The Lions next play Benetton at Ellis Park in the URC on 19 April 2025, kickoff is at 13:45 |
Match 3 - Lions vs Sharks |
Post Reply ![]() |
Page 123> |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 16-Feb-2022 at 9:48am |
|
Saturday 19 February at Ellis Park, kickoff at 17:00
Referee: AM Jacobs AR1: Rasta Rasivhenge AR2: Local TMO: Marius Jonker Lions: 15. Quan Horn, 14. Boldwin Hansen, 13. James Mollentze, 12.Matt More, 11. Divan Rossouw, 10. Vaughen Isaacs, 9. Jurich Claasens, 8. Emmanuel Tshituka, 7. Vincent Tshituka, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Simon Dinisio, 4. PJ Steenkamp, 3. Asenathi Ntlabakanye (c), 2. Dameon Venter, 1. JP Smith. Replacements: 16. Morne Brandon, 17. Banele Mthenjane, 18. Chergin Fillies, 19. Lunga Ncube, 20. MJ Pelser, 21. Ginter Smuts, 22.Fred Zeilinga, 23. Tyler Bocks. Sharks: 15. Yaw Penxe, 14. Werner Kok, 13. Jeremy Ward (v/c), 12. Murray Koster, 11. Marnus Potgieter, 10. Boeta Chamberlain, 9. Cameron Wright, 8. Celimpilo Gumede, 7. Thembelani Bholi, 6. James Venter (C), 5. Reniel Hugo, 4. Le Roux Roets, 3. Khutha Mchunu, 2. Fez Mbatha, 1. Khwezi Mona. Replacements: 16. Dan Jooste, 17. Dian Bleuler, 18. Wiehahn Herbst, 19. Emile van Heerden, 20. OJ Noa, 21. Sanele Nohamba, 22. Inny Radebe, 23. Curwin Gertse
Edited by Transvaal - 18-Feb-2022 at 3:30pm |
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek wonder wie saam gaan toer, want dit sal seker die ouens wees wat agterbly, wat vir die game gekies word.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dit lyk asof ons 2 aparte squads gebruik, ek dink net hierdie 7 sepelers het sover in altwee kompetisies gespeel: Ruan Venter, Emmanuel Tshituka, Quan Horn, PJ Steenkamp, Manual Rass, Sibusiso Sangweni, Morne Brandon
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink weer hierdie wedstryd kan dien om te kyk na nuwe gesigte wat ons dalk in die volgende toerwedstryd sowel as die toekoms kan betrek.
Die afgelope 2 jaar, was daar maar min dinamiese spel tussen ons 8,9, en 10. Ek sal graag wil sien hoe die jong agsteman Izan Esterhuizenof of een van die Tshetuka broers op 8 sal doen. Gee ook die geleendheid vir een van ons meer belowende oopkant flanke, MJ Pelser. Laat Morne van der Bergh op op 9 vir eens 'n wedstryd begin. Die afgelope 2 seisoene het ons nie 'n 10 gehad wat die voordeel lyn kan aanval nie, so probeer Luke Roussouw of Tedder op 10, en laat ons kyk of Mollentze en Henco van Wyk dalk die gaping kan vul wanner Odendaal en Simelane aan die einde van die seisoen weg is, want hel, Moore en Mass betetekin op hierdie vlak nul. Indien hulle fiks is, kan hierdie wedstryd gebruik word om eerste rank spelers soos Nothnagel en Sithole wedstryd fiks te kry, en ons moet antwoorde op hakker en lynstaan slot kry, so gee geleendhede vir Brandon en Venter en die lang slot (dink Denisio?, wat redelik belowend teen WP gelyk het).
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink die manne wat teen Leinster speel vertrek vandag of more, so hulle is nie beskikbaar vir hierdie wedstryd nie
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
As dit nie die geval was nie, sou ek verseker wou gesien het dat ons die wedstryd met die URC manne speel, net om hulle kans te gee in 'n wedstryd waar daar waarskynlik bietjie meer tyd en spasie sal wees
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Jammerte. Klink soos swak beplanning.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ai, kom ons soek nie altyd fout waar daar nie fout is nie...hoe is dit swak beplanning? Die ouens moet Leinster toe vertrek en die ander ouens moet Saterdag teen die Sharks speel, hoe is dit swak beplanning?
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek is glad nie negatief nie. Daar was positiewes in die vorige toer en die wen teen Stormers het gewys dat daar wel genoeg diepte is om mededingind te wees as ons 'n volsterkte span het'
Dink net die die afgelope drie weke het gewys daar is ernstige probleme met kwaliteit van die diepte is, 'n ekstra "oefen" wedstryd sou baie help om alternatiewe uit te lig en onfikse spelers speelkaans te gee. Om 2 squads met 25 tot 30 spelers elk in die huidige omstandighede apart te hou, dink ek is wel swak beplanning, veral as daar vraagtekens is oor die kwaliteit can die party van die URC groep spelers is, maar dit los veral die CB groep baie afgewater en kwesbaar, As ek reg onthou, was een van ons beste Superrugby toere begin toe ons 'n dag of twee voor afskop teen die Reds eers geland het, en die wedstryd oortuigend gewen het. Maar wie weet, ons weet nie presies wat hulle planne is nie, en wat die beserings situasie is. Ek sal bly wees om humble pei te eet indien hulle my verkeerd bewys.
|
||
![]() |
||
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
I would have played the match with the URC side, they need to gain some confidence and this would have been an opportunity to do so (and stay match fit as the comp is VERY stop start). So maybe not a case of “bad planning”, but certainly a “lost opportunity” (so some might say that is the same thing)
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Agree players like Jordan Hendriks, Divan Rossouw Morne vd Berg Rabs Maxwane needs game time What happened to Leo Kruger the prop foward?
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sigma Lions Head Coach Mziwakhe Nkosi has named an exciting match 23 ahead of his side's Carling Currie Cup encounter against the Cell C Sharks at Emirates Airline Park on Saturday. Nkosi believes his troops will be eager to have a crack at the Cell C Sharks this weekend, a month after their opening home game against the Airlink Pumas in Johannesburg. "We've had four weeks to reflect and work on quite a few aspects of our game which we felt needed attention," said Nkosi. "As management, we believe the hard work the guys put in over past four weeks will reap rewards as we resume our campaign," he concluded. The starting XV boasts three players fresh from Vodacom United Rugby Championship duty namely prop forward JP Smith and the Tshituka brothers. The backline compilation promises to deliver a few exciting runs with Jurich Claasens and Vaughen Isaacs tasked to marshal the attack for the Lions. Kick-off is at 17:00 Sigma Lions 15. Quan Horn 14. Boldwin Hansen 13. James Mollentze 12.Matt More 11. Divan Rossouw 10. Vaughen Isaacs 9. Jurich Claasens 8. Emmanuel Tshituka 7. Vincent Tshituka 6. Sibusiso Sangweni 5. Simon Dinisio 4. PJ Steenkamp 3. Asenathi Ntlabakanye (c) 2. Dameon Venter. 1. JP Smith Replacements: 16. Morne Brandon 17. Banele Mthenjane 18. Chergin Fillies 19. Lunga Ncube 20. MJ Pelser 21. Ginter Smuts 22.Fred Zeilinga 23. Tyler Bocks
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Nie n slegte span nie. Ek sou dalk net met Nico Steyn op 9 en Fred op 10 begin het. Vir my voel dit of Claasens en Isaacs 1 van ons swak skakels in die vorige games was.
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sou persoonlik met 'n spesialis oopkant flank begin, maar andersins is hierdie 'n baie mededingende en goed gebalanseerde voorspeler pak. Met die uitsondering van Mollentze (as hy fiks is), is daar min agterlangs (wat ek tot dusver kon sien) , so resultaat gaan afhang hoe ons voorlangs kan domineer.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het gedink die URC ouens het reeds vertrek, maar klink tog asof van hierdie spelers saam Leinster toe sal gaan
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1543 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wonder vir wie het MJ Pelser kwaad gemaak. Ek voel hy moet in URC span wees.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
in jaco kriel se plek?
|
||
![]() |
||
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons te veel diepte in die loose forwards. Weereens kak beplanning. Suid Afrika het BAIE goeie 6,7,8,11,14s. En suprise surprise dit is waar ons diepte het. Daar is geen punt daarin nie. Kry goeie slotte en hakkers. Dit is waar n ou moet geld spandeer . Jy kan amper enige goeie varsity cup flank kies en Jy Sal perform, daar is baie diepte in SA in Daai posisie
|
||
![]() |
||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Baie waar wat jy sê oor slot en haker.. In die voorspelers het ons nog altyd baie goeie loosies en stutte gehad. Maar wat het die "great" Leeus-pakke gehad wat hierdie een nie het nie??? Top klas slotte en hakers!
|
||
![]() |
||
vdwestjo ![]() Welpie ![]() Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Stem en hulle het nie 'n PJ Botha gehad wat nooit sy slotte kan vind nie!
|
||
Lions4life
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2784 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
So gaan hierdie ons volgende verloor of ons eerste wen die jaar wees?
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Kan nie sien dat ons hom gaan wen nie Sharks het baie diepte en dit wil vir my voorkom asof hulle weet wat hulle wil bereik en vorentoe beweeg
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1543 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Daar is ñ duidelike verskil in kwaliteit tussen die Leeus en Sharks se CC spanne die naweek.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |