Match 6 - Stormers vs Hurricanes
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8621
Printed Date: 21-May-2025 at 8:09pm Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Match 6 - Stormers vs Hurricanes
Posted By: Transvaal
Subject: Match 6 - Stormers vs Hurricanes
Date Posted: 28-Jan-2020 at 10:42am
Saturday 1 February 2020 in Cape Town, kickoff at 15:05 SA Time
Referee: Jaco Peyper AR1: Marius van der Westhuizen AR2: Egon Seconds TMO: Joey Klaaste-Salmans
Stormers: TBA Replacements: TBA
Hurricanes: TBA Replacements: TBA
LionsWorld Prediction: Hurricanes by 7
|
Replies:
Posted By: GoLions
Date Posted: 30-Jan-2020 at 2:54pm
Stormers – 15 Dillyn Leyds, 14 Sergeal Petersen, 13 Ruhan Nel, 12 Jamie Roberts, 11 Seabelo Senatla, 10 Damian Willemse, 9 Herschel Jantjies, 8 Siya Kolisi, 7 Pieter-Steph du Toit, 6 Jaco Coetzee, 5 Chris van Zyl, 4 Salmaan Moerat, 3 Frans Malherbe, 2 Bongi Mbonambi, 1 Steven KitshoffSubstitutes: 16 Scarra Ntubeni, 17 Ali Vermaak, 18 Wilco Louw, 19 David Meihuizen, 20 Ernst van Rhyn, 21 Johan du Toit, 22 Godlen Masimla, 23 Rikus PretoriusHurricanes – 15 Jordie Barrett, 14 Wes Goosen, 13 Billy Proctor, 12 Ngani Laumape, 11 Ben Lam, 10 Fletcher Smith, 9 TJ Perenara (c), 8 Gareth Evans, 7 Du’Plessis Kirifi, 6 Reed Prinsep, 5 Scott Scrafton, 4 James Blackwell, 3 Tyrel Lomax, 2 Ricky Riccitelli, 1 Fraser Armstrong. Subs: 16 Asafo Auma, 17 Pouri Rakete-Stones, 18 Tevita Mafileo, 19 Vaea Fifita, 20 Devan Flanders, 21 Jamie Booth, 22 Jackson Garden-Bachop, 23 Vince Aso.
|
Posted By: OomPB
Date Posted: 30-Jan-2020 at 6:02pm
Posted By: Zibbie
Date Posted: 30-Jan-2020 at 8:59pm
OomPB wrote:
Die game van die naweek. |
groot druk op hierdie springbok span . hulle gaan op hulle nommer moet wees
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 31-Jan-2020 at 7:50am
Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Feb-2020 at 3:52pm
Sjo...ek het lanklaas die Canes so swak sien speel...19-0 agter rustyd
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Feb-2020 at 4:54pm
Stormers wen 27-0, maar ai die Canes was baie swak...as hulle so speel die res van die seisoen het hulle probleme
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 01-Feb-2020 at 9:33pm
Transvaal wrote:
Stormers wen 27-0, maar ai die Canes was baie swak...as hulle so speel die res van die seisoen het hulle probleme |
Hulle het regte beenkop rugby gespeel soos jy gewoonlik sê. Twee baie dom geelkaarte, back chat die ref heeltyd, baie knocks, dom skoppe, was amper soos om na n SA span te kyk  
Die enigste plek wat die Stormers regtig uitgeblik het was met die skrums. Mbonambi (beste hakker op aarde) was absoluut pateties met sy ingooie. Damian Willemse is ook glad nie die "uberkind" wat almal uitmaak nie. Hyt moontlik n drie gekos deur n baie dom forward pass en was heelwat te suinig om te wil uitblink as n wêreldklas 10. So my punt is, terwyl hulle goed was om so ver te wen, wonder ek ook of dit net was omdat die ander span glad nie opgedaag nie.
Maar bygesê,ek sal nie te veel kla as die Leeus so wen, want n wen is seker maar n wen.
------------- Go LIONS!!!!!
|
|