The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Swys se opvolger |
Post Reply | Page 123> |
Author | ||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 14-Oct-2019 at 8:54am |
|
Wat dink julle manne, wie moet dit wees? 'n Paar ouens het al Bernt en Jimmy se name rondgegooi, maar ek is nie oortuig nie. Ek sal verkies dat ons 'n top afrigter aanstel, en nie 'n top afrigter probeer maak nie. Ons was gelukkig met Ackers en Swys, met die volgende een is ons dalk nie so gelukkig nie.
Ek sou gaan vir 'n top oorsese afrigter, iewers moet daar iemand met internasionale ervaring wees wat dit sal oorweeg? En dan berei mens iemand soos Cash of Sean Erasmus voor om oor 'n paar jaar oor te neem.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink nie die Leeus sal sommer 'n afrigter aanstel sonder Super Rugby ervaring nie.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
of laat ek dit so stel, ek sou nie
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1048 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek nie seker nie maar 'n ou wat kan aangaan met ons brand van rugby m.a.w hardloop rugby wil nie he ons moet stampkar rugby speel nie ek dink tog ons moet 'n new zealand agterlyn afrigter kry dan hy kan verbeter aan ons aanval wat so erg agteruit gegaan het onder swys se seun
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Gertjie, vir my is wen belangriker as mooi driee druk. En dit was een van my grootste probleme met swys, sy obsessie met driee druk ten koste van verdediging en ander aspekte van die spel.
|
||
Paul
Jong Leeu Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink nie die Leeus gaan n internasionale afrigter aan stel nie, as ons nie eers rerig ervare spelers wil koop nie glo ook nie hulle gaan n afrigter van buite kry nie. Dink oms moet maar reg maak vir Ivan as afrigter, hoop maar ek is verkeerd
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1048 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Nee leeubok ek stem 100 persent saam jou daai was definitief n groot probleem gewees van Swys en daai was Joey gewees hy was nie naastenby opgewasse nie as ons 'n goeie aanval afrgiter kan aanstel en 'n goeie verdegings afrigter sal dit klaar stukke beter gaan
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Very wishful thinking, but I would love to have a guy like Tony brown coaching the lions.
He did very well at the highlanders and now with Japan. Jamie Joseph gets a lot of the credit, but Tony Brown is one of the best in the world. Back on planet earth. Im not sure who they will bring in, maybe Pieter de Villiers
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
The scary thought is that Peter de Villiers, Robert du Preez and Deon Davids are looking for jobs currently...any one of the 3 would make it very difficult to keep on Supporting the Lions
|
||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
NEEEEEEE!!!! |
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
You can also throw Robbie fleck into that mix of people in the market that we DONT want
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jy's reg, ek het al vergeet van Fleckie....wil hom ook nie he nie
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
That is exactly the type of coach I also have in mind. It doesn't even have to be a NZ'der, perhaps someone from Eng or wherever that's been an assistant coach or something with an international team, that would like a shot at being head coach of a first class team
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
That Dave Wessells of the Rebels is actually a very good coach .
who knows , maybe he wants to come back to SA. Its better poaching a coach from a team vs appointing someone that is in between jobs. Those unemployed coaches are unemployed for a reason.... |
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
We must aim high, like WP did with Eddie Jones. They nearly had a world class coach in their ranks. Actually they did, just not for very long.
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 532 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Think the most likely and probably best decision would be for Cash vR & Warren Whiteley to take over. Both are young and open minded, both know what it takes to get a team into the playoffs and both have been with the team for the last couple of years.
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Gary Gold.. dink nie hy gaan na die WC verder aanbly by USA nie..
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek het ook nogal gedink sy pos is in gedrag na die wereldbeker, hulle het beslis agteruitgegaan, mens verwag dat die VSA behoort te verbeter met elke wereldbeker en hierdie was 'n baie swak een vir hulle
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Franco Smith is mos op pad om Italie te gaan afrig, maar toe Ackers weg is by ons 2 jaar terug het hy aansoek gedoen om die Leeus af te rig. Van al die afrigters TUSSEN werke is hy dalk die beste opsie
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons moet maar weer iemand buite SA kry, al is dit net kort termyn om n paar tweaks of nuwe denke by ons in plek te sit. Die resep van Ackers en Swys is goed, maar het nie Super Rugby bekers gewen nie, ons kort meer balans en moet klinies wees met afronding.
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
My opinie oor opvolgers is gewoonlik verkeerd, so kom ons hoop dat dit nie Stonehouse of Brent is nie...
Ek was opgewonde oor Loffie... Het gedink Mitchell was ons antwoord... Het nie gedink Ackers was die regte aanstelling nie... Het gedink Swys is die regte ou vir die job... So heel duidelik is ek altyd verkeerd as dit by afrigters vir die Leeus kom. Ek hoop net ons kry 'n afrigter wat weer n ordentlike spangees kan ontwikkel, sodat dit darem weer lyk of die spelers dit geniet soos 2014 - 2016. Ons het van die beste talent in die land, moet net die regte ou kry wat hulle so vêr kan kry om vir mekaar te speel.
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
Paul
Jong Leeu Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Een van ons forumiete met goeie kontakte het laas week laat weet dat die nuwe afrigter vandag aangewys word
|
||
rooitrui
Jong Leeu Joined: 17-Apr-2016 Status: Offline Points: 237 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
ek het gehoor dis davids
|
||
Post Reply | Page 123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |