Print Page | Close Window

Jake White Delivers A Crash Course On European Cup

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Champions Cup & Challenge Cup
Forum Description: Champions Cup & Challenge Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11638
Printed Date: 07-Jan-2025 at 4:53am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Jake White Delivers A Crash Course On European Cup
Posted By: Transvaal
Subject: Jake White Delivers A Crash Course On European Cup
Date Posted: 06-Dec-2022 at 4:27pm

Vodacom Bulls boss Jake White has been giving his players a crash course in the Heineken Champions Cup as his Vodacom United Rugby Championship high-fliers prepare for their European debut.


White, who guided the Springboks to World Cup glory in 2007, knows all about the Champions Cup from the three years he spent in charge of French club Montpellier.


Now he is taking the Vodacom Bulls on a ground-breaking Euro adventure as they embark on home and away group matches against Lyon and Exeter.


“Having coached at Montpellier, I know how tough the Champions Cup is,” said the 58-year-old from Johannesburg.


“From the point of view of young players and supporters here, there’s probably a little bit of naivety about just how intense the competition is.


“If you look at the kind of teams that come running out every weekend, there’s virtually a Test international in every position, plus the bench, whether it’s a South African or a Kiwi or a Samoan or a Fijian.


“We are a long way off from that. We don’t have Springboks in every position. It’s not across the board with an international in every position like with the overseas sides. Generally the depth of those teams is much stronger than the South African teams.


“I have tried really hard in the last couple of weeks to explain to our players how tough this competition is. I have explained to them how seriously these teams take it and how physical it is. You can play against a pack that weighs 1,000 kgs and that’s just completely different to what we normally experience.


“Once it gets going, with the games on TV, I think the whole public here will understand the enormity of it. A lot of our supporters have watched the likes of Clermont, Racing, Toulouse, La Rochelle and all the top sides play. We obviously see Leinster and those sides in the Vodacom URC.


“But when you see Clermont on fire at home and you see a rampant Toulouse cut you apart or you see how good Saracens can be when they have all their internationals, I am thinking after next weekend there will be a massive mind-shift from the average supporter that will see it is just another level.


The Vodacom Bulls launch their Champions Cup campaign at home to French club Lyon at Pretoria’s Loftus Versfeld on Saturday evening. They warmed up for that Euro debut by beating Cardiff 45-9 to move up to second place in the Vodacom URC, pulling away after leading 17-9 at the break.


“In the first half, we had a lot of slow ball and struggled to get any rhythm. Cardiff are a good side and they started well. They attacked our breakdown heavily and were really hard on the ball every time we went to ground,” said White.


“The message for the second half was to stay up longer in the contact, make sure you buy some yards and don’t go to ground too early and we got the rewards.


“Cardiff have beaten two South African sides this season, the DHL Stormers and the Cell C Sharks. Let’s not forget they also beat Munster in the first round. So they have had three really big scalps this season.


“So for us to have a five point win against them is a massive swing in the competition. It was obviously a pleasing result to win with six tries and not concede one. There’s a lot of positives we can take out of that.”




Replies:
Posted By: AK 
Date Posted: 07-Dec-2022 at 6:03am
HMMM.... Daar is mos nou `n pos beskikbaar in Engeland.... Hy sal vinnig sy naam in die hoed gooi....


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Dec-2022 at 9:17am
Jake het vir 'n baie lang tyd geteken by die Bulle (tot soos 2027 as ek reg onthou) en klink of hy happy is daar. Ek twyfel baie sterk of hy nou sal wil skuif, maar soms gebeur crazy dinge in rugby. Soos Eddie wat na 'n week by die Stormers destyds gewaai het na Engeland.

Ek dink dit was ook baie dom van Engeland om Eddie te laat gaan, nie net omdat dit so naby aan die wereld beker is nie, maar ook omdat Eddie se wen perstantasie nog staan op 73%. Mens kon duidelik sien hy experimenteer baie vanjaar en dit is die rede vir die swak vertonings. As dit so 'n krisis was vir hulle, moes hulle hom vroeg benader en vir hom sê hyt nie ruimte om enigsins te experimenteer nie, dit sou die volwasse manier wees om dit te hanteer. Selfs Squidge rugby (Youtube kanaal) het net onlangs gewys hoe hy experimenteer en die vrugte wat dit begin werp.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Dec-2022 at 11:04am
Dink ook nie Jake sal in so iets belang stel nie, hy het 'n langtermyn kontrak by die Bulle, maar ek dink ook die Bulle se budget is nie so hoog soos die van die Sharks nie, so mens weet ook nooit


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Dec-2022 at 11:08am
Ek dink in elk geval Jake is nie eers in die wedloop nie


Posted By: AK 
Date Posted: 07-Dec-2022 at 11:18am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Jake het vir 'n baie lang tyd geteken by die Bulle (tot soos 2027 as ek reg onthou) en klink of hy happy is daar. Ek twyfel baie sterk of hy nou sal wil skuif, maar soms gebeur crazy dinge in rugby. Soos Eddie wat na 'n week by die Stormers destyds gewaai het na Engeland.

