Print Page | Close Window

2023/2024 bepalings

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Champions Cup & Challenge Cup
Forum Description: Champions Cup & Challenge Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11828
Printed Date: 05-Jan-2025 at 9:50am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: 2023/2024 bepalings
Posted By: Transvaal
Subject: 2023/2024 bepalings
Date Posted: 19-Jun-2023 at 2:49pm
Die trekking word Woensdag gedoen, dan sal ons weet wat die bepalings is. Ek sien Heineken onttrek as borg so dis nogal seker 'n probleem



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jun-2023 at 10:02am
So vandag word die trekking vir die bepalings gedoen


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jun-2023 at 2:24pm
Ons is in pool 2 saam met Benetton, Montpellier, Newcastle Falcons, Ospreys en Usap (Perpignan)


Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jun-2023 at 2:43pm
Volgens die reels gaan ons 4 van die 5 spanne speel, 2 weg en 2 tuis, en ons gaan waarskynlik nie teen Benetton of Ospreys speel nie


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 21-Jun-2023 at 4:31pm
Die URC en Europese rugby is opwindend, maar ek mis maar nog die ou, gewone Super 14. Voor die conferences. Al het ons so swak gevaar. Ek weet die tydsones en die finansies was ñ probleem in SR, maar die rugby was moer lekker om te kyk. Die verskillende style van SA, Aus en NZ.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jun-2023 at 8:03am
Dit gaan ook interresant wees om te sien of NZ swakker of sterker is sonder ons in Super Rugby


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 22-Jun-2023 at 8:52am
Attie stem 100 persent saam jou het dit so gelaaik daai tyd wat party wedstryde 4uur die oggende was ek my Pa en twee boeties het altyd opgestaan koffie ingegooi en vasgenaal gesit en kyk maak nie saak woe gespeel het nie mis verseker ook daai tye 


Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jun-2023 at 6:09pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Volgens die reels gaan ons 4 van die 5 spanne speel, 2 weg en 2 tuis, en ons gaan waarskynlik nie teen Benetton of Ospreys speel nie


Ek verstaan iets dan nie. 5 spanne minus Benetton en Ospreys = 3 spanne. Maar ons speel teen 4 spanne.

Hoe werk dit dan? Of bedoel jy ons gaan teen net 1 van die twee nie speel nie?


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2023 at 5:24am
dis reg, ons gaan teen 1 van die URC spanne speel en nie treen die ander een nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jun-2023 at 5:25am
Hulle probeer verhoed dat mens te veel teen dieselfde spanne speel


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Jul-2023 at 10:25am
Hier is ons 4 wedstryde:

10 Desember 2023 - WEG teen Perpignan 14:00
16 Desember 2023 - Ellispark teen Newcastle Falcons 17:15
13 Januarie 2024 - WEG teen Montpellier 21:00
21 Januarie 2024 - Ellispark teen Ospreys 15:00



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net