Print Page | Close Window

Match 14 - Lions vs Sharks

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11670
Printed Date: 23-Jun-2024 at 9:27pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Match 14 - Lions vs Sharks
Posted By: Transvaal
Subject: Match 14 - Lions vs Sharks
Date Posted: 31-Jan-2023 at 2:34pm
Saturday 18 February 2023 at Ellis Park, kickoff at 15:00

Referee: Cwengile Jadezweni (SARU, 5th league game)
AR 1: Morne Ferreira (SARU)
AR 2:  Stephan Geldenhuys (SARU)
TMO: Quinton Immelman (SARU)

Lions: 15. Quan Horn, 14. Rabz Maxwane, 13. Manuel Rass, 12. Marius Louw (c), 11. Edwill van der Merwe, 10. Gianni Lombard, 9. Morne van den Berg, 8. Emmanuel Tshituka, 7. Ruan Venter, 6. Jaco Kriel, 5. Ruben Schoeman, 4. Willem Alberts, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. PJ Botha, 1. JP Smith.
Replacements: 16. Michael van Vuuren, 17. Morgan Naude, 18. Ruan Dreyer, 19. Ruan Delport, 20. Sibusiso Sangweni, 21. Ruan Straeuli, 22. Sanele Nohamba, 23. Rynhardt Jonker.

Sharks: 15. Aphelele Fassi, 14. Werner Kok, 13. Francois Venter, 12. Rohan Janse van Rensburg, 11. Thaakir Abrahams, 10. Curwin Bosch, 9. Grant Williams, 8. Phepsi Buthelezi (c), 7. Henco Venter, 6. James Venter, 5. Gerbrandt Grobler, 4. Reniel Hugo, 3. Carlu Sadie, 2. Dan Jooste, 1. Ntuthuko Mchunu.  
Replacements: 16. Fez Mbatha, 17. Dian Bleuler, 18. Hanro Jacobs, 19. Vincent Tshituka, 20. Dylan Richardson, 21. Sikhumbuzo Notshe, 22. Cameron Wright, 23. Ben Tapuai

Replies:
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 01-Feb-2023 at 8:59am
Nogals n lang breek, hoop Francke is dan al reg..

Posted By: TunaLion
Date Posted: 01-Feb-2023 at 9:36am
Hopelik is Nohamba dan reg.... Ons skrummies sukkel op die stadium erg.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: monster
Date Posted: 01-Feb-2023 at 1:38pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Hopelik is Nohamba dan reg.... Ons skrummies sukkel op die stadium erg.

Stem en gee Nico Steyn speel kans vd bench af

Posted By: monster
Date Posted: 02-Feb-2023 at 11:54am
Sharks
Glasgow
Bulls
Benneton
Leinster
Zebre

5 taai games en 1 maklike game 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Feb-2023 at 1:17pm
Die glasgow een is hulle skotland spelers nie beskikbaar nie, en hulle het blykbaar 'n paar, kan in ons guns tel

Posted By: monster
Date Posted: 02-Feb-2023 at 2:29pm
Beneton Zebre Glasgow en tenminste of Bulls / Sharks moet ons target vir n wen

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 03-Feb-2023 at 9:44pm
Nou lees ek dat Jaque Fourie moontlik bulls toe gaan as verdedigings afrigter wat gaan aan dat hy noi eweskielik wil oorgaan na die bulls

Posted By: Lion1986
Date Posted: 03-Feb-2023 at 10:58pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Nou lees ek dat Jaque Fourie moontlik bulls toe gaan as verdedigings afrigter wat gaan aan dat hy noi eweskielik wil oorgaan na die bulls

Sal jy onder Cash wil coach? Terwyl daai neanderthal daar is, sal meer mense begin waai.

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 04-Feb-2023 at 7:56am
Lion1986 seker nie maar dis hartseer

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 04-Feb-2023 at 9:12am
Waar het jy dit gelees Gertjie?