Ek dink dit was ook baie dom van Engeland om Eddie te laat gaan, nie net omdat dit so naby aan die wereld beker is nie, maar ook omdat Eddie se wen perstantasie nog staan op 73%. Mens kon duidelik sien hy experimenteer baie vanjaar en dit is die rede vir die swak vertonings. As dit so 'n krisis was vir hulle, moes hulle hom vroeg benader en vir hom sê hyt nie ruimte om enigsins te experimenteer nie, dit sou die volwasse manier wees om dit te hanteer. Selfs Squidge rugby (Youtube kanaal) het net onlangs gewys hoe hy experimenteer en die vrugte wat dit begin werp.

Jake was altyd `n huur soldaat en waar die meeste geld is sal hy gaan..... Hy het laas wo gevry na die Engeland job...

Maar soos Transvaal sê... Hy is heel moontlik nie in die ry nie.....


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Dec-2022 at 12:40pm
Ja, ek dink ook nie hy is in die ry nie. Hulle soek 'n baie groot naam of iemand wat baie bekend is met die Engeland rugby kultuur.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: monster
Date Posted: 07-Dec-2022 at 4:25pm
Ek dink die Sharks gaan spring om vir Eddie Jones op te raap


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Dec-2022 at 5:27pm
Dink USA sal hom eerder 'n offer maak, hulle het juis mos nie ge-qualify vir die wereldbeker nie en daar was reeds paar weke terug sprake dat hulle hom reeds wou teken na 2023 se wereldbeker.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 07-Dec-2022 at 5:42pm
Jake sal nie tot 2027 hou nie, ek is verbaas hy is steeds daar.. 


Posted By: AK 
Date Posted: 08-Dec-2022 at 7:26am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Jake sal nie tot 2027 hou nie, ek is verbaas hy is steeds daar.. 

Verbaas my ook.... Sy rugby brein is goed maar hy het gewoonte om verkeerde mense kwaad te maak en spelers ook... Dalk het hy iewers iets geleer


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Dec-2022 at 9:43am
Originally posted by AK  AK  wrote:

Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Jake sal nie tot 2027 hou nie, ek is verbaas hy is steeds daar.. 

Verbaas my ook.... Sy rugby brein is goed maar hy het gewoonte om verkeerde mense kwaad te maak en spelers ook... Dalk het hy iewers iets geleer

Ek dink hy raak vinnig verveeld.. 


Posted By: TunaLion
Date Posted: 08-Dec-2022 at 2:32pm
Behalwe vir sy twee jaar by die Brumbies en sy twee jaar daarna by die Sharks, was hy vir 4 jaar by al die ander spanne wat hy afgerig het. (Hier verys ek na sy rekord as afrigter vir profesionele spanne, voor dit was hy lank by skole en so aan ook nog).

Die enigste uitsondering is toe hy as eksterne konsultant gewerk het vir so paar maande vir die Tonga nasionale span. So sy rekord is regtig nie so sleg soos julle uitmaak nie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Dec-2022 at 7:13am
Ek is weer aan die ander kant, ek dink Jake White is een van die beste afrigters in rugby en sal hom enige tyd verwelkom by die Leeus


Posted By: monster
Date Posted: 09-Dec-2022 at 9:55am
Stem …. Die Bulle het vir 10 jaar erg swaar gekry, n hele paar afrigter probeer in die tyd en hy het in n kort tydtjie n groot verandering gebring. Hy het wel n hele paar aankope gemaak maar teenoor die Sharks het hy nie net gegaan en probeer al die groot name koop nie , hy het baie spelers ontwikkel bv Grobbelaar ens, ou Bulle terug gelok na PTA ens.

Ek self bly in PTA en ek sal vir julle sê klub rugby kry skielik baie aandag …. Ek bly in die Moot en mens sien amper daagliks hierdie groot seuns met hulle oefen klere aan , almal op pad Naka Bulle toe vir een of ander oefening… gekontrakteurde Bul spelers gaan maak baie keer by die klubs n draai, toe my laaitjie o/9 was het Rosko Specman gekom en teen die mannetjies gehardloop

Alles die invloed van Jake White


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Dec-2022 at 4:19pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

So sy rekord is regtig nie so sleg soos julle uitmaak nie.

Miskien onthou mens al die rumours van hoe sy naam in die running is by elke ander top job, miskien was dit meer gerugte as enige iets anders.. soos toe hy nie die Aus job gekry het nie en gewaai het? Embarrassed


Posted By: TunaLion
Date Posted: 09-Dec-2022 at 4:29pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

So sy rekord is regtig nie so sleg soos julle uitmaak nie.

Miskien onthou mens al die rumours van hoe sy naam in die running is by elke ander top job, miskien was dit meer gerugte as enige iets anders.. soos toe hy nie die Aus job gekry het nie en gewaai het? Embarrassed


Die gerugte geld vir enige top afrigter wanneer hulle besig is om deur na goeie tydperk te gaan. Kyk na Rassie laas jaar, hy was gekoppel met elke land wat besig was om te sukkel veral Engeland al het hy self hoeveel keer indikasies gegee hy is happy waar hy is. Die gerugte sal vloei, want dit is hoe hulle koerante verkoop. Dit is juis wat nou gebeur met "Razor" (die afrigter van die Crusaders). Hy word links en regs nou verbind met elke land. All Blacks, Engeland, ens.


-------------
Go LIONS!!!!!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net