The Lions next play the Bulls at Ellis Park in the URC on 25 January 2025, kickoff is at 14:45 |
Leeus se paaie skei met Joey en Bart |
Post Reply |
Author | ||
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 15-Sep-2019 at 8:33am |
|
Opskrif en snippet op die Netwerk24 site
"Die Leeus het besluit om die kontrak van sy o.21-afrigter, Joey Mongalo, te beëindig." |
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Bietjie goeie nuus. Stap in die regte rigting.
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Seems Bart Schoeman is also leaving
|
||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wat is die details rondom Bart? Hy is ons hoof recruitment man!??!?
Hy het spelers soos Rohan/Franco/Boeboes/Marnitz/Akker/Faf etc almal leeus toe gelok? Wat nou?
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Schoeman is slegte nuus, die ander man glaaaad nie...
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 534 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Weet nie hoeveel Bart Schoeman (of was dit Ackerman?) te doen gehad het bogenoemde spelers se werwing nie, maar sedert Ackerman se vertrek, was ons keuses oor wie om te behou en wie om te laat gaan maar meestal power.
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2763 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Bart word hoog geag deur die spelers, sal graag wil hoor wat die storie is.
|
||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hy het alles te doen gehad met hulle werwing. Hy het Varsity Cup destyds as Tukkie afrigter gewen en geweet hoe goed Franco en Boeboes was. Was verseker intrumenteel om hulle te werf. Ouens soos Rohan en Skosan en baie ander was sy handewerk. Hy het ook goeie verhouding opgebou met Sean Erasmus en sodoende baie van Paarl Boys se room na Johannesburg gebring. Nee wat hy was great in sy werk. Sy hoof-job is die werf van nuwe talent vir die leeus en daar kan ons nie kla. Hy het van die beste talent leeus toe gebring, no doubt. Werwing en die besluit oor wie ry en bly (wat maar grootliks deur finansies gedryf word) is ook 2 verskillende goed. |
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 534 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Thanks vir die info Rooihart. My persoonlike opinie is dat afrigting 'n veel groter rol to sukses het as werwing (alhoewel verwing ook 'n beslissende rol kan speel onder die regte afrigting). Jy kan 'n span vol talent he, maar sonder 'n afrigter met visie en wat kan uitvoer, sal jy sukkel. Aan die ander kant van die munt kan 'n goeie afrigter selfs gemiddelde spelers in 'n suksesvolle span saamsnoer.
|
||
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Moneyball werwing werk net tot 'n punt. Om kompetisies te wen het jy steeds genoeg game breakers nodig. Ons het dit gesien by die Leeus en die oorspronklike Moneyball span, Oaklands Athletics, kon sedert hulle moneyball werwing geimplimenteer het nog nie 'n groot titel wen nie alhoewel hulle al 5 keer hulle divisie gewen het en 3 keer in die finale "play-offs" was
Edited by GoLions - 15-Sep-2019 at 2:38pm |
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 534 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek sou se dat groot wedstryde (soos die Leeus se afgelope 3 SR eindwedstryde, sowel as vanjaar se CB finaal), nie gewen word deur spelbrekers nie, maar deur die afrigtingspan wat goeie strategie, dissepline en temprament (veral op verdediging) onder die spelers kon handhaaf. Maar d's net 'n persoonlike opinie.
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dalk is daar meer hier agter. Is dit dalk n aanduiding dat Swys se rol by die Unie gaan verander. Dalk meer in agter grond wees, soos bv recruitment, terwyl iemand anders die "Hoofafrigter" stress gaan hanteer
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40025 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die Leeus wag net tot ek op vakansie is tot hulle met sulke nuus uitkom...LOL! Is in Ballito op die oomblik, maar ek is laas week Woensdag deur kontakte ingelig dat daar iets agter die skerms aan die gang is met Bart
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40025 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
GoLions
Jong Leeu Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
The Golden Lions decision not to renew their contract with high performance manage Bart Schoeman must count as one of the biggest surprises of 2019. Many have recognised Schoeman's role in the revival of the Golden Lions as being a major contributor. The current crop of upcoming "superstars" at the Golden Lions was most if not all, the work of Schoeman's gift of being able to recognise talent at an early age. In an expected move Joey Mongalo's coach of the Lions u/21 contract was also not renewed. Mangalo was found guilty of indecent assault in Australia earlier this year. The performance of the 2019 u/21 Golden Lions certainly did not help his case either. It is known that Mzeke Nkosi will join the Golden Lions on a fulltime basis in 2020. Nkosi is the successful coach of King Edward VII School and the SA Schools' team. |
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2763 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Iets anders as hy wat nie aanbly nie? Sien op sy FB het hy ook genoem hy gaan n breek vat vir n ruk.
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
The GLRU is becoming a joke.
We have lost almost all our players, two coaches and now our recruiter. To make it worse both UJ and Wits were nowhere in the varsity cup. Thank goodness we have Erasmus (although he is for the future, he has potential to be the next "jake white") We must make our plans, Lemmer did nothing wrong though and can stay our forwards coach in my view. With Waza there, will he be head coach ? A little in the deep end.
|
||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40025 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
So die het ons amper 'n maand terug al geweet
|
||
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |