Print Page | Close Window

Match 12 - Final - Lions vs Sharks

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=12140
Printed Date: 25-Apr-2025 at 12:55am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 12 - Final - Lions vs Sharks
Posted By: Transvaal
Subject: Match 12 - Final - Lions vs Sharks
Date Posted: 15-Sep-2024 at 6:49am
Saturday 21 September 2024 at Ellis Park, kickoff at 16:00

Referee: Morne Ferreira
Assistant Referees: Griffin Colby, Stephan Geldenhuys
Television Match Official: Egon Seconds

Lions: 15. Quan Horn, 14. Rabz Maxwane, 13. Rynhardt Jonker, 12. Marius Louw, 11. Tapiwa Mafura, 10. Sanele Nohamba, 9. Nico Steyn, 8. Jarod Cairns, 7. Ruan Venter, 6. Renzo du Plessis, 5. Darrien Landsberg, 4. Ruben Schoeman, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. Jaco Visagie (c), 1. Morgan Naude.
Replacements: 16. Morne Brandon, 17. Juan Schoeman, 18. Conraad van Vuuren, 19. Siba Qoma, 20. Raynard Roets, 21. JC Pretorius, 22. Kade Wolhuter, 23. Kelly Mpeku.

Sharks: 15. Jordan Hendrikse, 14. Eduard Keyter, 13. Jurenzo Julius, 12. Andre Esterhuizen, 11. Ethan Hooker, 10. Siya Masuku, 9. Bradley Davids, 8. Manu Tshituka, 7. Vincent Tshituka (c), 6. James Venter, 5. Emile van Heerden, 4. Corne Rahl, 3. Hanro Jacobs, 2. Fez Mbatha, 1. Ntuthukho Mchunu.
Replacements: 16. Dylan Richardson, 17. Trevor Nyakane, 18. Mawande Mdanda, 19. Jason Jenkins, 20. Gerbrandt Grobler, 21. Tino Mavesere, 22. Tian Meyer, 23. Lionel Cronje.



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Sep-2024 at 6:51am
Dis die Leeus se eerste tuis finaal sedert 2015, wat ook die laaste jaar was wat ons die beker gewen het 


Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Sep-2024 at 8:51am
Kaartjies gaan super vinnig, binne 45 minute is paar blokke al amper uitverkoop. Het net paar sekondes na 8:00AM vanoggend ingelog en seats gekies, bietjie gehesitate vir paar sekondes en teen die tyd wat ek "request" geclick het was daardie tickets reeds gevat. Eerste keer wat ek so iets beleef.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Sep-2024 at 8:54am
dis goeie nuus, ons soek 'n groot skare


Posted By: TunaLion
Date Posted: 16-Sep-2024 at 9:00am
Jip, hoop net ons wen hierdie ene. Die laaste finaal wat ek gaan kyk het was die Super Rugby finaal van 2017 wat ek nog sukkel om oor te kom LOLCry



-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 20-Sep-2024 at 5:57am
Sharks het n sterk span gekies, 4 ex Leeus in die beginspan Tongue


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Sep-2024 at 9:24am
Morne Ferreira aangewys as skeidsregter. Snaaks dat die 2 perde wat die semi-finale geblaas het sommer nerens is


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Sep-2024 at 10:09am
Span opgedateer


Posted By: Blou
Date Posted: 20-Sep-2024 at 12:02pm
Sterkte manne!


Posted By: emiel1
Date Posted: 20-Sep-2024 at 2:42pm
Geskat op die vorige twee sukkel vertonings teen die Sharks, sal ons vaste vyf voorlangs moet kan dikteer en vinnige bal verskaf, en in so geval sal Nohamba en dalk ook Renzo du Plessis, 'n impak maak, anderste lyk die Sharks beter toegerus (veral in die middeveld) vir 'n finaal wedstrydte. 


Posted By: TunaLion
Date Posted: 21-Sep-2024 at 11:22am
Gaan 'n taai ene wees. Hoop maar ons kan hom deurhak, maar ek dink hierdie reën weer tel teen ons.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Leeuplesier
Date Posted: 21-Sep-2024 at 12:28pm
Vis is mos katkos?

Go boys!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 3:07pm
Dit is glad nie aangenaam hier nie, moerkoud. Hoop maar die spelers is okay


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 3:27pm
Lappies Labuschagne replaces Jason Jenkins on the Sharks bench


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 4:00pm
#CurrieCup #Final #Lions 0 vs #Sharks 0 - Afskop!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 4:53pm
0-0 rustyd


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 5:20pm
#CurrieCup #Final #Lions 0 vs #Sharks 5 - 51m - DRIE Ethan Hooker


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 21-Sep-2024 at 5:20pm
Nohamba het ñ absolute shocker. Steyn ook maar swak.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 5:21pm
#CurrieCup #Final #Lions 0 vs #Sharks 7 - 52m - DOELSKOP Siya Masuku


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 5:25pm
#CurrieCup #Final #Lions 5 vs #Sharks 7 - 56m - DRIE Nico Steyn


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 5:25pm
#CurrieCup #Final #Lions 7 vs #Sharks 7 - 57m - DOELSKOP Sanele Nohamba


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 21-Sep-2024 at 5:27pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Nohamba het ñ absolute shocker. Steyn ook maar swak.
Ek moes vroeër gemoan het.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 5:30pm
Mpeku op vir Mafura


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 5:32pm
Brandon, Qoma en Pretorius op


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 5:34pm
#CurrieCup #Final #Lions 7 vs #Sharks 10 - 65m - STRAFSKOP Siya Masuku


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 5:36pm
Roets en Van Vuuren ook op


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 5:37pm
En Juan Schoeman


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 5:41pm
#CurrieCup #Final #Lions 7 vs #Sharks 13 - 70m - STRAFSKOP Jordan Hendrikse


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 5:47pm
#CurrieCup #Final #Lions 12 vs #Sharks 13 - 75m - DRIE Siba Qoma


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 5:48pm
#CurrieCup #Final #Lions 14 vs #Sharks 13 - 76m - DOELSKOP Sanele Nohamba


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 5:49pm
Wolhuter op so hele bank is op


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 5:56pm
wow...ek dog ons teel hom en toe steel die Sharks hom


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 21-Sep-2024 at 5:57pm
Morné Brandon, what an idiot. Waareen wil jy gaan met die rolmaal na die tyd verby is? Gee vir Nohamba dat hy uitskop, maar nee. Wil hy gaan vir nog ñ drie?

Blêrrie mamparra.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Sep-2024 at 6:00pm
Great, flippen great. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 7:32pm
https://youtu.be/AtIhmc2Utzo" rel="nofollow - https://youtu.be/AtIhmc2Utzo
Lions coach Mziwakhe Nkosi after Lions loss to Sharks in Currie Cup final


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Sep-2024 at 7:33pm
https://youtu.be/EDXwtmhfs7M" rel="nofollow - https://youtu.be/EDXwtmhfs7M
John Plumtree and Jordan Hendrikse after Sharks beat Lions in Currie Cup Final


Posted By: emiel1
Date Posted: 21-Sep-2024 at 8:59pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Morné Brandon, what an idiot. Waareen wil jy gaan met die rolmaal na die tyd verby is? Gee vir Nohamba dat hy uitskop, maar nee. Wil hy gaan vir nog ñ drie?

Blêrrie mamparra.
 

Kan verkeerd wees, maar dit het soos Roets gelyk wat aan die bal vasgeklou het en bereoof is. Dink die kritiek teen die voorspelers is ietwat hard, beide driee was grootliks te danke aan goeie voorspeler spel, veral die een aan die einde met sewe voorspers op die veld. Dink die verskil was Andre Esterhuizen se ondervinding in die middeveld, waar ons niemand gehad het wat soortgelyke impak op verdediging en aanval kon maak nie.


Posted By: Leeuplesier
Date Posted: 22-Sep-2024 at 9:54am
Ek sou nie met Nohamba op tien begin het nie. Wolhuter is 'n natuurlike losskakel en weet hoe om gebiedsvoordeel te speel -- hy't dit goed gedoen teen die Vrystaat. Plus, hy verdedig beter. Nohamba speel nie die persentasies nie en wil die heeltyd hoe risiko truuks uitvoer. Hy't baie goeie balbesit gemors in hierdie wedstryd.

Ons moes hierdie wedstryd maklik gewen het.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net