LionsWorld Forum : Whiteley meer as welkom in Nieu-Seeland
Subject: 7753
Posted: 15-Apr-2019 at 10:25am
WitBoer wrote:
Attie Karate wrote:
Ek sou met Lewies en v d Sluys begin op slot, hul is ten minste meer ervare en behoort meer solid te wees. Dat ons slotte gebruik op 7 terwyl ons vir James Venter het is vir my 'n skande.
Ek sou nou weer eerder vir Orie en vd Sluys speel. Maar ek stem saam jou tov James Venter. Hel man die ou het HOPE talent en om 'n slot soos Lewies bo hom te kies kan nie goed wees vir sy selfvertroue nie en sal hom beslis motiveer om eerder aan te beweeg.
Dieselfde het met spelers soos Marco en Rohan gebeur. En ek sal nie verbaas wees as Reynolds en selfs Thain se agente ook begin rondkyk nie...
Reynolds het nog nie veel verkeerd gedoen nie, maar haal nie eers meer die 23 nie. Nic Groom word amper weekliks stadiger en sy aangee is soms so akkuraat soos 'n onder13 stut sin boonop loop hy die einde van die seisoen, maar hy is altyd in die 23...
Die spankeuses is belaglik en die mentaliteit van "Wen is nie alles nie" is verregaande... Dit is soos 'n eienaar of CEO van 'n besigheid wat se dat wins maak nie alles is nie... DIT IS AL WAT SAAKMAAK FFS!
Stem 100% saam jou Witboer.
Subject: 7753
Posted: 15-Apr-2019 at 9:56am
Attie Karate wrote:
Ek sou met Lewies en v d Sluys begin op slot, hul is ten minste meer ervare en behoort meer solid te wees. Dat ons slotte gebruik op 7 terwyl ons vir James Venter het is vir my 'n skande.
Ek sou nou weer eerder vir Orie en vd Sluys speel. Maar ek stem saam jou tov James Venter. Hel man die ou het HOPE talent en om 'n slot soos Lewies bo hom te kies kan nie goed wees vir sy selfvertroue nie en sal hom beslis motiveer om eerder aan te beweeg.
Dieselfde het met spelers soos Marco en Rohan gebeur. En ek sal nie verbaas wees as Reynolds en selfs Thain se agente ook begin rondkyk nie...
Reynolds het nog nie veel verkeerd gedoen nie, maar haal nie eers meer die 23 nie. Nic Groom word amper weekliks stadiger en sy aangee is soms so akkuraat soos 'n onder13 stut sin boonop loop hy die einde van die seisoen, maar hy is altyd in die 23...
Die spankeuses is belaglik en die mentaliteit van "Wen is nie alles nie" is verregaande... Dit is soos 'n eienaar of CEO van 'n besigheid wat se dat wins maak nie alles is nie... DIT IS AL WAT SAAKMAAK FFS!
Subject: 7753
Posted: 15-Apr-2019 at 9:55am
Transvaal wrote:
Lewies doen vir my goed op 7, terwyl hy maar vir my swak op slot was. James Venter is in elk geval 'n 6 so Lewies op 7 hou hom nie uit die span nie
Subject: 7753
Posted: 15-Apr-2019 at 9:49am
Subject: 7753
Posted: 15-Apr-2019 at 9:36am
Leeubok wrote:
valie wrote:
WitBoer wrote:
Ek glo nie Whiteley kan die verskil maak wat almal dink hy gaan nie, ons probleme le veel dieper as net ons losvoorspelers.
Stem. Ons vaste 5 domineer nie. Ons het ons sukses om n dominerende, maar beweeglike pak gebou, wat oorheers het in die skrums, sowel as in die vaste los, en ook uitstekend gemaul het. Nou is ons ok in die skrums, hoewel ons party wedstryde sukkel om ons stempel daar af te druk, maar by die kontaksituasie is waar ons baie balle verloor, en waar ons balle stadig gemaak word. Dis asof ons by die losskrum nie so effektief skoonmaak soos wat Sous, Ferreira en kie gedoen het nie.
