The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Leeus teen Valke |
Post Reply |
Author | ||||||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 28-Feb-2019 at 1:38pm |
|||||
Die trop opwindende Jong Leeus wat die Unie se vlag in die toekoms gaan wapper, draf Saterdag in ‘n voorwedstryd op Emirates Airlinepark teen die Valke op die veld. • Tyrone Green, een van die opwindendste en veelsydige jong agterspelers in die land, begin op heelagter. Hy doen alles op volspoed; • Madosh Tambwe het hope vaart soos sy vierkuns verlede seisoen teen die Stormers getuig; • Wandisile Simelane is reeds ‘n klein superster wat net genoeg blootstelling kort om hom op die groot verhoog te bewys; • Gainni Lombaard is ook ‘n toekomstige ‘Bok wat verlede week soos ‘n kampioen getêkkel het toe hy opgestuur is; • James Venter is ‘n oopkantflank wat nie net bal too speel nie, maar ook met die bal speel; • Die jong slotte Reinhard Northnagel en Ruan Vermaak is die Leeus se toekoms in die posisie en daar sal vroeër, eerder as later op hul knoppies gedruk word; • En dan is dit net ‘n kwessie van tyd voor Nathan McBeth die vaskoppe se lewe op ‘n hoë vlak gaan vergal; • Tussen die reserwes moet Tiaan van der Merwe, Asenathi Ntlabakanye en ander Junior Bokkies soos PJ Steenkamp en Manny Rass ook in watter toegedraai word. Hulle gaan groot kom! Die jong Welpies sal vanjaar met tye ingefaseer word en binne ‘n jaar of drie is hulle die gesigte met maanhare op. Goue Leeus teen Valke: Tyrone Green; Madosh Tambwe, Wandisile Simelane, Shaun Reynolds, Stean Pienaar; Gianni Lombaard, Dillon Smit; Darrien-Lane Landsberg, Robert Kruger, James Venter, Reinhard Nothnagel, Ruan Vermaak, Chergin Fillies, Jan-Henning Campher, Nathan McBeth. Reserwes: HP van Schoor/Tiaan van der Merwe/PJ Botha, Danie Mienie, Asenathi Ntlabakanye/Cohen Kiewit, Ruben Schoeman, MJ Pelser, PJ Steenkamp, Jo-Hanko de Villiers, Bradley Thain/Tinus Combrink, Eddie Fouché, Manuel Rass, Sylvian Mahuza.
|
||||||
Once a Lion always a lion
|
||||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||
Xerox Golden Lions vs Valke: Tyrone Green; Madosh Tambwe, Wandisile Simelane, Shaun Reynolds, Stiaan Pienaar; Gianni Lombard, Dillon Smit; Darrien-Lane Landsberg, Robert Kruger, James Venter, Reinhard Nothnagel, Ruan Vermaak, Chergin Fillies, Jan-Henning Campher, Nathan Mcbeth. Reserves: HP van Schoor/Tiaan van der Merwe/PJ Botha, Danie Mienie, Asenathi Ntlabakanye/Dohen Kiewit, Ruben Schoeman, MJ Pelser, PJ Steenkamp, Jo-Hanko de Villiers, Bradley Thain/Tinus Combrink, Eddie Fouche, Manuel Rass, Sylvian Mahuza
|
||||||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||
Ek dink die lions moet Baie van die manne op pad....
|
||||||
Once a Lion always a lion
|
||||||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||
Hierdie agterlyn sal sirkels hardloop om die SR agterlyn...
|
||||||
Up the Vaal!
|
||||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||
Attie, byt vas, in 2020 is dit waarskynlik ons SR backline
|
||||||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||
Attie, byt vas, in 2020 is dit waarskynlik ons SR backline [Stem en dan hoop ek regtig Louritz Van Der Skyff Kom oor sy beserings,glo regtig Naude sou nie in die span gewees het as Louritz beskikbaar was nie.
|
||||||
Once a Lion always a lion
|
||||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||
Van der Schyff is 'n groot talent maar dit gaan moeilik wees om terug te kom na 2 sulke groot beserings.
|
||||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||
AS hulle teen daai tyd nog by ons is. Ek klink seker soos 'n stuck record oor Reynolds, maar ek sou al gatvol wees as ek hy was. Laas nwk het Gianni Lombard goed gelyk toe hy opkom, hierdie week maak hy gladnie die span nie. Selfde met Simelani wat goed gelyk het die paar minute wat hy gekry het, en daarna is hy weer uit. Maar voor ek so opgewerk raak, die seisoen is nog lank en ek is seker almal sal genoeg kans kry |
||||||
5port
Pasgebore Leeu Joined: 18-Jan-2018 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 30 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||
IS die 'n ander Robert Kruger want hy is ook op die bench vir SR???
|
||||||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||
En wat van Mahuza, op die bank vir SR laasnaweek, maar kry nie eers kans nie. Die week sommer op die bank vir die jongspan. Hy moes veel eerder bo Skosan in die span gewees het. Mahuza is ook lekker vinnig en kan darem ten minste skop.
|
||||||
Up the Vaal!
|
||||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Online Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||
Probleem met Mahuza is dat hy nie baie hou van tackle nie....
|
||||||
Go LIONS!!!!!
|
||||||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||
Bitter min vleuls by die Leeus, in SA of selfs die wêreld is goeie verdedigers.
|
||||||
Up the Vaal!
|
||||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||
|
||||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Online Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||
Terwyl dit dalk mag waar wees, is hy besonders swak daarmee. Hy is een van daardie tipe verdedigers wat eerder oor hul eie voete sal val om nie te hoef te probeer tackle nie. Hy sal uit sy pad letterlik gaan (geen exaggeration) om nie hoef te tackle nie sodat sy stats nie noodwendig so swak lyk nie. Hou hom maar gerus groot asb dop.
|
||||||
Go LIONS!!!!!
|
||||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||
Mahuza het daaraan gewerk, hy lyk meer lus vir tackle as gewoonlik. Skosan verdedig beter as ander.
|
||||||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Online Points: 1821 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||||
Ons sal maar sien, tot dusver het Mahuza nie baie gespeel vanjaar nie, behalwe vir n paar minute in die Jaguares game. |
||||||
Go LIONS!!!!!
|
||||||
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |