Print Page | Close Window

Match 27 - Bulls vs Blues

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8703
Printed Date: 06-Oct-2024 at 1:25am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 27 - Bulls vs Blues
Posted By: Transvaal
Subject: Match 27 - Bulls vs Blues
Date Posted: 18-Feb-2020 at 7:54am
Saturday 22 February 2020 in Pretoria, kickoff at 17:15 SA Time

Referee: Marius van der Westhuizen
AR1: Cwengile Jadezweni
AR2: Divan Uys
TMO: Joey Klaaste-Salmans

Bulls: 15 Warrick Gelant, 14 Cornal Hendricks, 13 Johnny Kotze, 12 Burger Odendaal (captain), 11 Rosko Specman, 10 Morne Steyn, 9 Ivan van Zyl, 8 Josh Strauss, 7 Wian Vosloo, 6 Jeandre Rudolph, 5 Juandre Kruger, 4 Andries Ferreira, 3 Trevor Nyakane, 2 Jaco Visagie, 1 Lizo Gqoboka
Replacements: 16 Corniel Els, 17 Gerhard Steenkamp, 18 Wiehahn Herbst, 19 Ruan Nortje, 20 Ruan Steenkamp 21 Embrose Papier, 22 Manie Libbok, 23 Divan Rossouw

Blues: TBC

LionsWorld Prediction: TBC



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2020 at 8:02am
Marius van der Westhuizen aangewys as skeidsregter


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Feb-2020 at 1:08pm
Bulle se span opgedateer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Feb-2020 at 1:24pm
Jo...ek het nou op facebook die kommentaar van bulle ondersteuners gelees, hulle is nie gelukkig met coach Pote nie


Posted By: TunaLion
Date Posted: 19-Feb-2020 at 7:35pm
Pote is nie so 'n slegte afrigter in my opinie nie. Hy is glad nie so "over the top" soos iemand soos John Mitchel nie en is in my opinie bietjie meer gebalanseerd in die spelpatrone wat sy spanne mee speel en dit is 'n goeie ding.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Feb-2020 at 7:16pm
Blues wen 23-21 met 'n strafskop na die hooter


Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Feb-2020 at 11:42pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Blues wen 23-21 met 'n strafskop na die hooter


Arme Bulle kry geen luck nie. Moerse moeilike begin vir hulle seisoen. Twee weggames,n bye en dan met die eerste tuisgame reën dit. Hulle het baie verroes gelyk moet ook gesê word en hulle het heelwat beenkop oomblikke gehad.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Zibbie
Date Posted: 25-Feb-2020 at 3:47pm
ouch



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net