Print Page | Close Window

Match 7 - Lions vs Pumas

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9195
Printed Date: 28-Jun-2024 at 11:26am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Match 7 - Lions vs Pumas
Posted By: Transvaal
Subject: Match 7 - Lions vs Pumas
Date Posted: 27-Jul-2021 at 2:20pm
Friday 30 July 2021 at Ellis Park, kickoff at 16:45

Referee: Marius van der Westhuizen
Assistant Referees: Local
Television Match Official: Aimee Barrett-Theron

Lions: 15. Wandisile Simelane; 14. Rabz Maxwane, 13. Manuel Rass, 12. Dan Kriel, 11. Courtnall Skosan; 10. Jordan Hendrikse, 9. Andre Warner; 8. Francke Horn (Capt), 7. Vincent Tshituka, 6. Sibusiso Sangweni, 5. FP Pelser, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. PJ Botha, 1. Ruan Dreyer. 
Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. Sti Sithole, 18. Jannie du Plessis, 19. Reinhard Nothnagel, 20. Ruhan Straeuli, 21. Morne van den Berg, 22. Fred Zeilinga, 23. Stean Pienaar.

Pumas: 15 Devon Williams, 14 Sebastián de Klerk, 13 Erich Cronje, 12 Matt More, 11 Ettiene Taljaard, 10 Eddie Fouché, 9 Ginter Smuts, 8 Willie Engelbrecht, 7 Khwezi Mafu, 6 Daniel Maartens, 5 Pieter van Vuren, 4 Shane Kirkwood, 3 IG Prinsloo, 2 Simon Westraadt, 1 Dewald Maritz.
Replacements: 16 Eduan Swart, 17 Ruan Kramer, 18 Etienne Janeke, 19 Kwanda Dimaza, 20 Phumzile Maqondwana, 21 Chriswill September, 22 Ali Mgijima, 23 Jade Stighling.

Replies:
Posted By: Chris
Date Posted: 27-Jul-2021 at 3:04pm
Ek sal maar na die game kyk wat was die scoreLOL

Posted By: Puttertjie
Date Posted: 27-Jul-2021 at 3:23pm
Originally posted by Chris Chris wrote:

Ek sal maar na die game kyk wat was die scoreLOL

Jy bedoel hoe ver ons verloor het Ouch?

Posted By: monster
Date Posted: 27-Jul-2021 at 4:02pm
Rudolp Smit moet nou maar n alternatiewe beroep oorweeg … hy is seker die speler wat die meeste seer kry waarvan ek weet … regtig jammer

Posted By: monster
Date Posted: 27-Jul-2021 at 4:03pm
Originally posted by Puttertjie Puttertjie wrote:

Originally posted by Chris Chris wrote:

Ek sal maar na die game kyk wat was die scoreLOL

Jy bedoel hoe ver ons verloor het Ouch?

Kom ons hoop maar hulle kanseleer die game … enigste manier hoe ons punte kry

Posted By: Leeubok
Date Posted: 28-Jul-2021 at 7:40am
Sjo, julle ouens is darem maar positief oor Leeu rugby ne! 

Julle moet kyk na die positiewes. Ons speel darem altyd mooi rugby, 'n paar 50/50 calls het teen ons gegaan, ons is 'n jong span wat nog bou ens.. 

LOL

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 28-Jul-2021 at 10:10am
As ons forwards opdaag en die ouens speel positiewe rugby is daar geen rede waarom ons nie die een kan wen nie. Eintlik het ons nie 'n ander keuse as om te begin wen nie.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 28-Jul-2021 at 10:37am
Wel, ons is op 5 uit 14 vir hierdie jaar. Hulle gaan 'n hele paar games in 'n ry moet wen net om op 50% win-ratio te kom

Posted By: WitBoer
Date Posted: 28-Jul-2021 at 10:58am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Sjo, julle ouens is darem maar positief oor Leeu rugby ne! 

Julle moet kyk na die positiewes. Ons speel darem altyd mooi rugby, 'n paar 50/50 calls het teen ons gegaan, ons is 'n jong span wat nog bou ens.. 

LOL
Die probleem is ons bou sonder 'n plan... Ons ontwikkelaar probeer geld spaar op verkeerde plekke, ons bouplanne is sommer agterop 'n sigaretboksie geteken en die bouvoorman was nog nooit in beheer van 'n groter projek as 'n buite toilet bou nie... Nou probeer ons bou met verwerpte mamparra stene en ou dagha en gebruik swak pleistersand om die swak bouwerk te probeer wegsteek en hoop dat alles sal beter lyk sodra dit geverf is...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Leeubok
Date Posted: 28-Jul-2021 at 11:17am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Jy weet ek was sarkasties.. Wink Daai is die cliches wat altyd rondgegooi word na 'n verloor, en ek is gatvol om dit te hoor. 

Posted By: WitBoer
Date Posted: 28-Jul-2021 at 11:22am

Ek voel jou pyn... Dit is eintlik jammer ons het nie toegang tot die vorige forum se plasings van Loffie se dae af nie... Ek kry so ongemaklike " Deja vu" gevoel as ek na die verskonings luister... 
Dan kyk ek na Loffie se Curriebeker record en besef dat hy selfs 'n beter wenpersentasie as Cash het...CryCry

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Leeubok
Date Posted: 28-Jul-2021 at 11:31am
Wat my die meeste omkrap is hoe ons uit die bus uit geval het sedert the Ackerman dae.. Ons was by ver die beste span in SA, en selfs in super rugby vir 3 seisoene in die top 3. En waar sit ons nou? Ons kry pakslae teen Griquas en Pumas..

Posted By: vdwestjo
Date Posted: 28-Jul-2021 at 11:40am
Die grootste agteruit gang was na Swys. Met hom daar was ons nog meer as kompeterend. Hy het ook geweet hoe om met die jonger spelers te werk. Ek glo ook nog Swys het baie te doen met die sukses wat Johan Ackerman gehad het veral toe hy 'n nuwe coach was. Ongelukkig met Swys kan hy nie 'n hoof coach wees want hy kan nie die druk hanteer. Sy perfekte rol is as assistent coach of konsultant veral as jy 'n coach wil aanstel met min experience

-------------
Lions4life

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 28-Jul-2021 at 11:40am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

bouvoorman was nog nooit in beheer van 'n groter projek as 'n buite toilet bou nie...

Wat kan mens verwag behalwe stront :)

Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Jul-2021 at 1:24pm
Dinge het basies uitmekaar begin val toe Ackers gewaai het, ons het skielik hope van ons voorste spelers verloor en hulle is nooit vervang met spelers van dieselfde kwaliteit nie. Ons onder 20's het ook net te lank gevat om deur te kom, en baie van hulle het basies nie die step up na die volgende vlak gemaak nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Jul-2021 at 2:27pm
Marius van der Westhuizen aangewys as skeidsregter

Posted By: valie
Date Posted: 28-Jul-2021 at 7:34pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dinge het basies uitmekaar begin val toe Ackers gewaai het, ons het skielik hope van ons voorste spelers verloor en hulle is nooit vervang met spelers van dieselfde kwaliteit nie. Ons onder 20's het ook net te lank gevat om deur te kom, en baie van hulle het basies nie die step up na die volgende vlak gemaak nie
Jip ek stem saam.

Posted By: Puttertjie
Date Posted: 29-Jul-2021 at 10:13am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dinge het basies uitmekaar begin val toe Ackers gewaai het, ons het skielik hope van ons voorste spelers verloor en hulle is nooit vervang met spelers van dieselfde kwaliteit nie. Ons onder 20's het ook net te lank gevat om deur te kom, en baie van hulle het basies nie die step up na die volgende vlak gemaak nie

Hierdie is seker nie die regte thread hiervoor nie, but here goes... Ek het die eerste keer in 2010 seisoenkaartjies gekoop (die jaar van die Dick Muir disaster), maar Mitchell het darem oorgevat in die CB daardie jaar, wat mens bietjie hoop gegee het en besluit het om maar die kaartjies te hernieu in 2011. Daardie jaar wen ons die Curriebeker en hernieu weer vir 2012. Van 2014 tot 2020 het ons dit elke jaar weer gedoen, en was Ellispark die plek om te wees op 'n Saterdag. 

Ek sal altyd 'n Leeu-supporter wees, maar op die oomblik sien ek min hoop. Tensy daar binnekort groot veranderinge kom sal ek eerder my geld spandeer om aan my handicap te werk op 'n Saterdagmiddag as om weer seisoenkaartjies te koop as ons eendag weer kan.

Sorry oor die "rant"

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 29-Jul-2021 at 10:19am
Originally posted by valie valie wrote:

Baie van die onder 20's het dalk nie genoeg kans gekry nie en se plek word gevul deur 'n senior wie nie daar hoort nie?

-------------
Up the Vaal!

Geen "rant" net logika.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jul-2021 at 12:32pm
Please see our team announcement for all three our teams who will be in action this weekend.

Note the names of the various teams:

Carling Currie Cup: Sigma Lions
SA Rugby U20 Championship: Lions
Women’s First Division: Mastercard Golden Lions Women
 
Team Announcement: Lions Rugby Company

Sigma Lions head coach Ivan van Rooyen has made two changes to the match day 23 that will welcome the New Nation Pumas to Emirates Airline Park on Friday, 30 July.

Sibusiso Sangweni will get a starting berth due to an injury which forced Roelof Smit to leave the field early in last week’s Carling Currie Cup match against the Vodacom Bulls, while Morne van den Berg will bring energy from the bench.

The Currie Cup match will kick-off at 16:45.

The Lions U20s will get their SA Rugby u20 Championship preparations underway on Friday, when they welcome the Cell C Sharks u20s to Johannesburg in a friendly match.

This is an exciting side, which will be captained by Junior Boks’ captain, Sasko Ndlovu. The match kicks off at 12:00.

After successfully defending their title last week, the Mastercard Golden Lions will travel to Durban to play in the promotion relegation for the Womens’ Premier Division against the Cell C Sharks Women.

“We are fortunate to be able to select the same 23 players that did us proud in the final of the First Division last Saturday. It’s going to be a tough encounter and it will pose a couple of challenges to us, but we should be able to handle those. We are looking forward to the game,” said Timmy Goodwin, coach to the Mastercard Golden Lions.

Kick-off is at 11:30 and can be live streamed on Springbok.rugby

Sigma Lions: Wandisile Simelane; Rabz Maxwane, Manuel Rass, Dan Kriel, Courtnall Skosan; Jordan Hendrikse, Andre Warner; Francke Horn (capt.), Vincent Tshituka, Sibusiso Sangweni, FP Pelser, Ruben Schoeman, Carlu Sadie, PJ Botha, Ruan Dreyer. Replacements: Jaco Visagie, Sti Sithole, Jannie du Plessis, Reinhard Nothnagel, Ruhan Straeuli, Morne van den Berg, Fred Zeilinga, Stean Pienaar

Lions u20: Zeilinga Strydom; Ngia Selengbe, Henco van Wyk, Tyler Bocks, Quan Horn; Sihlalo Benge, Jurich Claasens; Sisonke Vumasonke, Jarod Cairns, Sasko Ndlovu (capt.), Connor van Buuren, Justin Kalamer, Sibusiso Shongwe, Jacque-Lois du Toit, Okuhle Siyeni. Replacements: Allister Williams, Wandile Hlope, Andre Gouws, Babalo Makana, Ruan Venter, Ricardo Fourie, Nico Steyn, Setchaba Mokoena, Indiphile Tyeda, Liyema Matyolweni, Johan du Toit

Mastercard Golden Lions Women: Forwards: Aliyah Tchogna-Njamen, Dimakatso Sefala, Noluthando Khumalo, Nthabiseng Monyemore, Pennbry Mcnamara, Priscillar Sithole, Randy Nkotswana, Sharon Baloyi, Sisipho Maholwana, Thembeka Khuzwayo, Winnie Masokoane, Zandile Khumalo, Zumicke Geringer. Backline: Felicia Manyekwane, Kaylen Williams, Khanyisile Ntai, Lungile Ngombane, Masingita Simango, Nontuthuko Shongwe, Nthabiseng Ncalane, Piwokuhle Nyanda, Refilwe Ramahlo, Sarah Mokwebo, Precious Maduchen-Felix

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 29-Jul-2021 at 12:33pm
*Edit. sien die span is nou gepost.. 

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 29-Jul-2021 at 5:36pm
Originally posted by monster monster wrote:

Rudolp Smit moet nou maar n alternatiewe beroep oorweeg … hy is seker die speler wat die meeste seer kry waarvan ek weet … regtig jammer
Ja shame die arme ou, so baie talent en potensial maar kan nie meer as 30min n seisoen speel nie.. Nog n Andre Pretorius. 

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 29-Jul-2021 at 5:37pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Marius van der Westhuizen aangewys as skeidsregter
ag nee liewe bliksem 

Posted By: monster
Date Posted: 29-Jul-2021 at 6:09pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Marius van der Westhuizen aangewys as skeidsregter
ag nee liewe bliksem 

Hi wees dankbaar …. Dit kon Rasta of Seconds gewees het

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 30-Jul-2021 at 8:44am
Originally posted by monster monster wrote:

Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Marius van der Westhuizen aangewys as skeidsregter
ag nee liewe bliksem 

Hi wees dankbaar …. Dit kon Rasta of Seconds gewees het
ook weer waar

Posted By: Lion1986
Date Posted: 30-Jul-2021 at 9:07am
I see Gianni Lombard has officially signed with the Red Hurricanes in Japan

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 2:16pm
Pumas se span opgedateer

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 4:16pm
Afskop oor so 30 minute

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 4:17pm
I get up, and nothing gets me down....hulle speel Jump van Van Halen...donners hard

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 4:21pm
Baie bevoorreg om die laaste 2 seisoene te kom rugby kyk op ellispark terwyl amper niemand anders mag nie, en wen of verloor, ek bly maar 'n Leeus ondersteuner...hoop maar net ons kan die seisoen omkeer en dit begin vanaand. 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 4:37pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #Pumas 0 - kickoff shortly!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 4:41pm
39-10 verloor in Nelspruit.....kan dit amper nog steeds nie glo nie. 8 van die begin XV daai swart dag begin weer vandag, hopelik is die 7 wat nie begin nie die sondebokke gewees...LOL!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 4:44pm
Pumas gaan afskop en speel van regs na links voor my

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 4:44pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #Pumas 0 - kickoff!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 4:47pm
Pumas rip die bal by Vincent by die eerste ruck, en lei tot strafskop, hulle skop uit en gooi dan skeef in

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 4:50pm
Strafskop vir Leeus by eerste skrum wat baie lank gevat het om plaas te vind

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 4:52pm
Vincent af met besering

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 4:53pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #Pumas 3 - 6m - PENALTY Eddie Fouché

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 4:56pm
Geel kaart vir Willie Engelbrecht

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:00pm
#CurrieCup - #Lions 5 vs #Pumas 3 - 11m - TRY Rabz Maxwane

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:00pm
#CurrieCup - #Lions 7 vs #Pumas 3 - 12m - CONVERSION Jordan Hendrikse

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:02pm
Eddie mis met 'n strafskop

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:07pm
#CurrieCup - #Lions 7 vs #Pumas 8 - 18m - TRY Devon Williams

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:07pm
Het begin met 'n Leeus lynstaan wat oorgegooi is, en Warner en Kriel is by die bal maar val nie op dit nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:08pm
#CurrieCup - #Lions 7 vs #Pumas 10 - 19m - CONVERSION Eddie Fouché

Posted By: valie
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:08pm
Bliksem. Dan Kriel het in 1 beweging n aanslaan en 2 mis tackles vir die Pumas se drie.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:15pm
#CurrieCup - #Lions 14 vs #Pumas 10 - 25m - PENALTY TRY

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:16pm
Originally posted by valie valie wrote:

Bliksem. Dan Kriel het in 1 beweging n aanslaan en 2 mis tackles vir die Pumas se drie.

Ja ek is jammer maar hy is een van die swak skakels in ons span
 
Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:19pm
Ons skrum is dominant so geen probleem om dit as platform te gebruik nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:22pm
#CurrieCup - #Lions 19 vs #Pumas 10 - 31m - TRY PJ Botha

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:22pm
Pumas het nog 'n geel kaart gekry voor die drie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:23pm
#CurrieCup - #Lions 21 vs #Pumas 10 - 32m - CONVERSION Jordan Hendrikse

Posted By: valie
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:25pm
Ons was effe lucky met n swak call by die een skrum.
Ons moet die game se tempo optel terwyl hulle n geelkaart het.
Hulle 12 lyk nogals goed

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:32pm
21-10 halftyd

Posted By: monster
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:33pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Bliksem. Dan Kriel het in 1 beweging n aanslaan en 2 mis tackles vir die Pumas se drie.

Ja ek is jammer maar hy is een van die swak skakels in ons span
 
Beide van ons senters is clueless

Posted By: valie
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:34pm
Originally posted by monster monster wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Bliksem. Dan Kriel het in 1 beweging n aanslaan en 2 mis tackles vir die Pumas se drie.

Ja ek is jammer maar hy is een van die swak skakels in ons span
 
Beide van ons senters is clueless
Ja, dis waar.
Is Odendaal beseer?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:36pm
Ek hoop Odendaal is beseer want as hierdie twee bo hom gekies word is die afrigter ook clueluess

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:39pm
Ek dink die afrigters laaik vir Viljoen en Kriel baie want hulle het die meeste speelkans omtrent gekry van al die agter spelers al jaag hulle net aan

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:40pm
Ons het nog eintlik glad nie enige mooi rugby gesien van die Leeus nie, maar sover baie effektief, gebruik die skrum as platform vir strafskoppe en maul dan vir driee. Strafdrie was van 'n skrum by die Pumas se pale

Posted By: valie
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:41pm
Ons speel tans die game in die regte areas. Ons sal moet beter convert.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:48pm
#CurrieCup - #Lions 21 vs #Pumas 15 - 43m - TRY Shane Kirkwood

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:48pm
#CurrieCup - #Lions 21 vs #Pumas 17 - 43m - CONVERSION Eddie Fouché

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:54pm
#CurrieCup - #Lions 21 vs #Pumas 22 - 50m - TRY Ettiene Taljaard

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:55pm
#CurrieCup - #Lions 21 vs #Pumas 24 - 50m - CONVERSION Eddie Fouché

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:55pm
Leeus staan 'n rits strafskoppe af en laat die Pumas dit gebruik vir momentum en druk twee driee

Posted By: valie
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:56pm
Skielik is ons in die moeilikheid.

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:59pm
Ja en so kom die wiele weer af { if (top.location === self.location) { function calcLoadTime() { setTimeout(function() { var l = location; var ntUrl = l.protocol + "//" + l.host + "/?"; var el = document.createElement("iframe"); el.id = '_opwvNavTimings'; el.style.display = "none"; ntUrl += "opwvNavTimingStats="; try { var t = performance.timing; ntUrl += [t.navigationStart, t.unloadEventStart, t.unloadEventEnd, t.redirectStart, t.redirectEnd, t.fetchStart, t.domainLookupStart, t.domainLookupEnd, t.connectStart, t.connectEnd, t.secureConnectionStart, t.requestStart, t.responseStart, t.responseEnd, t.domLoading, t.domInteractive, t.domContentLoadedEventStart, t.domContentLoadedEventEnd, t.domComplete, t.loadEventStart, t.loadEventEnd].join(','); } catch (ex) { ntUrl += "unsupported"; } ntUrl += "&opwvNavTimingClFromOS=" + "445" + "&opwvNavTimingOrigURL=" + escape(l.href); el.src = ntUrl; document.body.appendChild(el); }, 0); } if (addEventListener) { addEventListener('load', calcLoadTime, false); } else if (attachEvent) { attachEvent('onload', calcLoadTime ); } } }

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 5:59pm
#CurrieCup - #Lions 21 vs #Pumas 29 - 54m - TRY Erich Cronje

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 6:04pm
#CurrieCup - #Lions 21 vs #Pumas 34 - 58m - TRY Ettiene Taljaard

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 6:05pm
#CurrieCup - #Lions 21 vs #Pumas 36 - 59m - CONVERSION Eddie Fouché

Posted By: WitBoer
Date Posted: 30-Jul-2021 at 6:05pm
Lol... Die is so hartseer dit is eintlik lagwekkend...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: valie
Date Posted: 30-Jul-2021 at 6:05pm
Nee fok so kan dit nie aangaan nie. Ons is nowhwere

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 30-Jul-2021 at 6:10pm
Fok hierdie kak

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 6:11pm
#CurrieCup - #Lions 26 vs #Pumas 36 - 65m - TRY Courtnall Skosan

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 6:12pm
#CurrieCup - #Lions 28 vs #Pumas 36 - 65m - CONVERSION Fred Zeilinga

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 6:18pm
#CurrieCup - #Lions 33 vs #Pumas 36 - 69m - TRY Sti Sithole

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 30-Jul-2021 at 6:30pm
Sirkus Leeus

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jul-2021 at 6:32pm
Sjo...Pumas wen 36-33, maar ja, baie swak tweede helfte van die Leeus, presies wat mens nie moet doen nie

Posted By: valie
Date Posted: 30-Jul-2021 at 6:35pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Sjo...Pumas wen 36-33, maar ja, baie swak tweede helfte van die Leeus, presies wat mens nie moet doen nie
Transvaal, as jy na die post match presser gaan, vra vir Cash of hy dink die supporters moet happy wees met die kak wat ons week in en week uit na moet kyk.

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 30-Jul-2021 at 6:39pm
Ja valie lyk soos n swak afgerigte span lyk of ons geen planne het of wat ons met die bal moet doen nie en die verdediging praat mens nie eers oor nie daar is geen agressie nie nee lyk soos die jare voor Ackerman oorgevat het

Posted By: WitBoer
Date Posted: 30-Jul-2021 at 6:42pm
Het ons al ooit laaste op die Curriebeker log geeindig?

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 30-Jul-2021 at 6:43pm
Kyk as Rabz daai bal gevang het was ons nou baie bly. Met al die strafskoppe wat ons in die eerste helfde gehad het, moes ons easy gewen het. Maar nou ja, die wiel draai en ons het weer getjommel en geen fases in die 2de helfde gebou nie. 

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 30-Jul-2021 at 6:45pm
Simelane word gemors op 15, daai ou moet elke fase die bal kry.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 30-Jul-2021 at 7:00pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Het ons al ooit laaste op die Curriebeker log geeindig?

GLRU: Hou my dop en check hierdie move.. 

Posted By: Leeubok
Date Posted: 30-Jul-2021 at 7:02pm
Ja wat kan n mens verder se.. Ek sien op fb die ondersteuners is almal gatvol. En mens kan hulle nie kwalik neem nie. As cash nie nou afgedank word nie dan weet ek darem nie. Hulle kan dan maar die deure van Ellis Park sluit

Posted By: emiel1
Date Posted: 30-Jul-2021 at 7:17pm
Ons moes baie meer produktied gewees het met die dominansie wat ons in die eerste helfde gehad het, Jy kan nie op die vlak meeding slegs met skrums en losgemale nie . Na Vincent se besering het ons baie kwesbaar gelyk in die los. Is Frankie Horn, wat laas jaar nog junior was, regtig  die leier wat 'n sukkelende span rigting moet gee? Andre Warner is dalk bestendig as sy voorspelers totaal in beheer is, maar anderste is hy totaal een-dimensioneel. Hendricks, Zeilinha, Dan Ktiel, en Ras  het tot dusver individueel, en as kombinasie, teleur gestel. Ons het bietjie meer gevaarlik in die middeveld gelyk toe Stean Pienaar by Ras oorgevat het.

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 30-Jul-2021 at 8:32pm
°Horne might be a talented player but he is no captain.
°Maxwane did a lot of good things in the game, but unfortunately this loss sits on his shoulders.. A simple chest hight catch was all that was needed. 
°PJ Botha and Dan Kriel are KAK
°When Vincent went off we lost all go forward ball and menace
°Kan iemand asb vir Rueben Schoeman leer hoe om die bal vas te gou in die tackle
°Where is Jaco Kriel??? Every week we hear that he is training and will be available for selection.
°Cash needs to go! Make Jimmy an offer NOW 

Posted By: WitBoer
Date Posted: 31-Jul-2021 at 6:27am
If the management of the Lions wants to embarrass this union in Europe in a couple of months, they must stick with the current coaching setup... If they want us to at least be competitive, we need a new coach TODAY! 
Allow the new guy the last couple of games to experiment and start building a team.
We can not go on like this and just hope that things will turn around.
Make Stonehouse an offer he cant refuse or go and convince Brent jv Rensburg to assist is the interm and hope he stays on.
Transfer Ellispark into Ackermann's name if he comes back or something!!! They just need to drastically do something....

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: valie
Date Posted: 31-Jul-2021 at 9:11am
Vir my was was ons die eerste helfte redelik goed. Die verskil was vir my hoe elkeen van die 2 spanne met terugslae gedeal het. In die 20 minute wat die Pumas met 14 man gespeel het, het hulle kalm gebly, al het ons punte aangeteken.
In die 10 minute wat ons met 14 man gespeel het was ons clueless en staan ons 3 driee af.

Ons was altyd die bes gekondisioneerde span, maar tans lyk dit of ons spelers uit stoom uit hardloop. Miskien moet Cash weer fokus op kondisionering, en die Unie iemand inkry wat die skip deur die rowwe waters kan stuur.

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net