Verlede jaar het Marx, Schoeman, Kwagga en selfs Dayimane gebaljaar op die grond, en baie turnovers gewen - ek dink op n stadium het ons voorgeloop op die turnover stats - terwyl ons hierdie jaar baie stiller is wat dit aan betref.
In my opinie le ons probleem by die slotte. In Smith, Marx en Sadie het ons 'n uitstekende voorry. Ons mis vir Sous, Ferreira en Makou. Orie is CC kwaliteit. Herbst is nog jonk, maar van die strafskoppe wat hy afstaan lyk dit nie of hy rugby verstaan nie..
Ek sou met Lewies en v d Sluys begin op slot, hul is ten minste meer ervare en behoort meer solid te wees. Dat ons slotte gebruik op 7 terwyl ons vir James Venter het is vir my 'n skande.
Subject: 7753
Posted: 15-Apr-2019 at 9:35am
WitBoer wrote:
Ek glo nie Whiteley kan die verskil maak wat almal dink hy gaan nie, ons probleme le veel dieper as net ons losvoorspelers.
Dit is so, maar Dayimani is so pateties, dis om met 14 man te speel. So ek glo net dat WW daar is sal klaar 'n groot verskil maak.
Subject: 7753
Posted: 15-Apr-2019 at 9:27am
valie wrote:
WitBoer wrote:
Ek glo nie Whiteley kan die verskil maak wat almal dink hy gaan nie, ons probleme le veel dieper as net ons losvoorspelers.
Stem. Ons vaste 5 domineer nie. Ons het ons sukses om n dominerende, maar beweeglike pak gebou, wat oorheers het in die skrums, sowel as in die vaste los, en ook uitstekend gemaul het. Nou is ons ok in die skrums, hoewel ons party wedstryde sukkel om ons stempel daar af te druk, maar by die kontaksituasie is waar ons baie balle verloor, en waar ons balle stadig gemaak word. Dis asof ons by die losskrum nie so effektief skoonmaak soos wat Sous, Ferreira en kie gedoen het nie.
Verlede jaar het Marx, Schoeman, Kwagga en selfs Dayimane gebaljaar op die grond, en baie turnovers gewen - ek dink op n stadium het ons voorgeloop op die turnover stats - terwyl ons hierdie jaar baie stiller is wat dit aan betref.
In my opinie le ons probleem by die slotte. In Smith, Marx en Sadie het ons 'n uitstekende voorry. Ons mis vir Sous, Ferreira en Makou. Orie is CC kwaliteit. Herbst is nog jonk, maar van die strafskoppe wat hy afstaan lyk dit nie of hy rugby verstaan nie..
Subject: 7753
Posted: 15-Apr-2019 at 9:19am
WitBoer wrote:
Ek glo nie Whiteley kan die verskil maak wat almal dink hy gaan nie, ons probleme le veel dieper as net ons losvoorspelers.
Stem. Ons vaste 5 domineer nie. Ons het ons sukses om n dominerende, maar beweeglike pak gebou, wat oorheers het in die skrums, sowel as in die vaste los, en ook uitstekend gemaul het. Nou is ons ok in die skrums, hoewel ons party wedstryde sukkel om ons stempel daar af te druk, maar by die kontaksituasie is waar ons baie balle verloor, en waar ons balle stadig gemaak word. Dis asof ons by die losskrum nie so effektief skoonmaak soos wat Sous, Ferreira en kie gedoen het nie.
Verlede jaar het Marx, Schoeman, Kwagga en selfs Dayimane gebaljaar op die grond, en baie turnovers gewen - ek dink op n stadium het ons voorgeloop op die turnover stats - terwyl ons hierdie jaar baie stiller is wat dit aan betref.
Subject: 7753
Posted: 15-Apr-2019 at 8:58am
WitBoer wrote:
Ek glo nie Whiteley kan die verskil maak wat almal dink hy gaan nie, ons probleme le veel dieper as net ons losvoorspelers.
Ten minste werk albei baie hard wanneer dit kom by verdediging, so hulle kan tog baie help. Sal maar sien. WW se leierskap is ook iets wat ons baie nodig het aangesien ons nou geen kaptein het nie.
Subject: 7753
Posted: 15-Apr-2019 at 8:43am