Print Page | Close Window

Lions 2019

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8011
Printed Date: 28-Jun-2024 at 12:46pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Lions 2019
Posted By: monster
Subject: Lions 2019
Date Posted: 21-Jun-2019 at 8:14am
Daar het vanjaar heelwat jong manne deurgekom in Super rugby .... kom ons hoop dat die unie vanjaar die Currie beker ernstig opneem, die vorige twee jare het dit gevoel asof die unie maar net speel in die CB omdat hulle moet.

Kom ons hoop maar
1. Die unie gebruik vanjaar hulle beste spelers vir die CB
2. n Behoorlike erkende afrigter word vinnig aangewys (nie net weer iemand om ondervinding in afrigting op te doen)
3. Swys moet nou sy fokus rig op die Bokke afrig  hy moet span keuses oorlaat aan die nuwe afrigter. Los proefnemings maar en fokus biedtjie op die beker wen
4. Kom ons hoop die groep word vroegtydig aangewys en hulle begin vroeg  oefen , nie net weer n week voor die tyd nie.

Ek persoonlik sal graag vir Lemmer wil sien as hoofafrigter ,Redelinghuis en Paar Boys afrigter as sy assistente. Lemmer het die jong manne in 0/19 en o/21 gelei tot bekers. 

Die unie moet belê in n behoorlke verdedigings afrigter met die oog op die toekkos Joey kan ander span gaan afrig



Replies:
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Jun-2019 at 8:57am
Ek wil net graag hê dat ons die goed wat ons sleg gedoen het die jaar in die CC probeer aanspreek. 




Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 21-Jun-2019 at 10:33am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Ek wil net graag hê dat ons die goed wat ons sleg gedoen het die jaar in die CC probeer aanspreek. 


Stem. Drieë kan ons druk, skrum kan ons skrum, ons is goed op die grond, ons manne is fiks, ens. Werk nou aan rotsvaste verdediging,  nommers by die afbreekpunte, goeie "exit strategies", balbeskerming in kontak, ens.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Jun-2019 at 10:48am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Ek wil net graag hê dat ons die goed wat ons sleg gedoen het die jaar in die CC probeer aanspreek. 


Stem. Drieë kan ons druk, skrum kan ons skrum, ons is goed op die grond, ons manne is fiks, ens. Werk nou aan rotsvaste verdediging,  nommers by die afbreekpunte, goeie "exit strategies", balbeskerming in kontak, ens.

Net so.. BASICS.. 


Posted By: valie
Date Posted: 21-Jun-2019 at 12:49pm
Originally posted by monster monster wrote:

Daar het vanjaar heelwat jong manne deurgekom in Super rugby .... kom ons hoop dat die unie vanjaar die Currie beker ernstig opneem, die vorige twee jare het dit gevoel asof die unie maar net speel in die CB omdat hulle moet.

Kom ons hoop maar
1. Die unie gebruik vanjaar hulle beste spelers vir die CB
2. n Behoorlike erkende afrigter word vinnig aangewys (nie net weer iemand om ondervinding in afrigting op te doen)
3. Swys moet nou sy fokus rig op die Bokke afrig  hy moet span keuses oorlaat aan die nuwe afrigter. Los proefnemings maar en fokus biedtjie op die beker wen
4. Kom ons hoop die groep word vroegtydig aangewys en hulle begin vroeg  oefen , nie net weer n week voor die tyd nie.

Ek persoonlik sal graag vir Lemmer wil sien as hoofafrigter ,Redelinghuis en Paar Boys afrigter as sy assistente. Lemmer het die jong manne in 0/19 en o/21 gelei tot bekers. 

Die unie moet belê in n behoorlke verdedigings afrigter met die oog op die toekkos Joey kan ander span gaan afrig
Joey was hoofafrigter van die O/19s wat in 2016 en 2017 die beker gewen het.
Herkie Kruger het die O/21s afgeriig in 2016. Ek weet nie wie was die coach in 2017 nie, maar dit was nie Lemmer nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jun-2019 at 1:23pm
Ek dink ook nie Lemmer was al ooit 'n hoofafrigter nie, selfs by UJ waar hy was voor ons was hy 'n assistent


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Jun-2019 at 11:34am
Die Leeus sou more (Donderdag 27 Junie) 'n perskonferensie hou waar die Curriebeker afrigting span en squad aangekondig sou word, maar ons is so pas laat weet dat dit gekanselleer is. Volgens die e-mail se hulle dis nog nie gefinaliseer nie, en daarom kan die konferensie nie voortgaan nie


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 26-Jun-2019 at 1:10pm
Shoe hulle beplanning is maar baie swak lyk dit vir my


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 26-Jun-2019 at 1:37pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Shoe hulle beplanning is maar baie swak lyk dit vir my
Either that, or they are shaking up the coaching staff nd need time to finalise negotiations with the new guys. 


Posted By: valie
Date Posted: 26-Jun-2019 at 2:20pm
Originally posted by Lion4ever Lion4ever wrote:

Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Shoe hulle beplanning is maar baie swak lyk dit vir my
Either that, or they are shaking up the coaching staff nd need time to finalise negotiations with the new guys. 
Ek dink dis dalk eerder n geval dal van die spelers skontrakte gefinaliseer moet word.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 26-Jun-2019 at 3:06pm
Dink ook dit is die spelers se kontrakte en seker nie lus om heeltyd daaroor gepeper te word nie.




Posted By: Tin
Date Posted: 28-Jun-2019 at 12:11pm
Consistency was the key in the Lions Rugby Company’s appointment of the Coach of the  https://www.facebook.com/XeroxCorp/?__tn__=K-R&eid=ARDr4RVd2-AoBJzMsr7ZraxiQ3YyQsAkFqQMGJgFPz0unOvL8ThmHyN7KE-_xMx8PX_7b4Tzup7bhIq0&fref=mentions&__xts__%5B0%5D=68.ARBY0Ks6ImRTvVJbi-ANjptR0w9IPLy4EI8eXabu3WFwy4scjoHsgmbl5y1dRHJ2xPv6osJI8JGIHVMtHhcP4LL1QbWuUXmg9zR_LrbomNzl8vOfR1PUPK0-QC4N7jg6o3pr7dQXBP3F42oEneXZE3Nel9AnjBWduJ1l875oASprdWYL0lajhPwZSLiIdBV6jvs-wNTqJm0TXv9pGggkZ4wyrYwOJPD3xtPL_3TFpYA-NIUivrv48OVAOnRJeMFrQexM7EjDX52m-5a5ZCBThQKBQxyPy1GZY3fL3eBwVkjkD_t5KeQu7HpPSo8cvaC8_1NqzkwnFKSNtCz0AmoiYuH_VydAn2Z_yoSvyNB6sDioy7g2rvoH3kQ" rel="nofollow - Xerox  Golden Lions for the 2019 DirectAxis Currie Cup season.

Ivan van Rooyen will retain the role of head coach of the Xerox Golden Lions after they just missed out on a spot in the final last year.

Van Rooyen joined the Lions in 2009 after hanging up his boots as a player. After successfully working with the junior sides, Vodacom Cup, Super Rugby and Currie Cup teams as a sport scientist, in 2018 he became the Performance Excellence Manager at the Lions Rugby Company.

In 2018, Van Rooyen took the reigns as head coach of the Currie Cup, while he also stepped in as head coach during the Emirates Lions’ tour in this year’s Vodacom Super Rugby against the Chiefs and Crusaders.


Van Lions Rugby Co Facebook af



Posted By: Tin
Date Posted: 28-Jun-2019 at 12:12pm
En ook:

Player Announcement

Courtnall Skosan has committed to Lions Rugby until 2021. Skosan joined the Lions in 2014 and has since played 72 Vodacom Super Rugby matches for the Lions, which includes 33 tries and 165 points.

Van Lions Rugby Co Facebook af



Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 28-Jun-2019 at 12:18pm

Goeie nuus!



Posted By: Leeubok
Date Posted: 28-Jun-2019 at 12:24pm
Dankie vir die updates Tin. Goeie nuus oor Skosan!


Posted By: Lion4ever
Date Posted: 28-Jun-2019 at 12:27pm
Hope Cash can appoint a decent defence coach.


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 30-Jun-2019 at 6:16pm
Has there been a date set for the CC squad announcement?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jun-2019 at 6:35pm
It was supposed to be last Thursday, but was cancelled.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net