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 04-Feb-2023 at 3:26pm
SupaRugby groep op facebook pabzor ek dink nie dis n uitgemaakte saak nie die ou het daar geskryf is Jacque Fourie oppad bulls toe

Posted By: valie
Date Posted: 04-Feb-2023 at 5:37pm
Originally posted by Lion1986 Lion1986 wrote:

Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Nou lees ek dat Jaque Fourie moontlik bulls toe gaan as verdedigings afrigter wat gaan aan dat hy noi eweskielik wil oorgaan na die bulls

Sal jy onder Cash wil coach? Terwyl daai neanderthal daar is, sal meer mense begin waai.
Cash is nie waar die probleem le nie. Dis hoër op. Die setup by die Leeus is gedoem om te flop. Die Bulle en Sharks kry amper maandeliks nuwe spelers in en ten spyte van die feit dat ons strategie om net jong spelers te probeer deurbring, hou die unie aan daarmee. Die hele afrigtingspan word onder die bus ingestamp met die strategie. Hulle doen hul bes met dit wat hul tot hulle beskikking het.  Sodra die ander franchises spelers verloor. Word hul vervang met spelers van dieselfde gehalte. Ons nie.

Posted By: valie
Date Posted: 04-Feb-2023 at 5:39pm
Ons sal van Streauli en Altmann moet ontslae raak, en ons almal weet dit sal nie gebeur nie. Miskien moet ons met die sponsors kontak maak......

Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Feb-2023 at 11:07am
Bietjie goeie nuus, Ruan Dreyer is weer beskikbaar vir die Leeus, maar Jordan Hendrikse en Henco van Wyk is altwee nog 'n ruk uit, Nothnagel en Francke Horn ook nog uit

Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Feb-2023 at 11:18am
Cash dink ons kan die top 8 haal met 4 wenne van ons laaste 6 wedstryde

Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Feb-2023 at 12:47pm
Cwengile Jadezweni was appointed as referee of the https://twitter.com/hashtag/URC?src=hashtag_click" rel="nofollow - #URC match between the https://twitter.com/hashtag/Lions?src=hashtag_click" rel="nofollow - #Lions and https://twitter.com/hashtag/Sharks?src=hashtag_click" rel="nofollow - #Sharks on Saturday, kickoff is at 3pm at Ellis Park

Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Feb-2023 at 1:19pm
Chatting to Lions Head Coach Ivan van Rooyen on 14 February 2023
https://youtu.be/BVr2E0PHCNU%20" rel="nofollow - https://youtu.be/BVr2E0PHCNU

Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Feb-2023 at 9:33pm
https://supersport.com/rugby/united-rugby-championship/news/22442742-09a6-4f72-bc7b-69dcf0509b5f/sharks-wary-of-what-hendrikse-brings-to-the-lions%20" rel="nofollow - https://supersport.com/rugby/united-rugby-championship/news/22442742-09a6-4f72-bc7b-69dcf0509b5f/sharks-wary-of-what-hendrikse-brings-to-the-lions

Die ou van SuperSport skryf hierdie berig vanaand 7 uur nadat Cash vandag 11 uur gese het Hendrikse is uit, dink vir 3 weke

Posted By: TunaLion
Date Posted: 14-Feb-2023 at 9:56pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Lol, dit is deur Gavin Rich geskryf, wie heel moontlik een van die swakste en irriterendste rugby skrywers ooit is. Hy is vrek one eyed ook wanneer dit by die Stormers/Wiepie kom en ek kan sy skryfstyl nie hanteer nie.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2023 at 10:36am
Span opgedateer

Posted By: Simba
Date Posted: 17-Feb-2023 at 11:46am
Weet iemand dalk waar is TIAAN SWANEPOEL & ANDRIES COETZEE & JC PRETORIUS? Ek is seker enige 1 van hulle sou beter gewees het op senter/losskakel as MANNY RASS & GIOVANNI LOMBAARD al speel hulle uit posisie uit. 

-------------
db

Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2023 at 2:42pm
Sharks se span opgedateer, hulle is sonder hulle Bokke

Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Feb-2023 at 3:07pm
In changes to the side that played the Stormers in their last game, Dan Jooste replaces Kerron van Vuuren at hooker and Hyron Andrews makes way for Reniel Hugo at lock, in the only changes to the Sharks pack.

In the backline, Grant Williams returns to action, with Cameron Wright playing off the bench, while Francois Venter takes over from Ben Tapuai who is the other backline player among the replacements.

The final change sees Werner Kok back from injury, replacing Marnus Potgieter on the wing.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 17-Feb-2023 at 7:54pm
Leeus vir n wen.

Posted By: Lion1986
Date Posted: 17-Feb-2023 at 10:17pm
Ek sien op Suparugby dat Cash se kontrak wel verleng is? Weet enige iemand of dit ooit bevestig is?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 6:52am
Ek het niks amptelik gesien nie, maar moet ook niks anders verwag nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 1:40pm
Die Pumas het die Leeus 33-24 geklop in 'n oefenwedstryd vir die Curriebeker reeks wat oor minder as 'n maand begin

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 2:42pm
Afskop oor so 20 minute, reen fyn op die oomblik so bal en veld gaan nat wees

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 3:01pm
#URC - #Lions 0 vs #Sharks 0 - Afskop!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 3:09pm
Leeus speel met vuur, hou daarvan

Posted By: Lion1986
Date Posted: 18-Feb-2023 at 3:24pm
Morne van den Berg. Wow. So n dom speler. Elke liewe week.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 3:25pm
Leeus het regtig al die speelwerk in die eerste 20 gedoen en het niks om daarvoor te wys nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 3:25pm
Lombard mis sy 3rde strafskop

Posted By: valie
Date Posted: 18-Feb-2023 at 3:28pm
10 en 12 ons grootste sondebokke

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 3:33pm
#URC - #Lions 0 vs #Sharks 5 - 27m - DRIE Curwin Bosch

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 3:33pm
#URC - #Lions 0 vs #Sharks 7 - 28m - DOELSKOP Curwin Bosch

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 3:40pm
#URC - #Lions 5 vs #Sharks 7 - 33m - DRIE Marius Louw

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 3:41pm
#URC - #Lions 7 vs #Sharks 7 - 34m - DOELSKOP Gianni Lombard

Posted By: valie
Date Posted: 18-Feb-2023 at 3:51pm
PJ Botha het nie die temperament om op die vlak te speel nie.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 3:54pm
Hy staan soms baie dom strafskoppe af, daai was weer 'n sprekende voorbeeld. Vreemd dat die Sharks nie die 3 punte gevat het nie, ek sou

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 3:58pm
Vandag iets gesien wat ek nog nooit in rugby gesien het nie, en ek kyk al van die 1970's af, halftyd hardloop Cash uit en laat Lombard 'n paar skoppe pale toe oefen

Posted By: Lion1986
Date Posted: 18-Feb-2023 at 3:59pm
Hopelik om vir Cash weg van die Stadion af weg te skop

Posted By: Lion1986
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:00pm
Originally posted by valie valie wrote:

PJ Botha het nie die temperament om op die vlak te speel nie.

Jip. Vodacom cup tipe speler 

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:04pm
Gelukkig is die sharks ook nie goed nie anders was ons halftyd ver agter gewees soos quin Horn skop die strafskop langs hom uit hoerskool foute

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:06pm
Van Vuuren is op vir Botha

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:13pm
#URC - #Lions 7 vs #Sharks 12 - 48m - DRIE Thaakir Abrahams

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:14pm
#URC - #Lions 7 vs #Sharks 14 - 49m - DOELSKOP Curwin Bosch

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:19pm
Nohamba op vir Vd Berg

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:22pm
Dreyer ook op 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:23pm
Sangweni vir Kriel

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:23pm
#URC - #Lions 7 vs #Sharks 17 - 58m - STRAFSKOP Curwin Bosch

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:27pm
Straeuli ook op

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:30pm
Naude vir JP

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:33pm
Originally posted by valie valie wrote:

PJ Botha het nie die temperament om op die vlak te speel nie.
hy is verby kak

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:34pm
maar dit is nie net PJ.. die hele span is kak

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:39pm
#URC - #Lions 7 vs #Sharks 22 - 67m - DRIE Fez Mbatha

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:40pm
Eks oor dit, ons word elke game slegter voel dit my

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:42pm
Delport op vir Schoeman

Posted By: Lion1986
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:44pm
Nee wat, eks finaal klaar met die Lions solank wat Cash betrokke is. Ek kyk maar weer n game as hy weg is. Hoef nie my tyd so te mors nie. Hy en Ou Kamp Staaldraad moet waai by die Lions. Baie ondersteuners voel dieselfde.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:45pm
Jonker op vir Louw so die bank is almal op

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:47pm
#URC - #Lions 7 vs #Sharks 27 - 73m - DRIE Phepsi Buthelezi

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:48pm
#URC - #Lions 7 vs #Sharks 29 - 73m - DOELSKOP Curwin Bosch

Posted By: valie
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:51pm
Morgan Naude
PJ Botha
Gianni Lombard
Marius Louw
Spelers wat nie op die vlak hoort nie.

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:52pm
we should've known what was coming when Lombard missed 3 sitters to start the game

Posted By: valie
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:53pm
Originally posted by valie valie wrote:

Morgan Naude
PJ Botha
Gianni Lombard
Marius Louw
Spelers wat nie op die vlak hoort nie.
 
Ons is regtig besig om te groei tot n walking bonus point.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:57pm
ook die eindtelling, nagmerrie 2de helfte

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:58pm
Shoe om so te verloor op jou tuisveld en om te weet die coach het moontlik n twee jaar verlengeng gekry stuur n duidelike boodskap dat hulle dit aanvaar dat ons so pateties speel, as hulle nie iemand van buite wou kry nie lon hulle verseker vir iemand soos Fourie n kans gegee het ek glo hy sal al klaar baie beter doen hy het baie pasie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 4:58pm
ook die eindtelling, nagmerrie 2de helfte

Posted By: TunaLion
Date Posted: 18-Feb-2023 at 5:22pm
Nie ons 1ste nagmerrie 2de helfte van die seisoen nie en nie die laaste een onder hierdie afrigting span nie. Hoekom? Want hulle glo nie in aanpas en actual afrigting nie.

Hel, hoekom stop ons met net 'n 2 jaar kontrak. Beloon Cash met 'n lifetime kontrak van ten minste R10 mil 'n jaar en laat al die senior spelers waai om dit te kan bekostig. Gaan geen verskil wees in resultate nie. Verloor gaan ons verloor, my pelle. En ons bestuur is tevrede daarmee, so ons moet maar ook tevrede daarmee begin word.

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: TunaLion
Date Posted: 18-Feb-2023 at 5:24pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Morgan Naude
PJ Botha
Gianni Lombard
Marius Louw
Spelers wat nie op die vlak hoort nie.
 
Ons is regtig besig om te groei tot n walking bonus point.

Dalk die eerste keer wat ek ooit met jou sal saamstem, maar ja, goed gesê! Geen groei onder die afrigting span, behalwe agteruit!

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: valie
Date Posted: 18-Feb-2023 at 5:34pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Morgan Naude
PJ Botha
Gianni Lombard
Marius Louw
Spelers wat nie op die vlak hoort nie.
 
Ons is regtig besig om te groei tot n walking bonus point.

