The Lions next play the Stormers in Cape Town in the URC on 21 December 2024, kickoff is at 15:45 |
Rondte 2 - Leeus vs WP |
Post Reply | Page 123 4> |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 30-Nov-2020 at 8:30am |
Saterdag 5 Desember op die park, afskop 19:00
Referee: Griffin Colby Assistant Referees: Marius van der Westhuizen, Rasta Rasivhenge Television Match Official: Marius Jonker Leeus: 15. Tiaan Swanepoel; 14. Stean Pienaar, 13. Wandisile Simelane, 12. Burger Odendaal, 11. Courtnall Skosan; 10. Elton Jantjies (Capt), 9. Ross Cronjé; 8. Len Massyn, 7. Vincent Tshituka, 6. Jaco Kriel, 5. Marvin Orie, 4. Willem Alberts, 3. Ruan Dreyer, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Dylan Smith, 18. Wiehahn Herbst, 19. Reinhard Nothnagel, 20. Wilhelm van der Sluys, 21. Roelof Smit, 22. Morné van den Berg, 23. Dan Kriel WP: 15 Damian Willemse, 14 Seabelo Senatla, 13 Ruhan Nel, 12 Dan du Plessis, 11 Angelo Davids, 10 Tim Swiel, 9 Godlen Masimla, 8 Juarno Augustus, 7 Ernst van Rhyn, 6 Siya Kolisi (c), 5 JD Schickerling, 4 Salmaan Moerat, 3 Frans Malherbe, 2 Bongi Mbonambi, 1 Steven Kitshoff. Replacements (from): 16 Scarra Ntubeni, 17 Ali Vermaak, 18 Neethling Fouche, 19 David Meihuizen, 20 Marcel Theunissen, 21 Johan du Toit, 22 Paul de Wet, 23 Tristan Leyds, 24 Jaco Coetzee, 25 Kade Wolhuter, 26 Rikus Pretorius.
Edited by Transvaal - 03-Dec-2020 at 2:00pm |
|
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die is in my opinie 'n MOET wen vir ons.
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1822 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stem 100% saam, ons kan nie meer bekostig om regtig enige games meer te verloor nie, te danke aan ons bad luck tot dusver as ons ten minste in die top 4 wil beëindig. Dit sal my ook beter laat voel vir die kans dat hulle kan teruggaan op hul vroeër besluit oor die PRO16 deelname.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1822 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sien ons speel volgende week teen die Cheetahs, wat ook 'n massiewe "moet wen" is.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Injury Update: EW Viljoen sustained a Grade II tear of his R hamstring in the match against the Tafel Lager Griquas and will be out of action for approximately 4-6 weeks. Hacjivah Dayimani underwent an operation on a meniscus (knee) last week. He will be out for at least 3 months.
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hoe werk die CC se log, het spanne punte oorgedra van die super rugby unlocked kompetisie? Of het almal van scratch af begin?
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
Oorgedra, dis dus vir ons onmoontlik om die kompetisie te wen. Die waarde van die kompetisie is in elkgeval vir my 0 omdat almal nie 'n gelyke kans gekry het nie. Agv verstaanbare redes natuurlik.
|
|
Up the Vaal!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons kan wen, daar is senmifinale en finale, so ons moet net 4rde eindig om vir die uitspeelrondtes te kwalifiseer
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dit maak nie sin om punte van een kompetisie oor te dra na 'n ander nie... Scrap dan eerder die super rugby unlocked snert, en se se vir almal dat ons CC speel van die begin af.
En ja, met al die wedstryde wat al gekanselleer was is hierdie kompetisie lankal nie meer regverdig nie
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1822 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek stem saam dat dit simpel was om die SR Unlocked deel van die CC te maak. Dit moes 2 verskillende kompetisies wees, maar hulle moes op 'n manier 'n "Super Rugby" kompetisie speel agv borgskappe, soos bv Emirates wat vir die Leeus borg net vir die Super Rugby en dan Xerox wat ons borg is vir die CC.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
Gelant uit vir nege maande. Leeus groot gunsteling vir die wedstryd.
