The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 12 - Sharks vs Lions |
Post Reply ![]() |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 31-May-2022 at 8:43am |
Saterdag 4 Junie in Durban, afskop 17:00
Sharks: 15. Nevaldo Fleurs, 14. Marnus Potgieter, 13. Jeremy Ward, 12. Murray Koster, 11. Anthony Volmink, 10. Tito Bonilla, 9. Zee Mkhabela, 8. Mpilo Gumede, 7. Jeandre Labuschagne, 6. James Venter (c), 5. Hyron Andrews, 4. Thembelani Bholi, 3. Lourens Adriaanse, 2. Jason Alexander*, 1. Dian Bleuler. Replacements: 16. Jacques Marais*, 17. Khwezi Mona, 18. Keagan Glade*, 19. OJ Noa, 20. Nick Hatton, 21. Gerado Jaars*, 22. Jordan Chait, 23. Sivi Zondani* Leeus: 15. Quan Horn, 14. Stean Pienaar, 13. Henco van Wyk, 12. Matt More, 11. Edwill van der Merwe, 10. Tiaan Swanepoel, 9. Sanele Nohamba, 8. Emmanuel Tshituka, 7. Vincent Tshituka, 6. Francke Horn, 5. Reinhard Nothnagel (c), 4. Ruben Schoeman, 3. Ruan Dreyer, 2. PJ Botha, 1. JP Smith. Replacements: 16. Morne Brandon, 17. Sti Sithole, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Jarod Cairns, 20. Sibusiso Sangweni, 21. Andre Warner, 22. Jordan Hendrikse, 23. Wandisile Simelane.
Edited by Transvaal - 03-Jun-2022 at 3:11pm |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Baie dieselfde span as teen WP, net Vincent in op 7 en PJ Botha in op 2, en dan Jordan en Wandi op die bank. En Warner
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
SIGMA LIONS LOOK TO FINISH STRONG IN DURBAN
Sigma Lions head coach Ivan van Rooyen: “It’s our final game of the season, so naturally we are looking to walk away with a win from this one.” “We’ve had some decent momentum thus far with a victory last weekend however the Cell C Sharks are a tricky side to beat on their home turf.” “Our guys put in tough sessions this week and are determined to make it count tomorrow,” he concluded. Sigma Lions 1. JP Smith 2. PJ Botha 3. Ruan Dreyer 4. Ruben Schoeman 5. Reinhard Nothnagel (c) 6. Francke Horn 7. Vincent Tshituka 8. Francke Horne 9. Sanele Nohamba 10. Tiaan Swanepoel 11. Edwill van der Merwe 12. Matt More 13. Henco van Wyk 14. Stean Pienaar 15. Quan Horn Replacements 16. Morne Brandon 17. Sti Sithole 18. Asenathi Ntlabakanye 19. Jarod Cairns 20. Sibusiso Sangweni 21. Andre Warner 22. Jordan Hendrikse 23. Wandisile Simelane Kick-off is at 17:00 on Saturday, 4 June 2022. |
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dankie tog, laaste game van die seisoen vir ons.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Sharks se span opgedateer
|
|
![]() |
|
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Horne speel 6 en 8
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dis darem reg in my eerste pos
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Kwaste en Pumas het hul ding gedoen, nou moet die Leeus ook net bietjie wen..
|
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ons gaan gefokus moet begin, hierdie game gaan nie so maklik wees nie.
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
op watse kanaal gaan hulle dit wys, lyk amper of dit nerens is nie
Sien hy is op 210 Edited by PaBz0r - 04-Jun-2022 at 3:55pm |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
op ons stream kanaal is dit 567
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Tiaan het n shocker, die span maak weer baie foute…
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ons ouens lyk nie eers lus vir speel nie. Vincent is nerens. Nohamba...het ons al buyers remorse? Sy passes is swak en met sy geel kaart staan ons 2 driee af
|
|
![]() |
|
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ja lyk maar nie baie goed nie ek kyk nou Leinster teen Glasgow 76-14 vir Leinster hulle gaan moeilik gestop word
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Selfde gedink eish!!!!
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
So ons URC span sukkel om hulle 2/3de span te wen (met 4 debutante in hul span), wat sê dit van ons?
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
kommerwekkend is al wat ek kan se
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
True story
|
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Was baie swak. Kon sien dis game wat niks op die spel was vir ons. Vincent se swakste game vir ons, in sy laaste game. Nohamba en Swanepoel was baie swak.
Vaste 5 was nou weer puik. En v d Merwe- maar hy is altyd uitstekend.
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 153 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Nohamba was maaar soos wat Krappie is. Een oomblik aan, volgende oomblik af.
Bly vir die wen darem. Die scrum was sterk. Henco Van Wyk was goed met min bal. Hoop daar is geen ernsithe beserings nie.
|
|
![]() |
|
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 153 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
ernstige*
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Hierdie sukkel vertoning van ons wys dat die Currie Cup dalk nie so afgewater is soos ons dink nie en selfs die ander unies se 2de/3de spanne nogsteeds redelik sterk is. So wat my pla is dit dat Stormers met 'n klomp average spelers (in my opinie) en minimaal sterre dan 2de kon eindig in die URC, terwyldie Pumas, Griquas en Cheetahs kan op 'n goeie vlak kompeteer. Ek val nie vir die storie dat ons URC span geen talentvolle spelers het nie, veral as mens in ag neem wat ek in my vorige sin geskryf het. In my opinie as mens dit als opweeg, kom als ons power vertonings neer op swak afrigting by die Leeus en 'n baie swak span kultuur/bond. Dan kom ek weer terug na die Stormers, met hul averager spelers en paar sterre (nes ons omtrent het/gehad het voor hulle nou almal waai), kon hulle hul seisoen omdraai van laaste van die SA spanne einde laasjaar, tot 2de op die log. Hulle het nie ewe skielik nuwe spelers mid seisoen gekry nie. Nee, hulle het geknuckle down, paar tweaks gemaak in hulle patrone (te danke aan die coaches) en dan vir mekaar begin speel. Dink maar terug aan van die comeback wenne in Februarie/Maart (en hul gelykop games) waar hulle net geweier het om te verloor. Verskil tussen hulle en ons -- nie geld nie, net afrigting en speler gees.
Edited by TunaLion - 04-Jun-2022 at 10:28pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 153 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Jip, mense wil vir Cash verdedig, nice ou, maar hy is nie goed genoeg as n afrigter nie
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |