Als bly half oop in die agtergrond en laat jou blootgestel vir allerhande nonsens. Maar nie die Lionsworld forum nie. Hier mag jy nooit uitlog nie.
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die snaakste is die ou in die artikel wat se die scammer het ten minste R25k by sy kontakte gesteel. So die ou het ryk onnosel vriende (kontakte)....LOL!
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1819 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Eish, as ek my vriende sal vra vir geld, sal hulle my eers 'n klomp vrae vra en ek dink minder as helfte sal dit actually net blindly gee, veral hierdie tyd van die jaar.... So ja, sy vriende is seker nie net ryk nie, maar ook bietjie onnosel.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1819 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Maar ek het darem die advies gevolg en multi-factor authentication enable. Sal nogal 'n skande wees vir my as ek ge-scam word - veral aangesien ek self in IT is. Sal nooit die einde van dit hoor by my vriende en fam nie...
![]() |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
yip, so as almal 2FA aansit op Whatsapp sal dit effektiewelik hierdie tipe scam stop. Ek kry nogal baie mense op facebook wat my probeer scam maar dis redelik maklik om deur dit te sien
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Gewoonlik iemand wat hulle profiel baie onlangs geskep het en 'n friend request stuur maar mens ken hulle van geen kant af nie. Ek het egter ook al een gehad wat 'n vriend van my se account gekloon het, maar hy wil toe in Engels met my gesels en ek en my vriend is altwee afrikaans, so maak nie sin dat ons ooit Engels met mekaar sal praat nie
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |