Match2 - Lions vs WP
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9142
Printed Date: 25-Apr-2025 at 12:49am Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Match2 - Lions vs WP
Posted By: Transvaal
Subject: Match2 - Lions vs WP
Date Posted: 22-Jun-2021 at 12:03pm
Wednesday 23 June at Ellis park, kickoff 19:00
Lions: 15. EW Viljoen; 14. Jamba Ulengo, 13. Manuel Rass, 12. Dan Kriel, 11. Rabz Maxwane; 10. Fred Zeilinga, 9. Dillon Smit; 8. Francke Horn (Capt), 7. Vincent Tshituka, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Ruan Dreyer, 2. PJ Botha, 1. Nathan McBeth. Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. Banele Mthenjane, 18. Carlu Sadie, 19. Ruhan Straeuli, 20. Emmanuel Tshituka, 21. Morne van den Berg, 22. Aidynn Cupido, 23. Duncan Matthews.
WP: 15 Tim Swiel, 14 Sergeal Petersen, 13 Rikus Pretorius, 12 Dan du Plessis, 11 Seabelo Senatla, 10 Abner van Reenen, 9 Godlen Masimla, 8 Juarno Augustus, 7 Evan Roos, 6 Marcel Theunissen, 5 David Meihuizen, 4 Ernst van Rhyn (captain), 3 Neethling Fouche, 2 JJ Kotze, 1 Ali Vermaak.Replacements: 16 Jason Alexander, 17 Leon Lyons, 18 Sazi Sandi, 19 Justin Basson, 20 De Wet Marais, 21 Johan du Toit, 22 Paul de Wet, 23 Cornel Smit, 24 Lee-Marvin Mazibuko, 25 Hacjivah Dayimani, 26 Niel Otto.
|
Replies:
Posted By: True loin
Date Posted: 22-Jun-2021 at 12:05pm
waar is odendal, gehoop om jaco kriel te sien....
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 22-Jun-2021 at 12:06pm
True loin wrote:
waar is odendal, gehoop om jaco kriel te sien.... |
Ja ek ook. Sug
|
Posted By: valie
Date Posted: 22-Jun-2021 at 12:11pm
Volgens die Leeus se website is die volgende spelers terug:
Ruben Schoeman Jaco Visagie Morne van den Berg.
Hulle is almal in die matchday 23.
Die volgende sperlers behoort teen die B&I Lions beskikbaar te wees:
Jannie Du Plessis Jaco Kriel MJ Pelser Roelof Smit Divan Rossouw Stean Pienaar Burger Odendaal Sti Sithole Courtnal Skosan Asenathi Ntlabakanye
|
Posted By: True loin
Date Posted: 22-Jun-2021 at 12:13pm
middag almal, kan iemand my groot asb se hoe ek mt spel fout kan reg maak.... Loinπ
π
π
... Ek kry nie dat ek my profile name kan edit nie... Jammer dit is nou van die topic af.
|
Posted By: valie
Date Posted: 22-Jun-2021 at 12:16pm
Ek vermoed die rede hoekom ons so baie ouens uit het, is agv die feit dat daar n covid geval(le) was en van die ander moes isoleer, wat met daai persoon/persone in aanraking was. Daai spelers kan dan seker eers weer vandag of more begin oefen.
|
Posted By: Tin
Date Posted: 22-Jun-2021 at 12:27pm
True loin wrote:
middag almal, kan iemand my groot asb se hoe ek mt spel fout kan reg maak.... Loinπ
π
π
... Ek kry nie dat ek my profile name kan edit nie... Jammer dit is nou van die topic af. |
Sal eers kan verander as die leeus weer wen.... so jy sal dalk n ruk moet wag.
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 22-Jun-2021 at 12:45pm
15. EW Viljoen - Rerig? Is hy familie van iemand belangrik dat hy week na week kans kry om weereens nie veel uit te rig nie? 10. Fred Zeilinga - Cupido was myle beter as wat Fred was Saterdag, maar Freddie begin weer... 3. Ruan Dreyer - Op 3... So ons is darem verseker dat ons weer baie strafskoppe in die skrums gaan afstaan?19. Ruhan Straeuli - Pa se seun kry darem ook weer kans om te bewys hy hoort nie op die vlak nie...
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 22-Jun-2021 at 1:28pm
DHL Western Province: 15 Tim Swiel, 14 Sergeal Petersen, 13 Rikus Pretorius, 12 Dan du Plessis, 11 Seabelo Senatla, 10 Abner van Reenen, 9 Godlen Masimla, 8 Juarno Augustus, 7 Evan Roos, 6 Marcel Theunissen, 5 David Meihuizen, 4 Ernst van Rhyn (captain), 3 Neethling Fouche, 2 JJ Kotze, 1 Ali Vermaak. Replacements: 16 Jason Alexander, 17 Leon Lyons, 18 Sazi Sandi, 19 Justin Basson, 20 De Wet Marais, 21 Johan du Toit, 22 Paul de Wet, 23 Cornel Smit, 24 Lee-Marvin Mazibuko, 25 Hacjivah Dayimani, 26 Niel Otto.
|
Posted By: monster
Date Posted: 22-Jun-2021 at 1:29pm
Ek gaan nie eers kyk nie ... ons gaan weer pakslae kry
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 22-Jun-2021 at 1:35pm
Dayimani lag seker lekker. Hy vertel vir almal daar hoe ons rondtjommel by die GLRU.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 22-Jun-2021 at 1:38pm
WP lyk soos n klomp skool laaities teen die hardebaarde van die Leeus
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 22-Jun-2021 at 2:01pm
True loin wrote:
middag almal, kan iemand my groot asb se hoe ek mt spel fout kan reg maak.... Loinπ
π
π
... Ek kry nie dat ek my profile name kan edit nie... Jammer dit is nou van die topic af. |
LOL... True Loin, the Lion king in the loincloth !!
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 22-Jun-2021 at 2:03pm
OomPB wrote:
WP lyk soos n klomp skool laaities teen die hardebaarde van die Leeus |
Daai "hardebaarde" speel soos 'n klomp geriatics!
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 22-Jun-2021 at 2:17pm
Hoekom het WP 26 spelers?
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: valie
Date Posted: 22-Jun-2021 at 3:23pm
WitBoer wrote:
Hoekom het WP 26 spelers? | Hulle dink seker dis n friendly
|
Posted By: monster
Date Posted: 22-Jun-2021 at 3:41pm
WitBoer wrote:
15. EW Viljoen - Rerig? Is hy familie van iemand belangrik dat hy week na week kans kry om weereens nie veel uit te rig nie? 10. Fred Zeilinga - Cupido was myle beter as wat Fred was Saterdag, maar Freddie begin weer... 3. Ruan Dreyer - Op 3... So ons is darem verseker dat ons weer baie strafskoppe in die skrums gaan afstaan?19. Ruhan Straeuli - Pa se seun kry darem ook weer kans om te bewys hy hoort nie op die vlak nie... |
Die jonger Kriel boetie (Richard Kriel) lyk vir my na n belowende heelagter ... dit lyk vir my of die Bulle amper 60 spelers op hulle boeke het ... miskien wil hulle EW ruil vir Richard Kriel
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 22-Jun-2021 at 6:42pm
WitBoer wrote:
Hoekom het WP 26 spelers? |
Dobson kies altyd 26, Dan besluit hy op die dag watter 3 hy uitlaat.
|
Posted By: monster
Date Posted: 22-Jun-2021 at 7:01pm
Laaste paar keer wat WPStormers Ellispark besoek het het hulle die game in die dood snikke gewen
|
Posted By: True loin
Date Posted: 22-Jun-2021 at 7:13pm
dis wat my regtig ongelukkig maak is dat ander spanne weet hul hoef nie hul sterkste span te kies nie... Ons is klaar n wen vir hul.
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 22-Jun-2021 at 7:48pm
Jannie Doep se hulle gaan die WeePee rol more aand. Die Leeus het die een reeds in die sakkie
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 23-Jun-2021 at 6:27am
OomPB wrote:
Jannie Doep se hulle gaan die WeePee rol more aand. Die Leeus het die een reeds in die sakkie | Hahahha!! OomPB.. King of reverse psychology! Lyk my die WP hou nie daarvan om gunstelinge te wees nie.. seker te veel druk?!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:58am
Ons het baie na aan presies dieselfde span gekies wat pak gekry het teen die Pumas, so geen hoop vir ons om die een te wen nie. Weer is ook glad nie lekker vandag nie, dis bewolk en koud. Gaan lekker koud kry op die park vanaand
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 23-Jun-2021 at 9:50am
Goue Leeu wrote:
OomPB wrote:
Jannie Doep se hulle gaan die WeePee rol more aand. Die Leeus het die een reeds in die sakkie | Hahahha!! OomPB.. King of reverse psychology! Lyk my die WP hou nie daarvan om gunstelinge te wees nie.. seker te veel druk?! | Niks druk nie. Dis n weg wedstryd en enige punt sal n bonus wees. Ek verwag die Leeus gaan brullend wees vanaand. My buurman is n groot Leeu ondersteuner. Hy hou my op my tone.
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 23-Jun-2021 at 2:05pm
Ons is moer-lucky dat Schoeman reg is om te speel. Wys net hoe swak ons diepte op slot is.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 6:46pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #WP 0 - Kickoff in 15 minutes!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 6:48pm
Al die stories van kyk lank en hard na jouself in die spieel help net mooi niks as jy nie goed genoeg is nie, en 'n hele paar spelers het teen die Pumas gewys hulle hoort nie op die veld nie. Weet nie hoekom Cash hulle nog 'n kans gee nie, maar dalk is dit oor daar niemand anders is om te kies nie?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 6:56pm
Goeiste, die skrywer wat voor my in die persbank sit het klaar sy storie geskryf, voor die afskop
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 6:57pm
Home ground advantage did little for the lions, who were totally outplayed by Western Province, se sy eerste paragraaf
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 6:58pm
Dis seker waar, maar kan hy darem eers wag vir die afskop....LOL!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 6:59pm
#CurrieCup - #Lions 0 vs #WP 0 - Kickoff!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:04pm
Hierdie skop taktiek gaan nie werk nie, een of ander tyd gaan ons tackles mis
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:07pm
#CurrieCup - #Lions 5 vs #WP 0 - 7m - TRY Sibusiso Sangweni
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:08pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:11pm
TMO kyk vir 'n Leeus drie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:12pm
Nie gegee nie, Dillon Smit het aangeslaan op die doellyn
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:16pm
#CurrieCup - #Lions 10 vs #WP 0 - 14m - TRY Rabz Maxwane
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:17pm
Waar was die span teen die Pumas?
|
Posted By: valie
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:21pm
enige links wat werk? vipbox se net "link broken"
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:22pm
#CurrieCup - #Lions 10 vs #WP 5 - 19m - TRY Juarno Augustus
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:22pm
#CurrieCup - #Lions 10 vs #WP 7 - 20m - CONVERSION Tim Swiel
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:23pm
Transvaal wrote:
Dis seker waar, maar kan hy darem eers wag vir die afskop....LOL! |
Hoop maar hy's 'n fiksie skrywer
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:23pm
Baie swak mis tackle van Kriel naby aan ons doellyn in aanloop tot die drie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:26pm
2de keer wat Augustus die bal rip
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:27pm
#CurrieCup - #Lions 15 vs #WP 7 - 25m - TRY PJ Botha
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:28pm
#CurrieCup - #Lions 17 vs #WP 7 - 26m - CONVERSION Fred Zeilinga
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:30pm
#CurrieCup - #Lions 17 vs #WP 10 - 28m - PENALTY Tim Swiel
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:46pm
#CurrieCup - #Lions 22 vs #WP 10 - 39m - TRY Ruben Schoeman
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:46pm
#CurrieCup - #Lions 24 vs #WP 10 - 40m - CONVERSION Fred Zeilinga
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:47pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:48pm
Net voor die drie was daar ook 'n geel kaart vir die WP 7 wat soos 'n beenkop oor die losskrum duik
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:51pm
Lekker manne. Hou dit daar. Goeie intensiteit. Behalwe van Kriel wie tjol aanjaag en bang lyk vir enige kontak.
Paar lucky calls na ons kan toe, maar ons sal enigiets vat.
WP speel ook natuurlik baie swak. Ons kom verspotmaklik oor die voordeellyn.
Lynstane is puik!
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:52pm
Stem oor Kriel, hy is 'n baie swak skakel in ons span...hoe meer ek hom sien, hoe meer foute maak hy. En hy is nie klein nie, so daar kort hart, of dalk breinselle
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:54pm
Dink julle ons gameplan teen Pumas was om die ander spanne te laat dink hulle hoef net op te daag?
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:56pm
WP gaan n moerse pak vat vanaand. Lyk soos skool laaities
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:56pm
Baie kan nog in 40 minute gebeur
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:57pm
Attie Karate wrote:
Ons is moer-lucky dat Schoeman reg is om te speel. Wys net hoe swak ons diepte op slot is. | Schoeman en eintlik die hele 8-tal speel baie goed.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 23-Jun-2021 at 7:58pm
Transvaal wrote:
Dink julle ons gameplan teen Pumas was om die ander spanne te laat dink hulle hoef net op te daag? | Dit week sover
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:01pm
Daai was nou regtig ons eerste goeie skrum, maar hulle was net 7
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:03pm
#CurrieCup - #Lions 29 vs #WP 10 - 43m - TRY PJ Botha
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:03pm
#CurrieCup - #Lions 31 vs #WP 10 - 44m - CONVERSION Fred Zeilinga
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:07pm
#CurrieCup - #Lions 36 vs #WP 10 - 47m - TRY Rabz Maxwane
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:08pm
#CurrieCup - #Lions 38 vs #WP 10 - 48m - CONVERSION Fred Zeilinga
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:08pm
onderskep drie is altyd soos 'n skop in die eiers
|
Posted By: valie
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:09pm
jis, dis nou kak luck dat ons nie die game kan kyk nie
|
Posted By: Lion4ever
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:16pm
Was glad I missed the game against the Pumas, but am really annoyed I can't watch this game. The boys must continue to hunt points and not go into defensive mode.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:17pm
Sadie is op vir Dreyer, hopelik is hy honger
|
Posted By: True loin
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:20pm
sjo, close call daai gewees!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:20pm
Krappie en Visagie ook op
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:22pm
WP het nou lank gedreig om te druk, maar ons kry uiteindelik 'n strafskop
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:25pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:25pm
Posted By: valie
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:26pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:26pm
Met Sadie nou daar baljaar ons in die skrums
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:26pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:30pm
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:32pm
Ek ook nou spyt ek kan nie kyk nie maar ek moet se toe ek nou opkom en sien die score is 38-10 dog ek WP is amper op 50 moes drie keer weer kyk ok seker te wees ons is 38-10 voor hoe speel ons transvaal?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:33pm
Straueli en Emmanual ook op, en geel kaart vir Visagie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:34pm
geel kaart vir Schoeman ook, Leeus nou 13 spelers
|
Posted By: Lion4ever
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:36pm
Posted By: valie
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:36pm
Transvaal wrote:
geel kaart vir Schoeman ook, Leeus nou 13 spelers | Jislaaik, wil hulle nou regtig so graag die game verloor?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:36pm
6 teen 8 in die skrum op ons doellyn en dis 'n strafdrie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:37pm
#CurrieCup - #Lions 38 vs #WP 17 - 50m - PENALTY TRY
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:39pm
#CurrieCup - #Lions 38 vs #WP 22 - 51m - TRY Paul de Wet
|
Posted By: valie
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:39pm
Transvaal wrote:
#CurrieCup - #Lions 38 vs #WP 17 - 50m - PENALTY TRY | 50m?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:40pm
#CurrieCup - #Lions 38 vs #WP 24 - 62m - CONVERSION Tim Swiel
|
Posted By: valie
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:41pm
Shit, nou kom die wiele lelik af
|
Posted By: Lion4ever
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:41pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:42pm
#CurrieCup - #Lions 38 vs #WP 29 - 73m - TRY Cornel Smit
|
Posted By: valie
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:44pm
Is ons geelkaarte al terug?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:44pm
#CurrieCup - #Lions 38 vs #WP 32 - 76m - PENALTY Tim Swiel
|
Posted By: True loin
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:45pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:46pm
Visagie is terug so ons is weer 14
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:46pm
Posted By: valie
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:46pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:47pm
Schoeman ook weer terug, 49 sekondes oor
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:48pm
ons lynstaan net binne hulle 22
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:50pm
Ref gee vir ons 'n Strafskop, en ons skop uit
|
Posted By: valie
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:51pm
Gaan ons die lynstaan vat of is dit die einde?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2021 at 8:52pm
op die einde was dit nogal bleddie naby, WP het ons mal gehardloop toe ons 13 op die veld was
|
|