Print Page | Close Window

Carling Currie Cup dates juggled to beat COVID-19

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8984
Printed Date: 26-Jun-2024 at 9:30am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Carling Currie Cup dates juggled to beat COVID-19
Posted By: Transvaal
Subject: Carling Currie Cup dates juggled to beat COVID-19
Date Posted: 21-Dec-2020 at 11:27am

The kick-off dates of two Carling Currie Cup matches have been moved to combat the threat of COVID-19 infection.

The Vodacom Bulls’ home match against the Xerox Lions – scheduled for Saturday, 26 December (kick-off 19h00) has been postponed to Wednesday, 6 January 2021 (kick-off 19h00), because of infection in the Vodacom Bulls’ squad.

The Vodacom Bulls’ subsequent match against the Phakisa Pumas – scheduled for two days later on Friday 8 January (kick-off 19h00) – has been pushed back two days to Sunday 10 January (kick-off 16h00) at Mbombela Stadium.




Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Dec-2020 at 11:49am
So die effek hiervan is dat ons volgende wedstryd eers op Saterdag 2 Januarie teen die Pumas in Nelspruit is, en dan 4 dae later speel ons die Bulle op Loftus, Woensdag aand 6 Jan afskop 19:00


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 21-Dec-2020 at 12:04pm
Hoe de moer kan hul nou skielik planne maak om games te skuif?

Nee, dis snert. Die reel is dat die game af is en dis 2 punte elk. Hierdie "kompetisie" raak net al hoe minder geloofwaardig. Dis onregverdig.




-------------
Up the Vaal!


Posted By: Leeubok
Date Posted: 21-Dec-2020 at 12:05pm
breek bietjie ons momentum, maar nouja. Dalk kan ons 'n klomp ouens laat rus of van die bank af speel teen die Pumas?


Posted By: Leeubok
Date Posted: 21-Dec-2020 at 12:06pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Hoe de moer kan hul nou skielik planne maak om games te skuif?

Nee, dis snert. Die reel is dat die game af is en dis 2 punte elk. Hierdie "kompetisie" raak net al hoe minder geloofwaardig. Dis onregverdig.



Dis die magtige bulls, jy kan hulle nou mos nie punte ontneem deur die wedstryd af te stel nie... Wink


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Dec-2020 at 12:07pm
Ons kan verseker die wedstryd wen, so dis nie sleg vir ons dat die wedstryd wel voortgaan nie


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 21-Dec-2020 at 12:08pm
Herskedulering is natuurlik die beste opsie, maar hul wou dit nie doen vroeer in die komp. Dan moet jy mos daai standpunt volhou tot die einde.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Dec-2020 at 12:10pm
Blykbaar moet beide spanne gewillig wees om te herskeduleer, en dis nou duidelik dat die Cheetahs en die Pumas nie wou instem vir herskeduleer teen ons nie


Posted By: TunaLion
Date Posted: 21-Dec-2020 at 3:22pm
Dit was nog altyd n opsie, dit was net soos wat ek n paar weke terug hier op die site gesit het dat die spanne nie wou herskeduleer nie. Die Cheetajs was veral lekker grootbek dat hulle "ingedoen" was teen ons, maar toe kom dit tot die lig dat ons agteroor wou buk om seker te maak die game gaan voort, maar dit was hulle wat nie wou speel nie.

En ek moet hier krediet aan die Bulle gee, hulle is van die min spanne wat wil speel en sal instem met so iets.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Zibbie
Date Posted: 21-Dec-2020 at 7:06pm
dit bring die vraag by my op hoekom die Pumas gewillig is om teen die Bulle te speel , maar nie teen ons nie


Posted By: TunaLion
Date Posted: 21-Dec-2020 at 9:01pm
Originally posted by Zibbie Zibbie wrote:

dit bring die vraag by my op hoekom die Pumas gewillig is om teen die Bulle te speel , maar nie teen ons nie


Die Pumas game is nie die een wat regtig uitgestel word nie, dit vind nogsteeds plaas op dieselfde naweek. Dit is nie in gedrang agv COVID nie. Dit gaan plaasvind, maak nie saak wat nie, tensy die Bulle of Pumas weer COVID kry daardie week.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Zibbie
Date Posted: 22-Dec-2020 at 5:17pm
ek bedoel super rugby unlock



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net