Dalk die eerste keer wat ek ooit met jou sal saamstem, maar ja, goed gesê! Geen groei onder die afrigting span, behalwe agteruit!
Hoevel die afrigtingspan - die hele afrigtingspan - nie net Cash nie, elkeen n aandeel het in ons huidige situasie, moet ons eerlik wees oor die kwaliteit van ons  spelers. 13 hanteer foute in 1 helfte is nie n coaching probleem nie. Nie op die vlak nie. Die afrigter kies die spelers wat hul het. Tans sal nie 1 van ons spelers eers die 23 van enige ander franchise in SA haal nie. Hierdie is n top bestuur probleem. Vandat Kevin de Klerk, Edgar Rathbone weg is, lyk dit vir my of daar geen verantwoordbaarheid is nie.
Hoe dit ook al sy - ek oorweeg dit sterk om vir my n ander span te kry na amper 40 jaar wat ek n groot Leeus ondersteuner  was.
Ek wens ek het kontakbesonderhede van die sponsors en SARU gehad, dan sal ek hulle inboxes spam, want die Leeus is tans n moerse verleentheid vir SA Rugby, en hulle hoort nie in die URC nie.

Posted By: TunaLion
Date Posted: 18-Feb-2023 at 6:07pm
Ek sal moet stry, afrigting is meer as 65% van die resep.

Kyk hoe useless was die Leeus voor Ackerman, Springbokke 2018 voor Rassie (7de voor hy oorneem in die wereld en toe wen ons die wereldbeker) , Engeland 2015 voor Jones (aangegaan om 18 van sy eerste games in 'n ry te wen en rekord te breuk), Bokke 2004 voor White. ens. Ek kan nog baie voorbeelde noem.

Al hierdie spanne het ook gelyk of hulle niks kon regkry op die rugbyveld en toe neem die nuwe afrigters oor en toe lyk hulle amper unbeatable. So dit is nie spelers nie, net afrigting wat swak is en bestuur wat pateties is om dinge so te laat uitrafel het (en daarmee stem ek saam met jou dat ons bestuur useless is).

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 8:19pm
Postmatch - URC - Lions vs Sharks - Coach Neil Powell
https://youtu.be/O1ngn3EFjr8%20" rel="nofollow - https://youtu.be/O1ngn3EFjr8

Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Feb-2023 at 8:27pm
Postmatch - URC - Lions vs Sharks - Coach Ivan van Rooyen
https://youtu.be/v9LibZBFMIo%20" rel="nofollow - https://youtu.be/v9LibZBFMIo

Posted By: Blou
Date Posted: 20-Feb-2023 at 10:48am
LOLLOLLOLLOLLOL
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Leeus vir n wen.

LOLLOLLOLLOL

Ouch

Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Feb-2023 at 11:19am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

#URC - #Lions 7 vs #Sharks 27 - 73m - DRIE Phepsi Buthelezi

Ek sien op die hoogtepunte dit was die skrummie Grant Williams wat gedruk het

Posted By: Blou
Date Posted: 20-Feb-2023 at 11:58am
Originally posted by valie valie wrote:

Hoe dit ook al sy - ek oorweeg dit sterk om vir my n ander span te kry na amper 40 jaar wat ek n groot Leeus ondersteuner  was.
Ek wens ek het kontakbesonderhede van die sponsors en SARU gehad, dan sal ek hulle inboxes spam, want die Leeus is tans n moerse verleentheid vir SA Rugby, en hulle hoort nie in die URC nie.

Ek wou Vrystaat voorstel agv jou ligging, maar dis ook mar kak. So dis OF Bulle OF Stormers, want die Sharks voel nie reg nie.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Feb-2023 at 11:59am
Blou, met al die geld wat die Bulle blykbaar het doen hulle ook eintlik nie so goed nie

Posted By: Blou
Date Posted: 20-Feb-2023 at 12:11pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Blou, met al die geld wat die Bulle blykbaar het doen hulle ook eintlik nie so goed nie
Ek stem, ek verwag beter.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Feb-2023 at 12:35pm
As die Sharks Munster kan klop die naweek is die bulle 7de op die log. Leeus is 14de so ons sal maar gras sny die naweek

Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Feb-2023 at 12:38pm
The official attendance for the #URC #Lions vs #Sharks match on Saturday was 7741

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 20-Feb-2023 at 7:23pm
Originally posted by Blou Blou wrote:

LOLLOLLOLLOLLOL
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Leeus vir n wen.

