Print Page | Close Window

Match 1 - Ospreys vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Champions Cup & Challenge Cup
Forum Description: Champions Cup & Challenge Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=12196
Printed Date: 05-Jan-2025 at 10:19am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 1 - Ospreys vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 1 - Ospreys vs Lions
Date Posted: 03-Dec-2024 at 3:15pm
Sunday 8 December 2024 in Wales

Ospreys: 15. Jack Walsh, 14. Daniel Kasende, 13. Owen Watkin, 12. Keiran Williams, 11. Keelan Giles, 10. Owen Williams, 9. Kieran Hardy, 8. Jac Morgan (c), 7. Harri Deaves, 6. Tristan Davies, 5. James Fender, 4. Will Greatbanks, 3. Ben Warren, 2. Dewi Lake, 1. Gareth Thomas.
Replacements: 16. Sam Parry, 17. Steff Thomas, 18. Tom Botha, 19. Lewis Jones, 20. Morgan Morris, 21. Luke Davies, 22. Dan Edwards, 23. Iestyn Hopkins.

Lions: 15. Tapiwa Mafura, 14. Richard Kriel, 13. Ehrich Cronje, 12. Rynhardt Jonker, 11. Rabz Maxwane, 10. Sam Francis, 9. Nico Steyn (c), 8. WJ Steenkamp, 7. Izan Esterhuizen, 6. JC Pretorius, 5. Darrien Landsberg, 4. Etienne Oosthuizen, 3. Conraad van Vuuren, 2. Franco Marais, 1. Morgan Naude.
Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. SJ Kotze, 18. RF Schoeman, 19. Ruan Delport, 20. Renzo du Plessis, 21. Ruhan Straeuli, 22. Sanele Nohamba, 23. Marius Louw.




Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 03-Dec-2024 at 3:19pm
Chatting to Julian Redelinghuys and Tapiwa Mafura ahead of Ospreys Challenge Cup match
https://youtu.be/YJparKwbYIg%20" rel="nofollow - https://youtu.be/YJparKwbYIg


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Dec-2024 at 3:08pm
Leeus het 14 veranderings gemaak, selfde strategie as verlede seisoen waar ons in die begin met 'n b-span speel


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 07-Dec-2024 at 7:40am
Hierdie is beslis ñ geleentheid vir baie van die spelers om hand op te steek. Daar is beslis ñ paar posisies in die 'a' span wat nie verseker is nie.



-------------
Up the Vaal!


Posted By: emiel1
Date Posted: 07-Dec-2024 at 5:24pm
Lyk na 'n span wat goed kan doen op 'n vinnige droee veld. Sal moet sien of hulle beter kan doen in die nat omstandighede as verlede week se span. Twee junior skakels in 'n wegwedstryd kan dalk werk, maar om dan een van hulle kaptein te maak is sotlik. Giani Lombaard, Jordan Hendrikse, Wolhurter en 'n paar ander, is veels te vroeg ryp gedruk voor hulle gereed is vir groot wedstryde. Hoop WJ Steenkamp doen goed op 8, want as oopkantflank staan hy tans agter JC. Renzo en Cairns.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 08-Dec-2024 at 11:43am
Hierdie span is super naby aan ons CurrieBeker span, met net net paar uitsonderings.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Dec-2024 at 12:49pm
Ekt amper meer hoop vir hierdie span. Ek wou Cronje en Jonker uitsonder, maar die agterlyn hou ek baie van.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Dec-2024 at 6:07pm
Rustyd 7-13 agter


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Dec-2024 at 6:22pm
Vreemde ref hierdie.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Dec-2024 at 7:08pm
Verloor 32-14


Posted By: emiel1
Date Posted: 08-Dec-2024 at 8:01pm
Ospreys span is 'n goed afgerigde span. Hulle het ons tuis en weg geklop laas seisoen en die Stormers in Kaapstad ore aangesit 'n paar maande terug. Ons pak en veral ons flanke (Pretorius, Esterhuizen) was prominent in die eerste helfde. Swakpunt was ons skakels ( Francis is 'n jong speler in vreemde omstandighede, so mens kan dit verstaan), maar beide Steyn en Nohambla was super swak. Wanneer laas die afgelope drie jaar het ons 'n 10 gehad wat 'n 'n goeie spelskepper is en effektief naby die voordeellyn speel.


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 08-Dec-2024 at 8:12pm
Stem saam jou Email Nohamba jaag die laaste ruk erg aan hy doen dom dinge 


Posted By: emiel1
Date Posted: 08-Dec-2024 at 8:40pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Stem saam jou Email Nohamba jaag die laaste ruk erg aan hy doen dom dinge 

Nohamba is goed in gebroke spel op 'n droee veld. Op swaar nat velde is hy uit sy element. Probleem is dat ons tans nie 'n 10 het wat spel kan dikteer nie. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Dec-2024 at 9:13pm
Coach Ivan van Rooyen and captain Nico Steyn after Challenge Cup loss to Ospreys
https://youtu.be/QZvuzJFG_ck%20" rel="nofollow - https://youtu.be/QZvuzJFG_ck


Posted By: TunaLion
Date Posted: 09-Dec-2024 at 9:08am
My takeaway is dat Ospreys 'n goeie CC span sal wees Tongue

Terg sommer net, maar baie van hierdie spelers het lanklaas gespeel is baie jonk en dit was hul eerste games in hierdie kompetisie of selfs buite SA. Dit was naby aan Ospreys se sterkste span (glo ek) want daar was heelwat internasionale spelers in hul span, so om net met 18 punte te verloor is nie te sleg nie. Veral met Francis se paar mis skoppe en Nohamba wat blykbaar nie kan uitskop met strafskoppe nie wat ons baie gekos het.


-------------
Go LIONS!!!!!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net