Print Page | Close Window

Rondte 6 - Pumas vs Leeus

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8986
Printed Date: 28-Jun-2024 at 7:22am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Rondte 6 - Pumas vs Leeus
Posted By: Transvaal
Subject: Rondte 6 - Pumas vs Leeus
Date Posted: 21-Dec-2020 at 11:45am
Saterdag 2 Januarie 2021 in Nelspruit, afskop 14:00

Referee: AJ Jacobs
Assistant Referees: Paul Mente and Morne Ferreira
TMO: Johan Greeff

Pumas: 15 Tapiwa Mafura, 14 Luther Obi, 13 Erich Cronje, 12 Ali Mgijima, 11 Etienne Taljaard, 10 Devon Williams, 9 Ginter Smuts, 8 Willie Engelbrecht, 7 Phumzile Maqondwana, 6 Daniel Maartens, 5 Pieter Jansen van Vuren (captain), 4 Darrien Landsberg, 3 Ignatius Prinsloo, 2 Simon Westraadt, 1 Morgan Naude.
Replacements: 16 AJ le Roux, 17 Eduan Swart, 18 Brandon Valentyn, 19 Francois Kleinhans, 20 Chriswill September, 21 Tiaan Botes, 22 Alwayno Visagie, 23 Wayne van der Bank.

Leeus: 15. Tiaan Swanepoel; 14. Stean Pienaar, 13. Wandisile Simelane, 12. Dan Kriel, 11. Courtnall Skosan; 10. Elton Jantjies (Capt), 9. Andre Warner; 8. Len Massyn, 7. Vincent Tshituka, 6. Jaco Kriel, 5. Marvin Orie, 4. Willem Alberts, 3. Wiehahn Herbst, 2. Jaco Visagie, 1. Dylan Smith.  
Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Ruan Dreyer, 18. Carlu Sadie, 19. Reinhard Nothnagel, 20. Wilhelm van der Sluys, 21. Morné van den Berg, 22. Manual Rass, 23. Marnus Schoeman.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 31-Dec-2020 at 2:32pm
Span opgedateer in die eerste pos


Posted By: Transvaal
Date Posted: 31-Dec-2020 at 2:48pm
Wedstryd beamptes ook opgedateer


Posted By: TunaLion
Date Posted: 31-Dec-2020 at 3:25pm
Ek is bly met die span en veral dat Vincent terug is en dat Herbst bietjie begin kans kry. Ek is net verbaas dat Burger Odendaal nie in die span is nie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 31-Dec-2020 at 3:44pm
https://www.springboks.rugby/news-features/articles/2020/12/31/stonehouse-changes-seven-for-lions-visit/%20" rel="nofollow - https://www.springboks.rugby/news-features/articles/2020/12/31/stonehouse-changes-seven-for-lions-visit/

Stonehouse changes seven for Xerox Lions' visit

Phakisa Pumas coach Jimmy Stonehouse made seven changes to his matchday squad for their Carling Currie Cup fixture against the Xerox Lions in Nelspruit on Saturday, which will be live on SuperSport.

The Lowvelders' coach made three changes to the starting team and four on the bench as they look to create an upset in the closing rounds of the pool stages.

Two of the changes in the starting XV were amongst the backs, where Ali Mgijima replaces Wayne van der Bank at inside centre, and Ginter Smuts takes over from Chriswill September in a rotational switch at scrumhalf, which sees the latter being named among the replacements.

The only change in the forward pack was in the second row, where Darrien Landsberg replaces the injured Le Roux Roets.

On the bench, Eduan Swart (prop) – a former Vodacom Blue Bulls U21 player – is in line to make his debut for the Phakisa Pumas if he takes the field after being named in place of Wikus Groenewald.

The other changes see Francois Kleinhans (flank) come in for Ewart Potgieter and Alwayno Visagie (centre) taking over from Morne Joubert (wing) alongside September.

Phakisa Pumas: 15 Tapiwa Mafura, 14 Luther Obi, 13 Erich Cronje, 12 Ali Mgijima, 11 Etienne Taljaard, 10 Devon Williams, 9 Ginter Smuts, 8 Willie Engelbrecht, 7 Phumzile Maqondwana, 6 Daniel Maartens, 5 Pieter Jansen van Vuren (captain), 4 Darrien Landsberg, 3 Ignatius Prinsloo, 2 Simon Westraadt, 1 Morgan Naude. Replacements: 16 AJ le Roux, 17 Eduan Swart, 18 Brandon Valentyn, 19 Francois Kleinhans, 20 Chriswill September, 21 Tiaan Botes, 22 Alwayno Visagie, 23 Wayne van der Bank.

Match Information – Phakisa Pumas v Xerox Lions
Date: Saturday, 2 January 2021
Time: 14h00
Venue: Mbombela Stadium, Nelspruit
Referee: AJ Jacobs
Assistant Referees: Paul Mente and Morne Ferreira
TMO: Johan Greeff
TV: SuperSport Grandstand and Rugby




Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Jan-2021 at 4:09pm
Ek het bietjie weer 'n video gedoen:

https://youtu.be/wAUQumvzebg" rel="nofollow - https://youtu.be/wAUQumvzebg


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Jan-2021 at 11:35am
Die 5 punte is 'n moet in Nelspruit vandag


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 02-Jan-2021 at 2:23pm
Goeie dag manne waar kan ek die wedstryd stream?


Posted By: valie
Date Posted: 02-Jan-2021 at 2:26pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Goeie dag manne waar kan ek die wedstryd stream?
vipbox.lc


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 02-Jan-2021 at 2:27pm
Baie dankie Valie


Posted By: valie
Date Posted: 02-Jan-2021 at 2:28pm
Ons moet vir Willie Engelbrecht try koop. Massyn  doen dit nie regtig vir my nie.


Posted By: valie
Date Posted: 02-Jan-2021 at 2:37pm
Simelane sal moet sy kop regkry. 3de hanteerfout van hom.


Posted By: WitBoer
Date Posted: 02-Jan-2021 at 2:45pm
Lyk of ons gedink het ons moet net opdaag om te wen... Ons sal moet fokus op balretensie, die pumas voor sag maak en agter stukkend hardloop.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Jan-2021 at 2:46pm
baie swak 1ste helfte van die Leeus, te veel basiese foute, met Skosan, Orie en Simelane die 3 groot sondebokke


Posted By: valie
Date Posted: 02-Jan-2021 at 2:47pm
Ons gaan moet vinger uit ons hol trek en begin speel. Ons kan nie bekostig dat die game in n arm wrestle ontaard nie. Ons speel Woensdag teen die bulle, en sal van ons top spelers in die 2de helfte moet ruskans gee.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Jan-2021 at 2:47pm
Die Pumas staan ook hulle man in die skrums en Lynstane so verhoed dat ons daar momentum kry.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 02-Jan-2021 at 2:49pm
Seker ons swakste wedstryd van die lockdown af. Ons sukkel met basics. Ons sukkel met ons lynstane, skrums, hantering en defence. Als wat ek tot en met hierdie wedstryd geglo het baie verbeter het en nou met hierdie wedstryd het ons weer erg agteruit gegaan.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 02-Jan-2021 at 2:50pm
Al wat my pla van die Pumas is dat hulle baie onkant staan op verdediging en die ref tel dit selde op,maar verder speel ons anyway baie swak.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 02-Jan-2021 at 2:51pm
Lekker manier om 2021 se rugby te begin.. mag hulle asb wakker skrik!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 02-Jan-2021 at 2:52pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Al wat my pla van die Pumas is dat hulle baie onkant staan op verdediging en die ref tel dit selde op,maar verder speel ons anyway baie swak.

Ons was self n keer of wat, daai charge down van Orie was hy ver ontkant


Posted By: valie
Date Posted: 02-Jan-2021 at 2:54pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Al wat my pla van die Pumas is dat hulle baie onkant staan op verdediging en die ref tel dit selde op,maar verder speel ons anyway baie swak.
Ons het maar 36% balbesit. Ons sal moet beter doen daar, en ook die balle wat ons wel kry beter oppas. Dis asof ons nie patience het op die aanval nie, en elke keer net daai 1 treetjie te ver wil hardloop met die bal. Die veld en die bal is nat. Ons sal takties baie beter moet speel.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 02-Jan-2021 at 2:56pm
Carlu het n massiewe verskil gemaak in die skrums onmiddelik


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 02-Jan-2021 at 2:58pm
KKan iemand asb vir my verduidelik hoekom die ref vir Simelane en Tiaan gekeer het om die maul te join daarso? Is daar n beperking met hoeveel spelers in n maul mag wees? Of was dit net vir veiligheid? Ekt al wedstyde gesien waar amper die hele span n maul al gejoin het.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: valie
Date Posted: 02-Jan-2021 at 3:26pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

KKan iemand asb vir my verduidelik hoekom die ref vir Simelane en Tiaan gekeer het om die maul te join daarso? Is daar n beperking met hoeveel spelers in n maul mag wees? Of was dit net vir veiligheid? Ekt al wedstyde gesien waar amper die hele span n maul al gejoin het.
Die lynstaan was nog nie oor nie. Die maul moet eers 5 tree beweeg voor die agterspelers mag join.


Posted By: valie
Date Posted: 02-Jan-2021 at 3:27pm
Ons gaan die game verloor as ons nie nou begin die balle beter oppas nie 


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 02-Jan-2021 at 3:44pm
Nie n baie goeie gane van ons nie maar die ref was ook nie baie goed nie as ek dit nie mis het nie daai laaste beweging voor die eind fluitjie geblaas het het hy voordeel vir ons gehou omdat hulle die bal op die grond vasgehou het dan blaas hy sommer die eindfluitjie eweskielik seker bang ons kry n bonus punt


Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Jan-2021 at 3:46pm
Was swak wedstryd van ons, maar goed dat ons darem gewen het. Ons sal baie moet verbeter as ons Woensdag goed teen die Bulle wil vertoon


Posted By: WitBoer
Date Posted: 02-Jan-2021 at 3:46pm
4 punte is seker beter as 1, maar ons moes 5 gevat het hier... Gaan moeilik wees om dieBulle te wen met net 4 dae turnaround.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 02-Jan-2021 at 3:46pm
Kakkerig gespeel, maar ons vat die 4 punte en speel hopelik Woensdag baie beter. As ons soos vandag speel gaan die bulle ons afslag.


Posted By: valie
Date Posted: 02-Jan-2021 at 3:46pm
Ons was baie flat vandag. Ek dink die feit dat ons nie laas naweek kon speel nie, het ons fisies en mentally benadeel. Die was n moeilike wen. Well done vir die wen. Hats off vir die Pumas. Hulle het baie goed gespeel.


Posted By: WitBoer
Date Posted: 02-Jan-2021 at 3:48pm
Wens dat die Cheetahs en Wp kan verloor... Maar nou ja,hoop die Cheetahs wen dan maar.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 02-Jan-2021 at 3:56pm
Dink die ekstra dae af kan ook teen die Bulle tel. Dink die is n wakeup vir ons, glo dit sal beter gaan teen die Bulle


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 02-Jan-2021 at 3:59pm
5 wenne in 'n ry is beslis 'n positief. Gaan stel nou die foute reg en daag op vir Woensdag se wedstryd! Dit lyk of ons elke keer sukkel na 'n naweek af.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 02-Jan-2021 at 6:07pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

KKan iemand asb vir my verduidelik hoekom die ref vir Simelane en Tiaan gekeer het om die maul te join daarso? Is daar n beperking met hoeveel spelers in n maul mag wees? Of was dit net vir veiligheid? Ekt al wedstyde gesien waar amper die hele span n maul al gejoin het.
Die lynstaan was nog nie oor nie. Die maul moet eers 5 tree beweeg voor die agterspelers mag join.


Thx Valie!


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 02-Jan-2021 at 6:14pm
Ek hoop hierdie was maar n uitsondering gewees, want ons was swak in als wat tot dusver ons goeie/sterk plekke was. Veral die lynstane en ons defence was swak vandag. Waar ons gewoonlik die spanne onder pressure sit wanneer ons verdedig en dan goeie turnovers kry, was ons baie sag gewees vandag. Ons het glad nie ge-rush soos die laaste paar weke nie. So dit voel vir my soos die spelers maar bietjie te lekker gerus het oor Kersfees en nie mentally gereed was vir die game nie.

Hopelik sien ons n verbetering weer teen die Bulle.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Jan-2021 at 6:58am
https://www.youtube.com/watch?v=gaSuIr2OVbw%20" rel="nofollow - https://www.youtube.com/watch?v=gaSuIr2OVbw


Posted By: Niela
Date Posted: 03-Jan-2021 at 9:41am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

KKan iemand asb vir my verduidelik hoekom die ref vir Simelane en Tiaan gekeer het om die maul te join daarso? Is daar n beperking met hoeveel spelers in n maul mag wees? Of was dit net vir veiligheid? Ekt al wedstyde gesien waar amper die hele span n maul al gejoin het.

This is one of my biggest irritation in rugby. The ref warning players and not just applying the rule. 

If Tiaan and Simelane joined the maul , we would have been penalised and we wouldn’t have scored the try (and rightly so). My question is , when does the ref decide to “warn” and when does he decide to penalise ?

It is hugely judgemental. At ruck time they sometimes say “leave it or it’s a ruck” and other times they don’t . It’s hugely inconsistent.

I’m not apposed to it as it helps the flow of the game , but it’s way to open to refs deciding what to blow and what to warn and can seriously impact the outcome of games




Posted By: Red_Machine
Date Posted: 03-Jan-2021 at 2:10pm
This was a dismal game and painful to watch, with the exception of Tiaan, everyone needs to look themselves in the mirror and ask some tough questions. The line outs were a mess, the ball handling was pathetic, our defense of the ball at the breakdown was shocking (we conceded 4 or 5 turnovers) where are the cleaners??

Very poor, very concerning. 


Posted By: TunaLion
Date Posted: 03-Jan-2021 at 4:59pm
Originally posted by Niela Niela wrote:

This is one of my biggest irritation in rugby. The ref warning players and not just applying the rule. 

If Tiaan and Simelane joined the maul , we would have been penalised and we wouldn’t have scored the try (and rightly so). My question is , when does the ref decide to “warn” and when does he decide to penalise ?

It is hugely judgemental. At ruck time they sometimes say “leave it or it’s a ruck” and other times they don’t . It’s hugely inconsistent.

I’m not apposed to it as it helps the flow of the game , but it’s way to open to refs deciding what to blow and what to warn and can seriously impact the outcome of games



To add to that, at the rucks, if the ref needs to tell players to roll away or to leave the ball from the defending team, they actually already then achieved what they wanted. Maybe they didnt steal the ball, however it has already then been slowed down for the attacking team enough that alot of the momentum has already been lost.

Also, I just remembered the one call against Warner for not rolling away during this game. And I thought it was insane. He tackled the player and immediately was away and on his feet and not obstructing the player from placing the ball backwards at all. Even in the replay, that was slowed down slightly, it looked almost immediate. To me it seems like AJ Jacobs also tries to make friends with the players with little jokes and laughing all the time instead of just getting on with his job. I am not blaming our poor performance on him at all, dont get me wrong.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Jan-2021 at 5:17pm
I agree with that Warner penalty, it was crazy, he rolled away immediatly but got penalised, just because Marnus Schoeman was on the ball so quick. It should have been a Lions penalty for holding on.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Jan-2021 at 5:18pm
Also look at this pic on twitter that I posted

https://twitter.com/WaltWjl/status/1345747197271420931/photo/1" rel="nofollow - https://twitter.com/WaltWjl/status/1345747197271420931/photo/1

It's Luther Obi standing offside at the ruck before he makes the tackle on Dan Kriel from where the Pumas scored their last try


Posted By: TunaLion
Date Posted: 03-Jan-2021 at 8:06pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Also look at this pic on twitter that I posted

https://twitter.com/WaltWjl/status/1345747197271420931/photo/1" rel="nofollow - https://twitter.com/WaltWjl/status/1345747197271420931/photo/1

It's Luther Obi standing offside at the ruck before he makes the tackle on Dan Kriel from where the Pumas scored their last try


I noticed it a few times early on in the game as well that the Pumas were just like this case marginally offside. It may not seem like much, but rugby is a game about small margins and a foot or 2 offside instead of quickly having to step back that foot or two to be onside makes a big difference. But it really irritates me when it should have been called and instead the infringing team is "rewarded" with a try.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 04-Jan-2021 at 9:18am
Goeie wen teen 'n Pumas span wat baie goed gespeel het.

IMO was dit een van die beter vertonings deur 'n ref die jaar, o ja en laasjaar.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Jan-2021 at 10:15am
Geluk aan Carlu Sadie wat Saterdag sy Curriebeker debuut vir die Leeus gemaak het, en aan Wilhelm van der Sluys wat in sy 10de Curriebeker wedstryd vir die Leeus gespeel het!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Jan-2021 at 10:35am
Dit was ook Jantjies en Jaco Kriel se 49ste Curriebeker wedstryde so teen die Bulle is dit altwee se 50ste


Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Jan-2021 at 10:50am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dit was ook Jantjies en Jaco Kriel se 49ste Curriebeker wedstryde so teen die Bulle is dit altwee se 50ste


Snaaks on te dink dit is nou eers hul 50ste games in die CC vir ons.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Jan-2021 at 11:13am
Vir baie jare het die top spelers nie Curriebeker gespeel nie, omdat hulle by die Bokke was, of in Japan gaan speel het


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Jan-2021 at 11:14am
Jantjies het sy Curriebeker debuut vir die Leeus in 2010 gemaak, so gemiddeld het hy 4.9 wedstryde per jaar gespeel


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Jan-2021 at 11:23am
2010 - 13 wedstryde
2011 - 13 wedstryde
2012 - 7 wedstryde
2013 - 9 wedstryde
2014 - nie gespeel
2015 - nie gespeel
2016 - nie gespeel
2017 - nie gespeel
2018 - 2 wedstryde
2019 - nie gespeel
2020/21 - 5 wedstryde


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Jan-2021 at 11:32am
Jaco Kriel se debuut was ook in die 2010 seisoen, maar hy is mos op 'n stadium weg by ons na Gloucester en het toe weer terug gekom:

2010 - 1 wedstryd
2011 - 4 wedstryde
2012 - 8 wedstryde
2013 - 10 wedstryde
2014 - 12 wedstryde
2015 - 9 wedstryde
2016 - nie gespeel
2017 - nie gespeel
2018 - nie gespeel
2019 - nie gespeel
2020/21 - 5 wedstryde


Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Jan-2021 at 1:11pm
Thx Transvaal! Jou kennis en statistieke is altyd verfrissend. As voltydse sport joernaliste maar net n bietjie van jou dedikasie en passie gehad het....


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Jan-2021 at 1:12pm
The Lions reported that they suffered no new injuries in the match against the Pumas on Saturday



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net