Print Page | Close Window

Match 9 - Bulls vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=12121
Printed Date: 05-Jan-2025 at 10:10am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Match 9 - Bulls vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 9 - Bulls vs Lions
Date Posted: 27-Aug-2024 at 8:19am
Friday 30 August 2024 in Olifantsfontein, kickoff is at 17:15

Bulls:

Lions: 15. Quan Horn, 14. Rabz Maxwane, 13. Ehrich Cronje, 12. Marius Louw (c), 11. Tapiwa Mafura, 10. Nico Steyn, 9. Morne vd Berg, 8. Francke Horn, 7. Ruan Venter, 6. JC Pretorius, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. PJ Botha, 1. Morgan Naude.
Replacements: 16. Franco Marais, 17. Juan Schoeman, 18. Conrad van Vuuren, 19. Etienne Oosthuizen, 20. Renzo du Plessis, 21. Jarod Cairns, 22. Sanele Nohamba, 23. Rynhardt Jonker.




Replies:
Posted By: TunaLion
Date Posted: 27-Aug-2024 at 8:37am
Grootste challenge van ons seisoen so ver....


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Aug-2024 at 9:43am
Beslis, gaan 'n taai een wees. Seker 'n goeie ding dat dit nie op Loftus gespeel word nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Aug-2024 at 12:41pm
Span opgedateer, Leeus het 'n URC span gekies, en Cash is ook die afrigter vir die een


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 29-Aug-2024 at 2:16pm
Ek verstaan ons URC ouens kort oefening, ek hoop net nie dit backfire as die ander manne weer speel nie. 


Posted By: emiel1
Date Posted: 29-Aug-2024 at 3:08pm
Maak nie sin nie. Ons kontrakteer 4 of 5 loskakels, en ons bly skrumskakels op 10 kies. Weet iemand of JP Smith nog by die Leeus is? Sien sy broer se kontrak is nie hernu nie. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Aug-2024 at 3:42pm
JP Smith het uitgetree as gevolg van mediese redes


Posted By: emiel1
Date Posted: 29-Aug-2024 at 4:00pm
Dankie. Dis 'n jammerte, hy was een van die beter kopies deur die unie. Baie balvaardig en beweeglik, en ook bygra by skrumtyd.   


Posted By: monster
Date Posted: 29-Aug-2024 at 7:08pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

JP Smith het uitgetree as gevolg van mediese redes

Dit is jammer


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 29-Aug-2024 at 8:08pm
Die broers baie geniet. 

Wat is ons storie met losskakel wel? 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Aug-2024 at 8:12am
By die oefening wat ek was voor my vakansie was Sam Francis se skouer beseer. Ek weet nie of Mills en Wolhuter dalk ook beseer is nie. As Wolhuter WEER beseer is moet mens seker begin wonder ooor hom


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 30-Aug-2024 at 9:37am
Mills is ook nie by die U21s wat vandag speel nie, so dalk is hy wel ook beseer. Ek stem oor Wolhuter, partykeer is dit maar net nie vir mens beskore nie, daar is sekere ouens wat net ongelukkig is met sulke goed.


Posted By: TunaLion
Date Posted: 30-Aug-2024 at 3:32pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

By die oefening wat ek was voor my vakansie was Sam Francis se skouer beseer. Ek weet nie of Mills en Wolhuter dalk ook beseer is nie. As Wolhuter WEER beseer is moet mens seker begin wonder ooor hom


Sal jy groot asb vir ons uitvind by jou kontakte wat is die status van al ons losskakels? Veral Bronson Mills en Wolhuter en ook vir hoe lank hulle uit gaan wees?


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Aug-2024 at 6:06pm
31-14 rustyd. Baie driee en seker swak verdediging


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Aug-2024 at 6:59pm
Eindtelling 57-33


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 30-Aug-2024 at 10:20pm
Wind was wild, maar lekker! 


Posted By: monster
Date Posted: 31-Aug-2024 at 4:32am
Weet iemand wat is die update op die volgende manne , wanneer sal hulle reg wees om te speel

Edwil vd Merwe 
Henco van Wyk
Richard Kriel
WJ Steenkamp


Posted By: TunaLion
Date Posted: 02-Sep-2024 at 10:54am
Ek het gelees dat Cash na die game gesê het dat die leeus tans 15 beseerde spelers het in die group. Ek kan nie onthou wat die maximum squad size is vir SA spanne nie, maar ek dink dit is 45 of so. 15 van 45 is 33%, wat 'n helse hoë persentasie is vir die voorseisoen. Hoop dit kos ons nie en dat die beserings nie als in net 1 of 2 posisies is nie.


-------------
Go LIONS!!!!!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net