Print Page | Close Window

Jantjies returns to Lions for Hurricanes clash

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7949
Printed Date: 29-Jun-2024 at 6:16pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Jantjies returns to Lions for Hurricanes clash
Posted By: Transvaal
Subject: Jantjies returns to Lions for Hurricanes clash
Date Posted: 03-Jun-2019 at 10:38am
https://www.iol.co.za/sport/rugby/super-rugby/jantjies-returns-to-lions-for-hurricanes-clash-24856575" rel="nofollow - https://www.iol.co.za/sport/rugby/super-rugby/jantjies-returns-to-lions-for-hurricanes-clash-24856575

Lions flyhalf Elton Jantjies is back in the selection mix for this weekend’s Super Rugby match against the Hurricanes at Ellis Park.

Jantjies missed last weekend’s 41-22 round 16 win against the Stormers after being axed from the side following a breach of team protocol.


The Springbok No 10 started every game for the Lions this season until last weekend, when rookie flyhalf Shaun Reynolds slotted in to full Jantjies’ boots. The franchise’s number two flyhalf and the back-up to Jantjies in the earlier rounds, Gianni Lombard, has been sidelined with a knee problem. He’ll only play again next season.

A spokesperson of the Lions confirmed on Monday morning that the Jantjies matter had been dealt with and that the player was training with his team-mates.

“He is available to play this weekend,” said Annemie Bester, the team’s media manager.

Despite the absence of Jantjies, the Lions produced a quality performance, which included their scoring six tries, to down the men from the Cape on Saturday. The log points earned took the Lions to second in the SA Conference and keeps alive their chances of playing in the knockout rounds in three weeks’ time.

The Lions’ final round-robin match, after this weekend’s clash with the Hurricanes (kick-off 3pm), is against the Bulls at Loftus Versfeld.





Replies:
Posted By: Leeubok
Date Posted: 03-Jun-2019 at 10:50am
Hmm, wat dink julle? Begin mens weer met Jantjies met Reynolds op die bank, of hou Reynolds in die begin span? Ek het daarvan gehou dat Boeboes meer betrokke was, met lynskoppe en so aan. Hy skop beter as Jantjies. En hy het nogals gereeld in die 10 kanaal gespeel ook, wat goed was. Reynolds se skoppe pale toe was netnie goed nie, anders het hy OK gedoen


Posted By: petri
Date Posted: 03-Jun-2019 at 11:03am
Nee ek sal vir Jantjes speel. Dis die Hurricanes, ons het 'n steady kop nodig op 10. Reynolds het uiteindelik gewys hy behoort daar, en dis great, maar Elton het nou lekker "gerus", so ek dink hy gaan 'n blinder he.


Posted By: Simba
Date Posted: 03-Jun-2019 at 11:22am

Ek sal nie aan die span verander nie. Jantjies het 'n bad attitude gehad en dit beiinvloed almal rondom hom. Boeboes het baie goed en ver lyn toe geskop en was baie betrokke. Reynolds het ook 'n goeie game gehad. Hyt ne 2 skoppe gemis maar ek dink hy was maar senuweeagtig in die begin. D



-------------
db


Posted By: valie
Date Posted: 03-Jun-2019 at 11:34am
Ek sou se Shaun het niks verkeerds gedoen dat hy verdien om gedrop te word nie. Laat Elton van die bench af begin. Kyk hoe goed het dit vir Vorster, Mapoe en Boeboes gedoen toe hulle n slag weer moes fight vir hulle plekke.


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 03-Jun-2019 at 11:37am
Ek sal vir Jantjies speel.. teen 'n speler soos Barrett het jy iemand nodig wat al 'n paar keer om die blok was en wat sukses geproe het teen Barrett en die hurricanes. Ek is baie bly dat Reynolds goed gedoen het en die trappie geneem het, maar ons was oor die stormers in alle fasette. Die druk gaan baie groter wees hierdie saterdag.


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 03-Jun-2019 at 11:44am
Geen rede om Jantjies te begin nie. Hoe baie sou Jantjies gespeel het as Lombard nie beseer geraak het nie? Dis ter herinnering van hoe lank Jantjies nou al aanploeter die seisoen. Ek is 'n groot EJ fan, maar sy spel die seisoen is nie op standaard en dit het oorgekook in 'n patetiese wedstryd deur hom laasnaweek teen die Sharks. Net omdat jy 'n paar keer om die blok was en ervaring het beteken nie jy's goed genoeg nie.

Maar, die afrigtingspan sal beslis met EJ begin.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 03-Jun-2019 at 11:48am
Dalk speel hulle nog vir Jantjies vd bank af saterdag... dit kan ook werk. 


Posted By: valie
Date Posted: 03-Jun-2019 at 11:48am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Ek sal vir Jantjies speel.. teen 'n speler soos Barrett het jy iemand nodig wat al 'n paar keer om die blok was en wat sukses geproe het teen Barrett en die hurricanes. Ek is baie bly dat Reynolds goed gedoen het en die trappie geneem het, maar ons was oor die stormers in alle fasette. Die druk gaan baie groter wees hierdie saterdag.
Die rede hoekom ek met Shaun teen die Canes sal begin is oor hy lekker sterk defend in daai 10 kanaal, asook sy regter boot. Met Elton en Boeboes het ons twee links skoppers, waar jy soms n regter voet ook nodig het.


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 03-Jun-2019 at 11:50am
Reynolds het bietjie meer lyf en Laumape sal beslis in Elton se kanaal wil hardloop soos teen Bosch. Met Reynolds daar sal hulle dalk twee keer dink.


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 03-Jun-2019 at 11:52am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Ek sal vir Jantjies speel.. teen 'n speler soos Barrett het jy iemand nodig wat al 'n paar keer om die blok was en wat sukses geproe het teen Barrett en die hurricanes. Ek is baie bly dat Reynolds goed gedoen het en die trappie geneem het, maar ons was oor die stormers in alle fasette. Die druk gaan baie groter wees hierdie saterdag.
Die rede hoekom ek met Shaun teen die Canes sal begin is oor hy lekker sterk defend in daai 10 kanaal, asook sy regter boot. Met Elton en Boeboes het ons twee links skoppers, waar jy soms n regter voet ook nodig het.
Ek hoor jou valie.. maak sin.


Posted By: valie
Date Posted: 03-Jun-2019 at 11:53am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Reynolds het bietjie meer lyf en Laumape sal beslis in Elton se kanaal wil hardloop soos teen Bosch. Met Reynolds daar sal hulle dalk twee keer dink.
Stem, en met vorster aan sy buitekant en Ross en die loosies aan sy binnekant kan hy homself dalk net in n muur vasloop.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 03-Jun-2019 at 11:53am
Ross/Boeboes/Shaun het almal skrummie gespeel soos dit nodig was, kannie onthou of ek Elton dit al gesien doen het nie en dit het baie gehelp met vinnige bal.




Posted By: valie
Date Posted: 03-Jun-2019 at 11:58am
Wie ookal speel, ek sal graag wil sien dat hulle vir Barrett onder druk hou. Hy is baie goed, maar onder druk vou hy soms


Posted By: Leeubok
Date Posted: 03-Jun-2019 at 12:08pm
Vir my hang dit baie af wat Jantjies se "attitude" is hierdie week na laasweek se stories. Is hy bietjie suur nog oor hy gedrop was, en oor die bakleiery? In so geval, laat hom van die bank af speel. Maar as hy brand om op te maak en weer lus is vir rugby speel dan sou ek hom dalk begin.

Ek vertrou maar Swys sal die regte besluit neem. 


Posted By: Leeubok
Date Posted: 03-Jun-2019 at 12:11pm
Ek sal eintlik daarvan hou om Boeboes op 10 te sien en Commies op 15! 


Posted By: Niela
Date Posted: 03-Jun-2019 at 5:32pm
I would play Elton at 10, 

This is a big game, we must choose our strongest team. We dont have the exact details of what happened behind the scenes, but we've reached 3 finals with Elton. He is a bit hot and cold, but dropping the guy completely doesn't make sense either.


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 04-Jun-2019 at 8:31am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

...Hoe baie sou Jantjies gespeel het as Lombard nie beseer geraak het nie?...
I think we would've seen a lot more of EJ at 12 and not Vorster, that combo worked fantastically against the Chiefs.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 04-Jun-2019 at 8:35am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

...Hoe baie sou Jantjies gespeel het as Lombard nie beseer geraak het nie?...
I think we would've seen a lot more of EJ at 12 and not Vorster, that combo worked fantastically against the Chiefs.

Perhaps. But now that Vorster is back and in good form I wouldn't move Jantjies to 12 again. Rather take him off to give Reynolds more game time in the 2nd half


Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 04-Jun-2019 at 11:23am
As die Leeus hou by wat hulle nou al vir jare se sal hulle nie vir Reynolds drop nadat hy n goeie wedstryd gehad het nie, nee wat ek dink Jantjies maak die res negatief, ook maak hy die refs de mur in  



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net