Print Page | Close Window

Swys juggles dealing with irate spectator and ill

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7873
Printed Date: 23-Jun-2024 at 9:36pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Swys juggles dealing with irate spectator and ill
Posted By: Transvaal
Subject: Swys juggles dealing with irate spectator and ill
Date Posted: 13-May-2019 at 11:12am
https://citizen.co.za/sport/south-african-sport/sa-rugby-sport/super-rugby/2129886/swys-juggles-dealing-with-irate-spectator-and-ill-props/" rel="nofollow - https://citizen.co.za/sport/south-african-sport/sa-rugby-sport/super-rugby/2129886/swys-juggles-dealing-with-irate-spectator-and-ill-props/

The Lions coach, unsurprisingly, labels the weekend’s narrow win over the Waratahs as ‘challenging’.
Lions coach Swys de Bruin experienced some anxious moments before his team edged out the Waratahs 29-28 in their tense Super Rugby encounter at Ellis Park on Saturday.

With each team scoring four tries, the Lions held on to settle in a wildcard eighth position in the build-up to the play-offs.

“After what happened on tour [to Australasia recently] we had a lot of trials and tribulations, and it was a challenge,” De Bruin said.

“We also had a bye, and that’s not always a good thing.”

He discussed dealing with the wrath of a spectator after choosing not to go for posts late in the game.

“You roll the dice, but there was a fan running in front of me shouting ‘are you mad, kick for the posts’, and that’s the emotional reaction you get,” he said.

“We were one point ahead and we didn’t exit well all day. It was one of our weaknesses, but when pressure builds, field possession becomes vital.”

Though he had to manage some players who were battling with illness, De Bruin lauded the impact from the bench, with reserve prop Dylan Smith playing a key role.

“Props Carlu Sadie and Johannes Jonker [on the bench] were battling with flu, so we had to box clever by deciding when to take them off and when to send them on. We just had to stay in the fight.”

Waratahs coach Daryl Gibson, meanwhile, bemoaned the high penalty count dished out by referee Egon Seconds, though he also credited the Lions for a sound scrumming display.

“We absorbed a lot of pressure and I felt some calls just didn’t go our way,” Gibson said.

“The penalty count was 13-3 against us, and the Lions put out some good scrum pressure, but with a penalty count like that against you, it’s tough to gain any momentum.”



Replies:
Posted By: Leeubok
Date Posted: 13-May-2019 at 1:26pm
Het ons net 3 strafskoppe afgestaan die hele wedstryd!?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2019 at 1:30pm
Blykbaar ja, dis 'n goeie stat en dis ook hoe ons onder Ackers gespeel het, baie goeie dissipline


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2019 at 1:33pm
Het gou gaan kyk, die eintlike telling is 2 afgestaan en 11 deur die Tahs


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2019 at 1:35pm
Onthou nou ook dat Foley op 'n stadium 'n skepskop probeer het wat net regs verby was


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2019 at 1:39pm
Vorster het 8 verdedigers geklop en 3 clean breaks, lyk my die rus het hom goed gedoen


Posted By: Leeubok
Date Posted: 13-May-2019 at 1:43pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Vorster het 8 verdedigers geklop en 3 clean breaks, lyk my die rus het hom goed gedoen

Wow, klink baie goed! Is baie bly die ou Vorster is terug

En baie goed dat ons so min strafskoppe afgestaan het. Is dit omdat ons dissipline so goed was of het Seconds probeer opmaak vir die WP game? Tongue


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2019 at 1:47pm
Blykbaar het die Leeus met 'n plan gespeel om nie te hard by die rucks te kompeteer nie, en dit is waarskynlik hoekom so min strafskoppe afgestaan is. Ek onthou die een strafskop wat Kwagga afgestaan het was juis by 'n ruck, kan nie die een van Vorster onthou nie 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2019 at 1:50pm
Die een lopie van Vorster wat tot Kwagga se drie gelei het was eintlik vreemd, hy het heeltemal dwars oor die veld gehardloop, feitlik reguit na die kantlyn en toe hy naby die kantlyn kom is daar 2 voorspelers van die Waratahs wat daar verdedig, en hy is toe tussen hulle twee deur. Die rugbykenner sal se dat hy eintlik verkeerd was om so skuins te hardloop.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 13-May-2019 at 1:52pm
Het ons dan nie enige balle gesteel nie? Dit is heel snaaks want tot dusver het ons baie daarop gefokus dat Marx/Schoeman/Kwagga ens balle steel by die rucks



Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-May-2019 at 1:57pm
Ons het 6 turnovers gewen, maar die manne het net baie minder aggressief by die rucks gekompeteer


Posted By: monster
Date Posted: 13-May-2019 at 2:12pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons het 6 turnovers gewen, maar die manne het net baie minder aggressief by die rucks gekompeteer

Hoekom het ons verdedigjngs probleme .....  van julle weet mos van coaching ..... ek is self nie n kenner nie maar saterdag op die park wil dit vir my voorkom asof ons te maklik op die swaarder spelers vetrou om die verdedigings lyn op te maak as n span bv links speel en dan reg gaan.die swaarder spelers is nie geneig om die binne aangee te verdedig nie ..... ek voel ons commit te veel agterspelers op die bal om skoon te maak .... as dit enigsins sin maak

Drie van hulke driee was regtig sagte driee


Posted By: ROOIHART
Date Posted: 13-May-2019 at 2:30pm
Ironies genoeg dink ek dit was juis goeie verdediging wat vir ons op einde die game gewen het. Swak 1ste helfte. Met die 2de helfte paar verstellings gemaak en slegs 7 pte afgestaan. Warren en Kwagga het paar fantastiese duikslae gemaak as die lyn gebreek word (iets wat Duane noot sal kan regkry met sy huidige fiksheid vlakke...en dit was duidelik vry aand want daar was geen corss defence deur die 8 as bulle se lyn gebreek word). 

Tyrone Green het ook baie goeie try saving tackle ingesit. 


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 13-May-2019 at 4:43pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Blykbaar het die Leeus met 'n plan gespeel om nie te hard by die rucks te kompeteer nie, en dit is waarskynlik hoekom so min strafskoppe afgestaan is. Ek onthou die een strafskop wat Kwagga afgestaan het was juis by 'n ruck, kan nie die een van Vorster onthou nie 

Was ook by n Ruck, van die kant af in.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net