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1822 |
Post Options
Thanks(0)
|
LOL, ek sou nie so ver gaan nie. Ek dink Weepee se pak gaan ons s'n oorheers in die skrums, veral in die begin van die game. Leeus is ook erg geroes, so hulle gaan moontlik weer 'n rukkie vat om in die game te kom. Ek dink ook Ruhan Nel gaan 'n kans kry om te begin, wat die Weepee se agterlyn baie gaan verbeter. Moontlik gaan Gelant se besering ook op 'n snaakse manier 'n positief wees vir Weepee deurdat Willemse dalk op heelagter gespeel gaan word wat gaan toelaat dat hulle vir 'n slag met 'n actual losskakel begin. Ek lees dat selfs Gavin Rich (Weepee se grootste fan en Supersport skrywer) ook al begin twyfel in sy vermoë as losskakel, wat helse baie sê omdat hy selde Weepee spelers so kritiseer. Leeus se hoof voordele op die oomblik is die tuisvoordeel en "altitude". Obviously hoop ek die Leeus vat die game, maar die odds is bietjie teen hulle voel ek.
Edited by TunaLion - 01-Dec-2020 at 6:48pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1822 |
Post Options
Thanks(0)
|
Western Province – 15 Damian Willemse, 14 Seabelo
Senatla, 13 Ruhan Nel, 12 Dan du Plessis, 11 Angelo Davids, 10 Tim
Swiel, 9 Godlen Masimla, 8 Juarno Augustus, 7 Ernst van Rhyn, 6 Siya
Kolisi (c), 5 JD Schickerling, 4 Salmaan Moerat, 3 Frans Malherbe, 2
Bongi Mbonambi, 1 Steven Kitshoff.
Subs (from): 16 Scarra Ntubeni, 17 Ali Vermaak, 18 Neethling Fouche, 19
David Meihuizen, 20 Marcel Theunissen, 21 Johan du Toit, 22 Paul de Wet,
23 Tristan Leyds, 24 Jaco Coetzee, 25 Kade Wolhuter, 26 Rikus
Pretorius. Ek sien Jantjies is ook gedrop. In my opinie was hy maar swak hierdie jaar.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1822 |
Post Options
Thanks(0)
|
Weepee noem dit natuurlik rotasie, maar laat ons maar eerlik wees, Jantjies was goed vir die Bokke laasjaar en dalk in een of twee Stormers games, maar vanjaar was hy maar swak. Sy basiese werk is van 'n lae standaard, met sy aangeë wat veral soms baie swak is en gereeld selfs bo die spelers se koppe aangegee word. Ons kla van Krappies wat soms te veel self probeer 'n gaping slaan, maar ek sien dit selde van Jantjies dat hy ooit self probeer. Dalk is dit agv Weepee se konserwatiewe taktiek, waar hulle maar baie skop en baie min foute probeer maak deur min te hardloop veral in hul helfte. Wat die Weepee baie gaan help is dat Willemse nie op losskakel gaan begin nie, want soos ek laasweek gegrap het vir my familie, die ironie van Weepee se spel dusver is dat hulle hele spel patroon op skop/territory en pale toe skop vir punte baseer is, maar hulle kies 'n losskakel was skaars goed kan skop.
Edited by TunaLion - 02-Dec-2020 at 11:09am |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dankie vir die span, opgedateer in eerste pos
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Since 1991, we have played WP 61 times, won 30, lost 29, drew 2, for a win ratio of 49.18%
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hier is die e-mail van WP (span aankodinging)
Backline shuffle for DHL WP The DHL Western Province backline has been shuffled for the Carling Currie Cup encounter with the Xerox Lions in Johannesburg on Saturday. The starting forward pack remains unchanged, while there are three changes and two positional switches in the backline for the trip to Emirates Airline Park. Damian Willemse is at fullback in place of the injured Warrick Gelant, with Tim Swiel starting at flyhalf where he will form an all-new halfback combination with Godlen Masimla. Ruhan Nel comes into the starting line-up at outside centre for the first time this season and will link up in midfield with Dan du Plessis, who moves to inside centre. Lock David Meihuizen, flank Marcel Theunissen and scrumhalf Paul de Wet are all back in the mix among the replacements. DHL Western Province Head Coach John Dobson said that his team have embraced the challenge that awaits them in Johannesburg. "We know that we will have to be at our best for 80 minutes this weekend if we are going to get the result that we are looking for. "We have prepared well for this game and everyone is looking forward to the opportunity to show what it means to us to play for DHL Western Province," he said. DHL Western Province: 15 Damian Willemse, 14 Seabelo Senatla, 13 Ruhan Nel, 12 Dan du Plessis, 11 Angelo Davids, 10 Tim Swiel, 9 Godlen Masimla, 8 Juarno Augustus, 7 Ernst van Rhyn, 6 Siya Kolisi (captain), 5 JD Schickerling, 4 Salmaaan Moerat, 3 Frans Malherbe, 2 Bongi Mbonambi, 1 Steven Kitshoff. Replacements (from): 16 Scarra Ntubeni, 17 Ali Vermaak, 18 Neethling Fouche, 19 David Meihuizen, 20 Marcel Theunissen, 21 Johan du Toit, 22 Paul de Wet, 23 Tristan Leyds, 24 Jaco Coetzee, 25 Kade Wolhuter, 26 Rikus Pretorius. |
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 533 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ruhan Nel het mos 'n paar jaar terug as buitesenter by die Leeus diens gedoen, en soos ek onthou baie goed gedoen. Ons almal weet Simelane het baie flair as die wedstryd oop begin raak, hoop maar dat sy verdediging verbeter ook.
Edited by emiel1 - 02-Dec-2020 at 12:11pm |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dis reg, hy was by ons en is daarna sewes toe en toe WP toe. Ek het so 3 jaar saam met sy ma by 'n maatskappy gewerk, hulle is GROOT WP fans, so nie verbaas dat hy by WP opgeeindig het nie
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1518 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek is maar net baie pessimisties oor ons span omdat ons wel heelwat verbeter, maar dinge lyk steeds nie lekker. Te veel "tjol-aanjaag" oomblikke.
|
|
Up the Vaal!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons sal wel sien waar ons is hierdie saterdag. Die 20-15 verloor teen die Bulle was tog ook nie te sleg nie?
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39964 |
Post Options
Thanks(0)
|
Askies dit was 30-25, geweet dit was net 5 punte
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1822 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek stem, met so baie nuwe spelers, veranderings en verliese en heelwat
jong outjies wat ons deurbring, dink ek die laaste paar maande is 'n helse verbetering
op laasjaar en veral die begin van 2020, toe ons skaars kon tackle.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Leeus of niks
Pasgebore Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: East rand Status: Offline Points: 45 |
Post Options
Thanks(0)
|
ek stem ons verdediging is beter maar ons backline lyk elke keer plan loos met die bal, paas vir n man en kyk hoe ver kom hy of wilde intercept paases, eks seker n kort binne aangee of self n ou sker sal ons makliker oor die voordeellyn kry en bietjie die defence aan die raai hou.
|
|
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
I agree , Everyone thinks the All blacks are good because they have such good backs. But if you look at their attack, they have variations. There is always an opportunity, if the defense is wide , then pick and go , stay narrow and run hard and straight. If defense is narrow stretch them or use a kick pass. It feels like we go side to side more often , other teams analyse this and then they fan out on defence. The 2017 lions mixed it up very well. It works. It’s just hard for us as we are not dominant enough in ten pack and secondly we tend to concede turnovers at ruck time, so we don’t get that strong lions wave of attack as we did in the past. |
|
Post Reply | Page 123 4> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |