Print Page | Close Window

Match 8 - Griquas vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9200
Printed Date: 28-Jun-2024 at 7:38am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 8 - Griquas vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 8 - Griquas vs Lions
Date Posted: 02-Aug-2021 at 10:11am
Friday 6 August 2021 in Kimberley, kickoff at 14:30

Griquas: 15 Tinus de Beer, 14 Ederies Arendse, 13 Michal Haznar, 12 Andre Swarts, 11 Eduan Keyter, 10 George Whitehead, 9 Stefan Ungerer, 8 Ruan Steenkamp (C), 7 Sibabalo Qoma, 6 Gideon van der Merwe, 5 Stefan Willemse, 4 Adre Smith, 3 Janu Botha, 2 Janco Uys, 1 Mox Mxoli.
Replacements: 16 Alandre van Rooyen, 17 Andrew Kuhn, 18 Erich de Jager, 19 Cameron Lindsay, 20 Luyolo Dapula, 21 Hanru Sirgel, 22 Reagan Oranje, 23 Enver Brandt.

Lions: 15. Duncan Matthews; 14. Rabz Maxwane, 13. Wandisile Simelane, 12. Burger Odendaal, 11. Courtnall Skosan; 10. Jordan Hendrikse, 9. Andre Warner; 8. Francke Horn (capt.), 7. Ruhan Straueli, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Reinhard Nothnagel, 4. FP Pelser, 3. Carlu Sadie, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole. 
Replacements: 16. PJ Botha, 17. Nathan McBeth, 18. Ruan Dreyer, 19. Ruben Schoeman, 20. Travis Gordon, 21. Ross Cronje, 22. Fred Zeilinga, 23. Stean Pienaar



Replies:
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 02-Aug-2021 at 10:17am
Hier kom ons tweede verloor teen die Kwaste ook nou!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Aug-2021 at 10:19am
Wel hulle het teen die Sharks gewen in Durban die naweek..so waarskynlik 'n verloor vir ons ook


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 03-Aug-2021 at 10:08am
Luckily I'm away hunting this weekend, so I won't have to subject myself to the humiliation of watching the once mighty Lions get pummeled again 


Posted By: monster
Date Posted: 03-Aug-2021 at 11:12am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Luckily I'm away hunting this weekend, so I won't have to subject myself to the humiliation of watching the once mighty Lions get pummeled again 

Kan ook nie sien hoe ons die een gaan wen nie …. Ek sal myself weer Vrydag straf en maar kyk …. Ek kan myself nie help nie …. Na 38 jaar wat ek die Leeus ondersteun sien ek steeds meer daarna uit om die Leeus te sien speel as Bokke …. Al is dit in swaar tye … ek kan myself nie help nie dit is n siekte 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Aug-2021 at 10:41am
Afskop tyd opgedateer na 14:30


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 04-Aug-2021 at 11:25am
Sjoe.. gaan vroeg moet bier drink :)


Posted By: Leeubok
Date Posted: 04-Aug-2021 at 1:13pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Sjoe.. gaan vroeg moet bier drink :)

Jy gaan iets sterker nodig he vir die pyn.. Haal maar die bottel brannas uit Wink


Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Aug-2021 at 1:11pm
Sigma Lions head coach Ivan van Rooyen has made 8 changes to his starting line-up that will travel to Kimberley when they face the Tafel Lager Griquas in a Carling Currie Cup encounter on Friday. The match kicks off at 14:30.

 

In the backline, Burger Odendaal and Duncan Matthews is welcomed back to the fray. Burger will be running out in his 50th Currie Cup match.

 

Among the forwards we see front rowers, Sti Sithole and Jaco Visagie move up from the bench along with lock, Reinhard Nothnagel. Ruhan Straueli will make his first Currie Cup start of the season.

 

On the bench, the Lions welcome back Travis Gordon, while Ross Cronje will also look to get some Currie Cup action.

 

The junior Lions will get their SA Rugby U20 Championship underway this weekend when they face the Vodacom Bulls U20 on Loftus on Saturday, 7 August.

 

Sasko Ndlovu will captain this exciting young Lions outfit.

 

This match kicks-off at 11:00.

 

Sigma Lions: Duncan Matthews; Rabz Maxwane, Wandisile Simelane, Burger Odendaal, Courtnall Skosan; Jordan Hendrikse, Andre Warner; Francke Horn (capt.), Ruhan Straueli, Sibusiso Sangweni, Reinhard Nothnagel, FP Pelser, Carlu Sadie, Jaco Visagie, Sti Sithole. Replacements: PJ Botha, Nathan McBeth, Ruan Dreyer, Ruben Schoeman, Travis Gordon, Ross Cronje, Fred Zeilinga, Stean Pienaar

 

Lions u20: Zeilinga Strydom; Ngia Selengbe, Henco van Wyk, Tyler Bocks, Quan Horn; Jurich Claasens, Nico Steyn; Sisonke Vumasonke, Jarod Cairns, Sasko Ndlovu (capt.), Connor van Buuren, Ruan Venter, Sibusiso Shongwe, Jacque-Lois du Toit, Okuhle Siyeni. Replacements: Allister Williams, Wandile Hlope, Heiko Pohlmann, Babalo Makana, Justin Kalamer, Setchaba Mokoena, Liyema Matyolweni, Boldwin Hansen

 


Posted By: emiel1
Date Posted: 05-Aug-2021 at 1:33pm
Wonder of die keuses wat die afgelope drie weke gemaak is, nie dalk proefnemings is om te kyk wie reg is vir Europese teenstand,  want regtig, meeste van hierdie spelers is nie reg vir groot rugby nie, of hoort nie op die vlak nie (veral die loscorrspelers en die skakels). 


Posted By: monster
Date Posted: 05-Aug-2021 at 1:33pm
Wat dink julle van die volgende posisionele veranderinge net om iets anders te probeer nou dat ons reeds in die stront is

- Krappie op 15 …. As ek reg kan onthou was hy Wits se 15
- Stiaan Pienaar op senter … ek weet nie of sy verdediging biedtjie te verdag is nie maar hy is n sterk hardloper met die bal en kan die lyn breuk
- Reuben Schoeman op 7 


Posted By: emiel1
Date Posted: 05-Aug-2021 at 1:40pm
Originally posted by monster monster wrote:

Wat dink julle van die volgende posisionele veranderinge net om iets anders te probeer nou dat ons reeds in die stront is

- Krappie op 15 …. As ek reg kan onthou was hy Wits se 15
- Stiaan Pienaar op senter … ek weet nie of sy verdediging biedtjie te verdag is nie maar hy is n sterk hardloper met die bal en kan die lyn breuk
- Reuben Schoeman op 7 

Dink jou tong in kies raad is dalk nie so ver van die merk af nie, maar ek sou Krappies op 10 kies, dink Stiaan Pienaar sal 'n goeie 13 maak, Schoeman op 8, met Simelane terug op 15 


Posted By: valie
Date Posted: 05-Aug-2021 at 1:45pm
Die wind waai nogals in Kimberley, so ons back 3 sal hul storie moet ken, want Whitehead gaan verseker n paar hoe bomme skop.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 05-Aug-2021 at 1:55pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Wonder of die keuses wat die afgelope drie weke gemaak is, nie dalk proefnemings is om te kyk wie reg is vir Europese teenstand,  want regtig, meeste van hierdie spelers is nie reg vir groot rugby nie, of hoort nie op die vlak nie (veral die loscorrspelers en die skakels). 

Het ons dan 'n klomp ander (beter) spelers wat nie tans speel nie? Confused


Posted By: vdwestjo
Date Posted: 06-Aug-2021 at 10:28am
Wat het van MJ Pelser geword?

-------------
Lions4life


Posted By: emiel1
Date Posted: 06-Aug-2021 at 12:51pm
Originally posted by vdwestjo vdwestjo wrote:

Wat het van MJ Pelser geword?

Myself dieselfde vraag gevra. Hy en Tshetuka het goed gelyk as kombinasie in die Rainbow Cup. Miskien ook oppad na groener weivelde. Gaan Nathan McBeth nog Skotland toe?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Aug-2021 at 2:42pm
Ek sukkel om die stream gelaai te kry vandag, maar dit lyk asof dit 0-0 is na 10 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Aug-2021 at 2:46pm
Drie vir Warner en Hendrikse skop die doelskop, 7-0 na 11 minute


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Aug-2021 at 2:48pm
Griekwas antwoord net 2 minute later met drie en doelskop, 7-7


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Aug-2021 at 3:09pm
nou 28-7 vir die Leeus, het nog niks spel self gesien nie


Posted By: valie
Date Posted: 06-Aug-2021 at 3:15pm
Try die een  http://0dt.net/video/2969856.html" rel="nofollow - http://0dt.net/video/2969856.html



Posted By: valie
Date Posted: 06-Aug-2021 at 3:16pm
Warner lyk goed, asook Matthews.


Posted By: valie
Date Posted: 06-Aug-2021 at 3:16pm
Originally posted by valie valie wrote:

Try die een  http://0dt.net/video/2969856.html" rel="nofollow - http://0dt.net/video/2969856.html

Hy werk. hy haak net soms so n bietjie


Posted By: valie
Date Posted: 06-Aug-2021 at 3:25pm
Beide Matthews se drie was baie goed gewees. Die eerste een het ek gedink hy is getackle, maar hy het die defender plat gehardloop.


Posted By: valie
Date Posted: 06-Aug-2021 at 3:32pm
Dom fout deur Jordan.


Posted By: valie
Date Posted: 06-Aug-2021 at 3:33pm
Ons tsaan onnodige strafskoppe af. Die manne moet nou nie weer die game in die 2de helfte wegbliksem nie


Posted By: Puttertjie
Date Posted: 06-Aug-2021 at 3:47pm
Hulle is besig om dit weg te gooi. 21 - 31 na 57 mins en Ruan Dreyer op 'n geelkaart



Posted By: valie
Date Posted: 06-Aug-2021 at 3:48pm
Dreyer af met n geelkaart vir n tip tackle, wat niks meer as n strafskop op die meeste moes gewees het.
Leeus 31
Griekwas 21


Posted By: Puttertjie
Date Posted: 06-Aug-2021 at 3:49pm
38 - 21 (59 min) Drie Hendrikse


Posted By: valie
Date Posted: 06-Aug-2021 at 4:03pm
Mcbeth in die moeilikheid vir n vuishou


Posted By: valie
Date Posted: 06-Aug-2021 at 4:04pm
Gelukkig nie n kaart nie


Posted By: valie
Date Posted: 06-Aug-2021 at 4:08pm
Streauli se klong druk sy drie. Hy het nogal glad nie sleg ge carry vandag nie.


Posted By: Puttertjie
Date Posted: 06-Aug-2021 at 4:08pm
Originally posted by valie valie wrote:

Gelukkig nie n kaart nie

Ja, daardie was nog 'n taai klap.

45 - 28 



Posted By: Puttertjie
Date Posted: 06-Aug-2021 at 4:16pm
45 - 42...


Posted By: valie
Date Posted: 06-Aug-2021 at 4:19pm
Welverdiende wen. Ons het nog te veel sagte oomblikke in die game gehad, maar ek dink ons het in die eerste helfte n goeie platvorm gele.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Aug-2021 at 4:20pm
Scary om te sien hoe bly ons spelers is oor 'n 3 punte wen oor Griekwas


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Aug-2021 at 4:24pm
Ek het bitter min van die wedstryd gesien, omtrent net McBeth se taai klap...LOL!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 06-Aug-2021 at 4:34pm
Ons moes iewers begin wen, was nie te sleg nie. 


Posted By: valie
Date Posted: 06-Aug-2021 at 4:42pm
Wat vir my bemoedigend was, is dat ons n paar goeie backline driee gedruk het. Warner was ook baie goed met sy game management vandag. Dit was omtrent hoog tyd. Hopelik het die vonkie nou die vuur aangesteek...


Posted By: emiel1
Date Posted: 06-Aug-2021 at 6:17pm
Eerste keer in 'n baie, baie lang ruk dat die hele agterlyn skaflik vertoon. Eerste helfde was 'n kwessie van 'n desperate en honger span teen 'n span wat geestelik nog in Durban was. Kommerwekkend is dat Griekwas tweede helfde terug gekom het sonder baie van hul beste spelers wat met beserings af is. Maar hopelik gee die wen broodnodige selfvertroue vir die toekoms.


Posted By: emiel1
Date Posted: 06-Aug-2021 at 6:24pm
Vergeet om te noem dat beide spanne se verdediging maar bra swak was.


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 06-Aug-2021 at 6:24pm
Excellent Leeus. 

Gee nie om hoe nie, soek net die WEN!


-------------
Up the Vaal!


Posted By: True loin
Date Posted: 06-Aug-2021 at 6:56pm
warner het n groot veskil gemaak. Baie bly hy is weer reg! 


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 07-Aug-2021 at 6:18am
Sien in n artikel dat le Roux Roets besig is om n paar goeie games in te sit vir Sharks. Hy was op ons voorstoep, maar eindig op by Haaie...


Posted By: monster
Date Posted: 07-Aug-2021 at 7:52am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Sien in n artikel dat le Roux Roets besig is om n paar goeie games in te sit vir Sharks. Hy was op ons voorstoep, maar eindig op by Haaie...

Ek het gisteraand biedtjie na hom gekyk, hy lyk fisies in baie goeie kondisie… die Sharks het goed gedoen om hom in shape te kry



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net