LOLLOLLOLLOL

Ouch

Onthou, om te verloor is n wen, dan jaag hulle die mense en skop ons uit die URC

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 20-Feb-2023 at 7:25pm
Originally posted by Blou Blou wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Blou, met al die geld wat die Bulle blykbaar het doen hulle ook eintlik nie so goed nie
Ek stem, ek verwag beter.

Die Bulle het te vroeg ouens vas gemaak. Jake gaan seker binnekort crack as dit nie beter gaan nie

Posted By: valie
Date Posted: 20-Feb-2023 at 8:05pm
Originally posted by Blou Blou wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Hoe dit ook al sy - ek oorweeg dit sterk om vir my n ander span te kry na amper 40 jaar wat ek n groot Leeus ondersteuner  was.
Ek wens ek het kontakbesonderhede van die sponsors en SARU gehad, dan sal ek hulle inboxes spam, want die Leeus is tans n moerse verleentheid vir SA Rugby, en hulle hoort nie in die URC nie.

Ek wou Vrystaat voorstel agv jou ligging, maar dis ook mar kak. So dis OF Bulle OF Stormers, want die Sharks voel nie reg nie.
Jip jy is reg. Ek hou meer van die bulle. Maar ek hou van wat ek sien van Dobson en sy span

Posted By: TunaLion
Date Posted: 20-Feb-2023 at 9:24pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

As die Sharks Munster kan klop die naweek is die bulle 7de op die log. Leeus is 14de so ons sal maar gras sny die naweek

Dink jy't deurmekaar geword, Sharks speel Ulster, so is maar n tawwe game....

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 21-Feb-2023 at 9:43am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Morgan Naude
PJ Botha
Gianni Lombard
Marius Louw
Spelers wat nie op die vlak hoort nie.
 
Ons is regtig besig om te groei tot n walking bonus point.

Dalk die eerste keer wat ek ooit met jou sal saamstem, maar ja, goed gesê! Geen groei onder die afrigting span, behalwe agteruit!
Hoevel die afrigtingspan - die hele afrigtingspan - nie net Cash nie, elkeen n aandeel het in ons huidige situasie, moet ons eerlik wees oor die kwaliteit van ons spelers. 13 hanteer foute in 1 helfte is nie n coaching probleem nie. Nie op die vlak nie. Die afrigter kies die spelers wat hul het. Tans sal nie 1 van ons spelers eers die 23 van enige ander franchise in SA haal nie. Hierdie is n top bestuur probleem. Vandat Kevin de Klerk, Edgar Rathbone weg is, lyk dit vir my of daar geen verantwoordbaarheid is nie.
Hoe dit ook al sy - ek oorweeg dit sterk om vir my n ander span te kry na amper 40 jaar wat ek n groot Leeus ondersteuner was.
Ek wens ek het kontakbesonderhede van die sponsors en SARU gehad, dan sal ek hulle inboxes spam, want die Leeus is tans n moerse verleentheid vir SA Rugby, en hulle hoort nie in die URC nie.
I'm inclined to agree with you Valie, the players need to take responsibility as well, it is not all Cash's fault. When a professional player can't catch a ball, can't hold on to a ball, can't throw a ball into a line-out, can't kick the ball over the posts from right in front, etc. Then it's a basics issue, things that are learnt at primary school and things that can be fixed on your own; if you have the desire, the discipline and the self respect.

Posted By: monster
Date Posted: 21-Feb-2023 at 10:12am
Ek kan nog onthou toe Ruan Combrink by die Leeus begin het het hy n paar simpel foute gemaak …. Ackers het hom dood eenvoudig net gedrop vir n hele paar weke … toe hy terug kom was hy n beter afgeronde speler ….. tans maak dieselfde manne dieselfde foute week na week…. Dan sit hulle n paar games uit en kom terug en maak dieselfde foute

Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Feb-2023 at 11:24am
LionsWorld se fotos van die wedstryd 

https://www.facebook.com/media/set/?vanity=100059272279785&set=a.693127489339654" rel="nofollow - https://www.facebook.com/media/set/?vanity=100059272279785&set=a.693127489339654

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net