Print Page | Close Window

Nuwe Hakker

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=7058
Printed Date: 28-Jun-2024 at 3:34am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Nuwe Hakker
Posted By: LeeuBrul
Subject: Nuwe Hakker
Date Posted: 19-Nov-2018 at 8:18am
Nuus wat ek op Suparugby gelees het

‘n Malcolm Marx-kloon, die voormalige SA Skole en Junior Bokkie-haker, Jan-Henning Campher sluit hom Maandag by die Leeus aan.

Campher is die seun van die voormalige Noord-Transvaalse voorryman Lourens Campher.

Sy oom Connie Campher het ook vir Transvaal op loskopstut gesak.

Die jong Campher lyk fissies soos ‘n spieelbeeld van Marx.

Hy behoort vir die verlies van Corné Fourie op te maak.

Hy sluit hom van oorkant die Jukskei by die Leeus aan.


-------------
Once a Lion always a lion



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Nov-2018 at 8:19am
Klink belowend


Posted By: Zibbie
Date Posted: 19-Nov-2018 at 10:27am
klink goed !!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Nov-2018 at 12:34pm
Die junior hakker wat uitgehelp het in die CC was nie sleg nie? Is hulle miskien bang Malcom waai na volgende jaar?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Nov-2018 at 2:01pm
Hulle moet seker in elk geval ten minste 6 hakers kontrakteer, 3 vir SR en 3 vir SuperSport Challenge?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Nov-2018 at 2:01pm
Ek is nie regtig seker hoe dit werk nie


Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Nov-2018 at 2:50pm
Wel hul moes IEMAND kontrakteer! Sover ek weet is Robbie Coetzee nog beseer. So behalwe Marx het ons nou niemand nie? 

Dit sal lekker wees as ons Marx het en 'n jonger weergawe van hom as super sub kan opstuur



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net